Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeu-en-Son

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Meeu-en-Son Duet 2
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Meeu-en-Son Duet 2 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en die badkamer het 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese braaipan en 'n mikrogolfoond. Daar is ook etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste word versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Geen studente of groep matrikulante met vakansie word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon, maar die verblyf het 'n aparte ingang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Meeu-en-Son Duet 1
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese braaipan en 'n mikrogolfoond. Daar is ook etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Buite is daar 'n bedekte veranda met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek. Daar is ook genoeg plek vir 'n sleepwaentjie. Gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke te bring, asb.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste word versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Geen studente of groep matrikulante met vakansie word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon, maar die verblyf het 'n aparte ingang.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c0ee14bcd38cea089f5a80b63eae678401ea29d7f510ac9db6cecb3ba62cac3e473152bc5645e1ea1f8921bc19c2a4a4d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 40 Rylaan 5 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139532373169 22.090976536274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang