Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meetsnoere

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Karin C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

A fantastic unspoilt beach to walk on for miles. What a treat. Absolutely magnificent home. What a view! Thank you for making our family feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Kuier saam met familie! Meetsnoere is in die stil kusdorpie Oesterbaai met 'n fantastiese uitsig oor die strand! Dit is ruim, netjies en alles werk - ideaal vir 'n groter groep of gesin! Elmi is georganiseerd en vriendelik! Ons sal definitief weer hier oornag as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Stukkie hemel op aarde. Die huis is baie goed ingerig, gemaklike bedde en al die fasiliteite wat mens nodig het. Die uitsig is onbeskryflik mooi, nog beter as die foto's. Stapafstand vanaf die swemstrand, asook winkel en restaurant. Baie veilig en beslis waarde vir geld. Ons kom definitief weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlike week. Sal beslis weer daar gaan kuier. Dit was 'n onvergeetlike week. Baie dankie, die huis was perfek, met 'n panoramiese uitsig en alle geriewe wat ons nodig gehad het. Baie dankie aan die gasvrou met al die opvolg en boodskappies - waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ongelooflike goeie ligging! Huis uitstekend toegerus! Heerlike braai/speletjies. Blyplek uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegard S
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Beste uitsig in die dorp. Groot ruim familie huis met alle geriewe wat jy nodig het vir 'n luilekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Perfect stay for a large family. Loved every minute. Lovely large house and thoughtfully equiped for self catering. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

My mom's 70th birthday celebration. Our family stayed at Meetsnoere for my mom's 70th birthday. It is a beautiful home with a spectacular view and walking distance to the beach. Highly recommended. Elmi promptly answered all my questions, and she is such a nice person to deal with! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Goeie ligging, mooi see-uitsig en baie rustig. Baie lekker gekuier, ruim en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnewicke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Such a nice place, but the owners made it special, so easy to deal with and it's a nice touch that you can actually get in touch with them directly. The photos are accurate, but it does not do this spot justice, much nicer once you are there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elmi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 81

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag, vir 17 mense
Vanaf
R 6 800
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 13, Oesterbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceb4427a0d8346ad06cc0adde8aa003fc504b19aa0efed20d53e59b5b73a7baefe8e755649e5769b1572186100f20b0d2474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 17 mense 10 5 1 5 13 Mossel Street Oyster Bay 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.169548781735 24.649066533066

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang