Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeu-en-Son

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 72 resensies vir Meeu-en-Son
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jenny G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny G

We cannot wait to return to Meeu-en-Son!

Most enjoyable. We loved the beautiful, clean unit, showcasing the artistic talent of the owner. We appreciated the quiet environment, the very reasonable tariff and the fact that we got a booking at this wonderful establishment at very short notice, during peak season, a few days after Christmas! Thank you.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Jenny,

Baie dankie vir jou vriendelike en aangename terugvoering oor jul verblyf in Meeu en Son. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Jy is baie welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete, Petro

Meeu-en-Son
Jue Maul J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jue Maul J

Amazing.

Best service. Clean.

Meeu-en-Son se terugvoer

Jua-maul, thank you. I appreciate your response. You are most welcome again.
Regards. Petro

Meeu-en-Son
Sorita Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita Z

Rustig en lekker.

Stil, rustige area, lieflike omgewing.

Meeu-en-Son se terugvoer

Zorita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet.
Kom gerus weer.
Groete, Petro

Meeu-en-Son
Veronique W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique W

Eienaar van Meeu-en-Son is baie gasvry en vriendelik.

Ons het dit baie geniet.

Meeu-en-Son se terugvoer

Veronique, dankie vir jou terugvoering en ek is bly julle het dit geniet.
Groete. Petro

Meeu-en-Son
Hansie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie M

Nogal lekker, eienaar baie vriendelik en stil.

Baie lekker gebly, maar sal aanbeveel dat daar op die advertensie gemeld word van die honde en die plek is onder die eienaar se woonplek. Die fotos is nie opgedateer nie, want die stort het nie meer 'n deur nie, net 'n gordyn. Die enkelbeddens was bietjie ongemaklik hard.

Meeu-en-Son se terugvoer

Geen kommentaar

Meeu-en-Son
Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

The best guest house.

The most friendly host felt like my own home, lots of space. Loved it.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Debbie, dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was so aangenaam om julle te huisves en te ontmoet. Kom gerus weer.
Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Lukas K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Bekostigbare, goed toegeruste en skoon verblyf.

Vriendelike gasvrou by goed toegeruste, skoon eenheid in veilige, stil area. Buitebraai onder dak was baie gerieflik. Veilige parkering op perseel agter hek. Beddens was gemaklik en linne en dekor getuig van goeie smaak.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie dag Lukas,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering, dit was aangenaam om jou te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer.
Groete, Petro

Meeu-en-Son
Monica L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid. Ons het die woonstel as basis gebruik en meestal in die oord by familie gekuier. Van die goed wat ander mense oor kla in hulle terugvoer is so, maar het ons glad nie gepla nie. Wonderlik om gas te hê, so beurtkrag is nie 'n probleem nie!

Meeu-en-Son se terugvoer

Monica, dankie vir jou vriendelike terugvoering oor jul verblyf. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en is bly dat jul die tydjie hier geniet het. Jul is altyd welkom hier. Groete. Petro

Meeu-en-Son
Yolandi P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P

Gasvrou vriendelik met goeie kommunikasie!

Petro was 'n goeie gasvrou en kommunikasie was uitstekend.

Meeu-en-Son se terugvoer

Yolandi, baie dankie vir jou vriendelike woorde, ek waardeer. Petro

Meeu-en-Son
Hilda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda S

Petro is 'n goeie gasvrou.

Baie knus verblyf. Ons sal definitief weer daar bly.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie dag Hilda,
Dankie vir jou terugvoering, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en hier by Meeu en Son te verwelkom. Julle is baie welkom om weer hier te kom bly.
Groete, Petro.

Meeu-en-Son
Anthea H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea H

Was vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly. Baie veilig en alles wat mens benodig. Buite stoep en braai was baie gerieflik.

Sien sterre.

Meeu-en-Son se terugvoer

Anthea, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Petro

Meeu-en-Son
Beyers L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Beyers L

Party mense gee jou net 'n slaapplek.

As jy soek na 'n plek waar jy self die plek moet uitvee, die vorige mense se skottelgoed weer moet was, jou eie vuurhoutjies, koffie, suiker, melk en handoeke moet bring, is die plek vir jou. Die bedlig is daar, maar dit het nie 'n bulp. Ekstra komberse is daar, maar dit was bietjie lank in die kas so dit ruik nie te vars nie. As daar een plek is wat ek my geld sou wou terug hê, is dit die een. O ja, daar is 'n braai, maar geen toebehore nie, 'n buitetafel wat enige oomblik inmekaar kan val ook.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag, ek is jammer dat jy dit so 'onaangenaam' gevind het. Ek het tog duidelik in 'n epos aan jou gestel dat jy jou eie handdoeke moet bring. Dit is ook so in LekkeSlaap se advertensie uiteengesit en dat dit 'n selfdorg-woonstel is.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Geraldine J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine J

Rustig, vreedsaam en gemaklik.

Baie aangenaam gekuier, alhoewel my man net gese het dat die inry/plaveisel vir motor net ongemaklik was, aangesien ons motor baie laer is, andersins sal ons enigeen verwys en definitief weer bespreek.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie middag Geraldine, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer, julle is baie welkom. Groete, Petro.

Meeu-en-Son
Josiane V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josiane V

From our check in to check out everything was perfect.

We Really enjoyed our stay will be back for a next visit with more friends. Location of property in a safe area. The owners were really professional we also had a chance to interact with them, Chris & Petro was awesome. Best place to visit when you need a break from your busy life. Best place to unwind.

Meeu-en-Son se terugvoer

Dear Josiane, thank you for your kind words and very positive feedback.
We are looking forward to your next visit, you are most welcome.
Regards,
Petro

Meeu-en-Son
Michelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Perfek.

Plekkie met waarde vir geld. Groot genoeg vir ons gesin van 4. Perfek geleë, buite die hustle en bustle maar naby genoeg. Dankie Petro.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Michelle,
Dankie vir jou baie positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om te ontmoet en om julle hier te kon huisves.
Julle is enige tyd baie welkom om weer hier te kom ontspan. Groete, Petro

Meeu-en-Son
Carla R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R

Baie lekker.

Die tannie is verskriklik oulik en behulpsaam. Die kombuis het alles wat nodig is. Ekstra komberse word voorsien. Ons het lekker daar geslaap.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Carla, baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Julle is baie welkom om weer hier te kom uitspan.
Groete. Petro

Meeu-en-Son
Petrus W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus W

Dit was baie, baie lekker.

Die eienaar was baie gasvry, sy het ons baie gasvry laat voel. Ek sal my vriende ook aanbeveel.

Meeu-en-Son se terugvoer

Middag, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete

Meeu-en-Son
Louisa D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D

Baie lekker gekuier.

Sal enige tyd aanbeveel. Petro was baie aangenaam en baie behulpsaam. Sal weer terug gaan.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Louisa, baie dankie vir jul baie positiewe terugvoering. Dis was baie aangenaam om julle hier te ontvang en om julle te ontmoet.
Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Martie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Heerlik en rustig.

Heerlike rustige area. Naby aan al die winkels. Ons het dit baie geniet. Petro baie dankie vir die gasvryheid waarmee ons ontvang is. Ons het beslis tuis gevoel en sal weer by julle kom kuier. Groete Etiénne, Martie, Amoré en Lilly Bester.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie middag, dankie vir jul positiewe terugvoering ek is bly julle het dit hier geniet dit was aangenaam om julle hier te he. Kom gerus weer.
Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Francois V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Was baie goed ontvang deur Tannie Petro, sal beslis weer daar tuisgaan.

Gerieflike plekkie vir vakansie.

Meeu-en-Son se terugvoer

Middag Francois, dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Groete, Petro.

Meeu-en-Son
Mhleli M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhleli M

Place is quiet and safe.

Clean. Friendly owner.

Meeu-en-Son se terugvoer

Good day Mhleli,

Thank you for your positive feed back. It was pleasure hosting you and your family.
Greetings,
Petro

Meeu-en-Son
Eurika O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Baie netjies en gerieflik.

Veilige omgewing, geen beurtkrag! Netjies met vriendelik ontvang.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Eurika, dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle te kon huisves en te ontmoet.
Kom gerus weer.
Groete, Petro

Meeu-en-Son
Elzanne M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne M

Pragtige uitsig oor Mosselbaai.

Eenheid is ideaal vir 'n naweek webreek saam met 'n klein gesin. Eenheid is ingerig met al die nodige toerusting vir 'n vinnige ete.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Elzanne
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Groete, Petro.

Meeu-en-Son
Frans L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L

Aangename verblyf. Waarde vir geld.

Baie lekker verblyf. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Sal die plek aanbeveel vir vriende.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Frans, dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontvang en kom gerus weer.
Groete, Petro.

Meeu-en-Son
Nicole V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V

It was great.

The location is perfect, the view was amazing and the place overall was good. Will definitely visit again.

Meeu-en-Son se terugvoer

Hi Nicole, thank you for your feedback on Meeu-en-Son. It was a pleasure to host you and you are most welcome to visit us again. I am looking forward to seeing you again. Regards, Petro.

Meeu-en-Son
Wicus D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus D

Lekker sakpasverblyf.

Heeltemal voldoende vir 'n kort verblyf.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie dag Wicus, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Bernadette A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A

Uitstekend!

Meeu-en-Son is sowaar 'n plek waarheen ek weer sal gaan.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Bernadette,
Ek is so bly julle het dit hier by Meeu en Son geniet. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon verwelkom en kom gerus weer. Julle is baie welkom.
Groete
Petro

Meeu-en-Son
Etienne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Ek het lanklaas so lekker gekuier.

Ons het so lekker gekuier en wou glad nie ry nie, baie netjies en skoon. Tannie Petro was 'n engel. Sy het self my kleinding se verjaarsdag onthou.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Etienne, dit was 'n fees om julle hier te kon hè, en is baie bly julle het dit so geniet. Kom gerus weer, julle is baie baie welkom.
Baie dankie vir die vriendelike en mooi resensie.
Groete, Petro.

Meeu-en-Son
Belinda M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Sielvolle plekkie.

Rustige atmosfeer, vriendelike liefdevolle eienaar. Skoon, netjiese plekkie. Sal enige tyd weer daarheen gaan.

Meeu-en-Son se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi terugvoering, ek is so bly julle het dit hier geniet. Julle is baie welkom om weer hier tuis te gaan.

Meeu-en-Son
Priscilla E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla E

Was very nice, so nice we even ask are they book the days we must leave.

Cottage is very neat and beautiful, owners are so friendly and they are there but you will not even say so, will definitely book there again.

Meeu-en-Son se terugvoer

Good day Priscilla and family. It was awesome to have you here and I am glad you enjoyed your stay. Thanks for the friendly review, and please come again, you will always be welcome.
Regards, Petro

Meeu-en-Son
Marcelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Puik!

10/10 vir die plekkie en gasvryheid. Alles skoon en netjies, en die area is lekker stil. Ons het baie tuis gevoel. Dankie vir alles, Tannie Petro. En dankie aan Johan en Ana vir die lekker visbraai. Sien julle weer Desember.

Meeu-en-Son se terugvoer

Middag Marcelle,
Dankie vir jul baie positiewe terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons. Ek sien uit om julle weer te sien, julle is altyd baie welkom.
Groete
Petro

Meeu-en-Son
Dolly-ann S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dolly-ann S

Jy kon alles hoor wat gebeur op die boonste verdieping. Voetstappe, honde se geloop. So vroeg as 6 uur soggens. Daar was geen kans vir laat slaap. Gedurig 'n gewoel op die boonste verdieping.

Jy kon nie laat slaap nie, alles hoorbaar vanaf die boonste verdieping. Ons was 6 nagte tuis en niemand was beskikbaar om skoon linne te verskaf nie.

Meeu-en-Son se terugvoer

Dolly-ann, ek is jammer jy kon nie laat slaap nie, maar in ag geneem dat dit vakansie seisoen was, is dit bietjie moeilik om te alle tye gaste te vra om stilte te handhaaf.
Wat die skoon beddegoed betref, ruil ek elke 5 dae, en aangesien julle net 6 nagte geslaap het, is dit bietjie onnodig om net vir 1 nag beddegoed te ruil. Dan wonder ek ook wat die rede was hoekom die matras van die enkelbed oorgedra is na die ander kamer, terwyl daar 'n kennisgewing is dat meubels ens. nie rondgedra moet word nie.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Melin W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Melin W

We just needed a place for a sleepover for 2 nights as we attended a funeral in Mossel Bay.

The owner made us feel unwelcome and is very unfriendly. We assumed that toilet paper would be included in the package (maximum 2 rolls), but were reminded that we have to provide our own. The TV antennae was disconnected and broken. The couch was very smelly. We could not hang any of our clothes in the bedroom cupboards as the cupboards had a strong mildew smell. The bench outside is broken and a safety risk.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag, ek is jammer as ek onvriendelik voorgekom het toe julle om 23.15 toe ek al geslaap het en julle my wakker gebel het. Ek was julle nie meer te wagte nie, aangesien julle bespreking gekanselleer is omdat bewys van betaling nie ontvang was nie. Uit menslikheid het ek julle toegelaat omdat dit al bykans middernag was. Die bewys van betaling is eers die volgende middag laat aan my oor betaal.
Wat die "stukkende" antenna betref, was dit inwerkende toestand toe julle gekom het..,ek het toiletpapier voorsien, maar dit was n selfsorg woonstel en verdere voorraad moet deur julle voorsien word. Die mikdew reuk het julle seker maar met ontsmettingsmiddels en reinigers, deur professionele skoonmaakdienste gebruik verwar.
Die stoele wat gebreek is, is deur mnr Warnick gerapporteer en hy het gevra dat die skadevergoeding faktuur aan hom gestuur moet word, wat ek uit welwillendheid nie gedoen het nie
Vriendelike groete,
Meeu en Son

Meeu-en-Son
Michelle J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Vriendelike mense rustige gebied.

Dis was baie lekker. Die plek is goed ingerig. Skoon en netjies.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiemore, baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle hier te hè en kom gerus weer.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Andre O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Vriendelik.

Die mense is vriendelik met 'n baie mooi uitsig. Netjies.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Andre,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer.
Groete
Petro

Meeu-en-Son
Jolene S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene S

Was baie rustig.

Dit was baie rustig, als is gerieflik.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Jolene,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jul verblyf in Meeu-en-Son. Dit was vir my aangenaam om julle te huisves en sal julle in die toekoms met graagte weer ontvang.

Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Renelda C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelda C

Dis fantasties.

Was lieflik en gerieflik. Baie veilig. Het dit geniet. Sal vir seker weer kom.

Meeu-en-Son se terugvoer

Middag Renelda, dankie vir jul baie positiewe terugvoering en ek is bly julle het die tyd hier geniet.
Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Vriendelike groete,
Petro

Meeu-en-Son
Piet D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D

Baie welkom gevoel. Netjies, skoon en pragtige plek.

Ons het saam met ons volwasse kinders 'n toer onderneem langs die Tuinroete. Ons keuse om van Meeu-en-Son gebruik te maak, was die perfekte keuse vir die doel en sal dit weer doen sou die geleentheid hom voordoen. Alles was pragtig, netjies en baie gerieflik. Sentraal vir al die besienswaardighede wat ons wou besoek.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Piet,
Baie dankie vir jul baie positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Wehan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wehan L

Rustig, stil en ekstra die bokkies wat so mak is en verby jou rondloop. Dankie vir Petro se vriendelikheid.

Heerlike restaurante. Heerlike weer. Baie om te doen vir die kinders. Treintrippies baie ontspanne.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Annette,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit so geniet.

Kom kuier gerus weer, julle is baie welkom. Ek mis julle.

Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Edwina M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina M

Puik.

Die webtuiste is die beste om verblyf te kry.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Edwina, baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle hier te kon huisves en kom gerus weer.

Vriendelike groete,
Petro

Meeu-en-Son
Merushca L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merushca L

Peaceful. Away from noise of the city.

Lovely place to rest. Beautiful neighbourhood. Just need a outdoor space for children to play.

Meeu-en-Son se terugvoer

Good day Maruscha, thanks for your positive feed back. It was a pleasure having you here.
Regards,
Petro

Meeu-en-Son
Marné K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné K

Lawaaierig.

Sê maar eerder niks nie, maar Meeu-en-Son sien ons nooit weer nie. Die webtuiste se advertensie ons gebluf. Dit was rêrig om 'n paar redes die onaangenaamste verblyf wat ons NOG gehad het.

Meeu-en-Son se terugvoer

Marne, ek is werklik jammer dat jy ongelukkig is oor Meeu-en-Son en dat dit nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Wees verseker dat Meeu-en-Son altyd strewe om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Ian T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian T

Rustig en gerieflik.

Lekker gekuier, baie dankie.

Meeu-en-Son se terugvoer

Ian, dankie vir jul positiewe terugvoering en dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer, julle is baie welkom.

Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Rowharn E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rowharn E

Goeie geseënde naweek.

Ons was daar om kerkprogramme by te woon by die ATKV oor die langnaweek en was goed verwelkom en dis 'n rustige buurt. Blyplek is pragtig en die eienaar bly wel op die boonste verdieping, maar jy weet nie eens of hul daar is. Sal beslis weer daar gaan bly.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Rowharn,

Baie dankie vir jul baie positiewe resensie. Dit was aangenaam om julle te kon huisves.

Julle is baie welkom in die toekoms om weer hier tuis te gaan.

Vriendelike groete,
Petro

Meeu-en-Son
Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V

Netjies en skoon.

Was 'n lekker plek om te oornag, mens moet dorp toe of strand toe ry om iets te gaan doen. Laaste aand was mense bo ons vreeslik raserig.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Erna,
Dankie vir jou terugvoering. Ja ons is maar so 3 km van die strand af en dit word so vermeld. Wat die geraas betref; dit is maar nou vakansieseisoen en mense is maar in 'n vakansiestemming.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Ronel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Ons het heerlik gekuier, baie dankie!

Baie bekostigbaar, goeie waarde vir geld. Ons het die verblyf by Meeu-en-Son baie geniet!

Meeu-en-Son se terugvoer

Ronel, baie dankie vir jul positiewe terugvoering, dit was heerlik om julle te kon huisves. Kom gerus weer.
Groete
Petro

Meeu-en-Son
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Zaya D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaya D

Dit was absoluut fantasties.

Meeu-en-Son was regtig 'n baie lekker blyplek gewees. Eienaar is verskriklik vriendelik. Baie dankie.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Zaya, ek is baie bly julle het dit geniet en dit was so lekker om julle hier te kon hè. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Petro

Meeu-en-Son
Solly P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly P

Lekker.

Hond was baie welkom. Akkommodasie met hond 'n moet.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Solly, ek is bly julle het dit geniet by Meeu en Son. Jul het so n pragtige en vriendelike hond en dit was n plesier om haar ook te kon akkommodeer.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Anna Y - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Y

Waarde vir geld, netjies en rustig.

Netjies, skoon, veilig en prys billik. Tannie Petro, dankie vir 'n lekker 3 weke lange verblyf, jou gasvryheid en vriedelikheid het dit sommer meer spesiaal gemaak. Ek kan niks negatiefs oor ons verblyf sê nie, want alles het aan ons behoeftes voldoen.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Carina,

Baie dankie vir jou baie positiewe resensie ek waardeer dit. Ek mis julle!
Dit was baie aangenaam om julle hier te hê.
Stuur ook groete aan jou pa- hulle.

Vriendelike Groete
Petro.

Meeu-en-Son
Nathaleen P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathaleen P

Fantasties.

Eienaar is vriendelik en behulpsaam, die plek is perfek met alles wat mens nodig het, dis baie veilig. Uit en uit een van die beste wat ons al ervaar het!

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiemore Nathaleen,
Baie dankie vir jul baie positiewe resensie. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon huisves en ek sien uit om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Audrey J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Audrey J

Heerlik.

Baie rustig, sal enige tyd weer daar bly.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Audrey,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle hier te kon huisves. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Daniel M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Daniel M

Nie vir lang vakansie nie.

Verblyf is okay net vir 'n aand of twee net om jou kop neer te lê en koffie die volgende oggend maar nie vir 'n lang uitspan vakansie.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Daniel,
Dankie vir jou terugvoering.
Dis onregverdig om te oordeel oor n lang verblyf as jy net vir 2 nagte bespreek het.
Vriendelike groete,
Petro

Meeu-en-Son
Elsie Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie Z

Het meer verwag.

Plek nie baie skoon en van die beddens nie op standaard en ongemaklik om op te slaap.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Estie,

Dis jammer dat die plek nie aan jul standaard voldoen het nie. Ek is veral jammer dat ons nie kon groet nie en dat julle die sleutel en afstandbeheer in die deur moes kry.

Vriendelike groete,
Petro

Meeu-en-Son
Bogolo N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bogolo N

Owner is not friendly, but the place looks lovely. Just needs to be cleaned property.

Stay could have been better.

Meeu-en-Son se terugvoer

Bogolo,
Ek sou dit waardeer het as julle my dadelik in kennis gestel het van die stort se glasdeur wat in stukkies gebreek is en nie eers laat die volgende dag nie.
'n Kas wat gesluit was vir private doeleindes, is oopgeruk en inhoud wederregtelik deur gaste gebruik. Die artikels is ook nie weer teruggeplaas nie.
Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter C

Lekker plek.

Lieflike plek, net baie ver van die srand af. Kan doen met beter parkering, voertuie sukkel om in te draai.

Meeu-en-Son se terugvoer

Pieter, inligting word gemeld dat Hartenbos Seefront 4 km van die see af is, so jammer dat dit vir jou te ver was. Net so jammer dat die lieflike plek deur onbespreekte gaste so bemors is.
Groete
Petro

Meeu-en-Son
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Dewald M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald M

Fantasties.

Fantasties en baie aangename gasvrou.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Dewald,

Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer. Kom gerus weer.

Vriendelike groete,
Petro

Meeu-en-Son
Rose B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose B

Very professional, yet warm and caring services.

We loved the place. The hosts are very warm and friendly. I told her I would definitely market her place amongst my family and friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie professioneel, en tog met warm omgee-diens.

Was mal oor die plek. Gashere baie warm en vriendelik. Ek het reeds vir haar gesê ek sal haar plekkie onder my familie en vriende bemark.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie naand Rose,
Baie dankie vir jou vriendelike en aangename terugvoering in verband met Meeu en Son. Ek is bly julle het die tydjie geniet en kom gerus weer. Ek waardeer.
Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Ausha S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ausha S

Baie veilige area en Petro was ten alle tye beskikbaar op Whatsapp.

Ons het onmiddellik tuis gevoel en Petro was baie vriendelik. Het bietjie moeilikheid gehad met die stort, maar dit was gou opgelos. Enigste probleem regtig was die feit dat die een klein hondjie heeltyd geblaf het toe Petro die aand uit was, maar het opgehou toe sy terugkom.

Meeu-en-Son se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Ek is bly dat jul, jul verblyf geniet het en ek is jammer dat die klein hondjie geblaf het toe ek uit was. Ek sal sorg dit gebeur nie weer nie
Groete
Petro

Meeu-en-Son
Rika D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika D

Heerlik gebly.

Baie netjies foto van balkon bedrieglik, geen uitsig nie, jy kyk in die muur vas omdat die woonstel onder die huis geleë is, verder was als perfek.

Meeu-en-Son se terugvoer

Beste Rika,

Ek is werklik jammer oor die muur, maar dit word drasties verlaag binne volgende 2 weke. Foto van die balkon is verkeerdelik geplaas en is reggestel. Baie dankie vir die positiewe opmerkings, ek waardeer.

Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Meagan M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan M

Lekker rustig.

Baie netjies, stil en veilig. Ons was baie goed ontvang. Petro, in die gevolg dalk net meer messe het vir kos as jy eet. Dankie vir alles.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie dag Meagan,
Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoering.
Wat die messe betref, daar is 6 van elke eetgerei aangesien die woonstel slegs 6 persone bedien. Maar ek sal aandag gee daaraan, baie dankie.
Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Rene L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L

Een nag oorgebly op pad na ander bestemming.

Die verblyf is die onderste verdieping van die eienaar se huis. Hulle hou hulself eenkant en mens is nie eens bewus van hulle nie. Dit het alles wat jy kan nodig kry vir 'n gesin met kinders. Neem net handdoeke en kos saam.

Meeu-en-Son se terugvoer

Baie dankie Rene vir die positiewe terugvoering. Ek is bly dat julle alles gerieflik gevind het.
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Kosie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kosie G

Lekker!

Dit was aangenaam net dat daar geen TV ontvangs was nie en geen DStv nie. Het gevra of daar was tydens bespreking en was meegedeel dat daar is. Baie goed geleë. Waarde vir geld.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiedag Mnr Griessel,
Dankie vir u terugvoering. Daar is wel TV en DStv ontvangs as u u eie dekodeerder en slimkaart gebruik. Dit word ook so in Lekkeslaap se advertensie gemeld..
Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Jacqui J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui J

Warm, vriendelike gasvrou en ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs deur Petro en deurentyd hulp aangebied.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeie dag Jacqui,
Baie dankir vir jou vriendelike en positiewe terugvoering. Ek waardeer en kom gerus weer.
Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Anneline C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline C

Stil en rustig.

Die verblyf by Meeu-en-Son was baie rustig. Ons het vir Petro gesê sy moet vir die toekoms 'n strykplank en strykyster kry. Die sink is bietjie klein en daar is nie veel kragproppe nie. Dit pas seker in by die gasverbruik, maar andersins was dit baie rustig en veilig. Baie dankie.

Meeu-en-Son se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer dat die 2 kragproppe in elke kamer, asook 2 in sitkamer en 2 in kombuisie, vir jou onvoldoende was. Wat die wasbak betref hou ons maar by die munisipale reëls.
Groete Petro

Meeu-en-Son
Faith F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faith F

Waarde vir geld en baie netjies!

Die een nag verblyf was baie aangenaam. Die beskutte omgewing was gemoedsrus vir die klein kinders wat saam was. Die plek was baie netjies en die prys billik.

Meeu-en-Son se terugvoer

Goeiemôre Faith,

Baie dankie vir die positiewe gradering. Ek is bly julle het dit geniet en dat jul verblyf aangenaam was. Kom gerus weer.

Vriendelike Groete,
Petro

Meeu-en-Son
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Kershia P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kershia P

Plek is vir mense wat letterlik net plek soek vir slaap. potte, eetgerei toilet was vuil.

Op oog af lyk plek baie nice maar potte en cutlery en toilet was vuil. Maak die gebruik van als dan bietjie grillerig.

Meeu-en-Son se terugvoer

Kershia, ek is jammer dat jy nie dadelik jou ontvredenheid aan my gerapporteer het nie, sodat ek my kon vergewis van jou probleem. Wees verseker dat Meeu en Son te alle tye strewe na uitstekende diens en gaste se belange eerste stel.

Vriendelike groete
Petro

Meeu-en-Son
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c0ee14bcd38cea089f5a80b63eae678401ea29d7f510ac9db6cecb3ba62cac3e473152bc5645e1ea1f8921bc19c2a4a4d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 40 Rylaan 5 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139532373169 22.090976536274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang