Meeu-en-Son
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Alvino H - Sep 2024
Algehele gradering
My stay was peaceful and was totally a great break away from the city.
Meeu-en-Son se terugvoer
Alvino, thank you for your feedback.
It was a pleasure hosting you and your family.
You are welcome to come again.
Regards,
Petro
Jenny G - Des 2023
Algehele gradering
We cannot wait to return to Meeu-en-Son!
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Jenny,
Baie dankie vir jou vriendelike en aangename terugvoering oor jul verblyf in Meeu en Son. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Jy is baie welkom om ons weer te besoek.
Vriendelike groete, Petro
Jue Maul J - Jul 2023
Algehele gradering
Amazing.
Meeu-en-Son se terugvoer
Jua-maul, thank you. I appreciate your response. You are most welcome again.
Regards. Petro
Veronique W - Mrt 2024
Algehele gradering
Eienaar van Meeu-en-Son is baie gasvry en vriendelik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Veronique, dankie vir jou terugvoering en ek is bly julle het dit geniet.
Groete. Petro
Hansie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Nogal lekker, eienaar baie vriendelik en stil.
Meeu-en-Son se terugvoer
Geen kommentaar
Debbie B - Feb 2024
Algehele gradering
The best guest house.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Debbie, dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was so aangenaam om julle te huisves en te ontmoet. Kom gerus weer.
Groete,
Petro
Sorita Z - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Meeu-en-Son se terugvoer
Zorita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet.
Kom gerus weer.
Groete, Petro
Lukas K - Feb 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, goed toegeruste en skoon verblyf.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie dag Lukas,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering, dit was aangenaam om jou te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer.
Groete, Petro
Monica L - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Meeu-en-Son se terugvoer
Monica, dankie vir jou vriendelike terugvoering oor jul verblyf. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en is bly dat jul die tydjie hier geniet het. Jul is altyd welkom hier. Groete. Petro
Yolandi P - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvrou vriendelik met goeie kommunikasie!
Meeu-en-Son se terugvoer
Yolandi, baie dankie vir jou vriendelike woorde, ek waardeer. Petro
Hilda S - Apr 2023
Algehele gradering
Petro is 'n goeie gasvrou.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie dag Hilda,
Dankie vir jou terugvoering, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en hier by Meeu en Son te verwelkom. Julle is baie welkom om weer hier te kom bly.
Groete, Petro.
Anthea H - Mrt 2023
Algehele gradering
Was vriendelik verwelkom en het baie lekker gebly. Baie veilig en alles wat mens benodig. Buite stoep en braai was baie gerieflik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Anthea, dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer, jul is altyd welkom.
Groete, Petro
Beyers L - Okt 2023
Algehele gradering
Party mense gee jou net 'n slaapplek.
Lees meerMeeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag, ek is jammer dat jy dit so 'onaangenaam' gevind het. Ek het tog duidelik in 'n epos aan jou gestel dat jy jou eie handdoeke moet bring. Dit is ook so in LekkeSlaap se advertensie uiteengesit en dat dit 'n selfdorg-woonstel is.
Vriendelike groete
Petro
Geraldine J - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, vreedsaam en gemaklik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie middag Geraldine, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer, julle is baie welkom. Groete, Petro.
Josiane V - Aug 2022
Algehele gradering
From our check in to check out everything was perfect.
Meeu-en-Son se terugvoer
Dear Josiane, thank you for your kind words and very positive feedback.
We are looking forward to your next visit, you are most welcome.
Regards,
Petro
Michelle S - Jul 2022
Algehele gradering
Perfek.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Michelle,
Dankie vir jou baie positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om te ontmoet en om julle hier te kon huisves.
Julle is enige tyd baie welkom om weer hier te kom ontspan. Groete, Petro
Carla R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Carla, baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Julle is baie welkom om weer hier te kom uitspan.
Groete. Petro
Petrus W - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie, baie lekker.
Meeu-en-Son se terugvoer
Middag, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Louisa D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Louisa, baie dankie vir jul baie positiewe terugvoering. Dis was baie aangenaam om julle hier te ontvang en om julle te ontmoet.
Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Groete,
Petro
Martie B - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie middag, dankie vir jul positiewe terugvoering ek is bly julle het dit hier geniet dit was aangenaam om julle hier te he. Kom gerus weer.
Groete,
Petro
Francois V - Jun 2022
Algehele gradering
Was baie goed ontvang deur Tannie Petro, sal beslis weer daar tuisgaan.
Meeu-en-Son se terugvoer
Middag Francois, dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang. Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Groete, Petro.
Mhleli M - Jun 2022
Algehele gradering
Place is quiet and safe.
Meeu-en-Son se terugvoer
Good day Mhleli,
Thank you for your positive feed back. It was pleasure hosting you and your family.
Greetings,
Petro
Eurika O - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Eurika, dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle te kon huisves en te ontmoet.
Kom gerus weer.
Groete, Petro
Elzanne M - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor Mosselbaai.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Elzanne
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Groete, Petro.
Frans L - Mei 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf. Waarde vir geld.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Frans, dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle te ontvang en kom gerus weer.
Groete, Petro.
Nicole V - Jun 2022
Algehele gradering
It was great.
Meeu-en-Son se terugvoer
Hi Nicole, thank you for your feedback on Meeu-en-Son. It was a pleasure to host you and you are most welcome to visit us again. I am looking forward to seeing you again. Regards, Petro.
Wicus D - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker sakpasverblyf.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie dag Wicus, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te verwelkom.
Vriendelike groete
Petro
Bernadette A - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Bernadette,
Ek is so bly julle het dit hier by Meeu en Son geniet. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon verwelkom en kom gerus weer. Julle is baie welkom.
Groete
Petro
Etienne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek het lanklaas so lekker gekuier.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Etienne, dit was 'n fees om julle hier te kon hè, en is baie bly julle het dit so geniet. Kom gerus weer, julle is baie baie welkom.
Baie dankie vir die vriendelike en mooi resensie.
Groete, Petro.
Belinda M - Jan 2021
Algehele gradering
Sielvolle plekkie.
Meeu-en-Son se terugvoer
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering, ek is so bly julle het dit hier geniet. Julle is baie welkom om weer hier tuis te gaan.
Priscilla E - Des 2020
Algehele gradering
Was very nice, so nice we even ask are they book the days we must leave.
Meeu-en-Son se terugvoer
Good day Priscilla and family. It was awesome to have you here and I am glad you enjoyed your stay. Thanks for the friendly review, and please come again, you will always be welcome.
Regards, Petro
Marcelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Puik!
Meeu-en-Son se terugvoer
Middag Marcelle,
Dankie vir jul baie positiewe terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons. Ek sien uit om julle weer te sien, julle is altyd baie welkom.
Groete
Petro
Dolly-ann S - Jan 2020
Algehele gradering
Jy kon alles hoor wat gebeur op die boonste verdieping. Voetstappe, honde se geloop. So vroeg as 6 uur soggens. Daar was geen kans vir laat slaap. Gedurig 'n gewoel op die boonste verdieping.
Meeu-en-Son se terugvoer
Dolly-ann, ek is jammer jy kon nie laat slaap nie, maar in ag geneem dat dit vakansie seisoen was, is dit bietjie moeilik om te alle tye gaste te vra om stilte te handhaaf.
Wat die skoon beddegoed betref, ruil ek elke 5 dae, en aangesien julle net 6 nagte geslaap het, is dit bietjie onnodig om net vir 1 nag beddegoed te ruil. Dan wonder ek ook wat die rede was hoekom die matras van die enkelbed oorgedra is na die ander kamer, terwyl daar 'n kennisgewing is dat meubels ens. nie rondgedra moet word nie.
Vriendelike groete
Petro
Melin W - Mrt 2020
Algehele gradering
We just needed a place for a sleepover for 2 nights as we attended a funeral in Mossel Bay.
Lees meerMeeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag, ek is jammer as ek onvriendelik voorgekom het toe julle om 23.15 toe ek al geslaap het en julle my wakker gebel het. Ek was julle nie meer te wagte nie, aangesien julle bespreking gekanselleer is omdat bewys van betaling nie ontvang was nie. Uit menslikheid het ek julle toegelaat omdat dit al bykans middernag was. Die bewys van betaling is eers die volgende middag laat aan my oor betaal.
Wat die "stukkende" antenna betref, was dit inwerkende toestand toe julle gekom het..,ek het toiletpapier voorsien, maar dit was n selfsorg woonstel en verdere voorraad moet deur julle voorsien word. Die mikdew reuk het julle seker maar met ontsmettingsmiddels en reinigers, deur professionele skoonmaakdienste gebruik verwar.
Die stoele wat gebreek is, is deur mnr Warnick gerapporteer en hy het gevra dat die skadevergoeding faktuur aan hom gestuur moet word, wat ek uit welwillendheid nie gedoen het nie
Vriendelike groete,
Meeu en Son
Michelle J - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike mense rustige gebied.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiemore, baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle hier te hè en kom gerus weer.
Vriendelike groete
Petro
Andre O - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Andre,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon huisves. Kom gerus weer.
Groete
Petro
Jolene S - Aug 2019
Algehele gradering
Was baie rustig.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Jolene,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jul verblyf in Meeu-en-Son. Dit was vir my aangenaam om julle te huisves en sal julle in die toekoms met graagte weer ontvang.
Vriendelike groete
Petro
Renelda C - Aug 2019
Algehele gradering
Dis fantasties.
Meeu-en-Son se terugvoer
Middag Renelda, dankie vir jul baie positiewe terugvoering en ek is bly julle het die tyd hier geniet.
Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Vriendelike groete,
Petro
Piet D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie welkom gevoel. Netjies, skoon en pragtige plek.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Piet,
Baie dankie vir jul baie positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Vriendelike groete
Petro
Wehan L - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, stil en ekstra die bokkies wat so mak is en verby jou rondloop. Dankie vir Petro se vriendelikheid.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Annette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit so geniet.
Kom kuier gerus weer, julle is baie welkom. Ek mis julle.
Groete,
Petro
Edwina M - Jan 2019
Algehele gradering
Puik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Edwina, baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering. Dit was baie lekker om julle hier te kon huisves en kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Petro
Merushca L - Apr 2019
Algehele gradering
Peaceful. Away from noise of the city.
Meeu-en-Son se terugvoer
Good day Maruscha, thanks for your positive feed back. It was a pleasure having you here.
Regards,
Petro
Marné K - Apr 2019
Algehele gradering
Lawaaierig.
Meeu-en-Son se terugvoer
Marne, ek is werklik jammer dat jy ongelukkig is oor Meeu-en-Son en dat dit nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Wees verseker dat Meeu-en-Son altyd strewe om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Vriendelike groete
Petro
Ian T - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Ian, dankie vir jul positiewe terugvoering en dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer, julle is baie welkom.
Groete,
Petro
Rowharn E - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie geseënde naweek.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Rowharn,
Baie dankie vir jul baie positiewe resensie. Dit was aangenaam om julle te kon huisves.
Julle is baie welkom in die toekoms om weer hier tuis te gaan.
Vriendelike groete,
Petro
Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Erna,
Dankie vir jou terugvoering. Ja ons is maar so 3 km van die strand af en dit word so vermeld. Wat die geraas betref; dit is maar nou vakansieseisoen en mense is maar in 'n vakansiestemming.
Vriendelike groete
Petro
Ronel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, baie dankie!
Meeu-en-Son se terugvoer
Ronel, baie dankie vir jul positiewe terugvoering, dit was heerlik om julle te kon huisves. Kom gerus weer.
Groete
Petro
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Zaya D - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Zaya, ek is baie bly julle het dit geniet en dit was so lekker om julle hier te kon hè. Kom gerus weer.
Vriendelike groete.
Petro
Solly P - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Solly, ek is bly julle het dit geniet by Meeu en Son. Jul het so n pragtige en vriendelike hond en dit was n plesier om haar ook te kon akkommodeer.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Petro
Anna Y - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en rustig.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Carina,
Baie dankie vir jou baie positiewe resensie ek waardeer dit. Ek mis julle!
Dit was baie aangenaam om julle hier te hê.
Stuur ook groete aan jou pa- hulle.
Vriendelike Groete
Petro.
Nathaleen P - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiemore Nathaleen,
Baie dankie vir jul baie positiewe resensie. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon huisves en ek sien uit om julle weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Petro
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Audrey J - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Audrey,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle hier te kon huisves. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Petro
Daniel M - Sep 2018
Algehele gradering
Nie vir lang vakansie nie.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Daniel,
Dankie vir jou terugvoering.
Dis onregverdig om te oordeel oor n lang verblyf as jy net vir 2 nagte bespreek het.
Vriendelike groete,
Petro
Elsie Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Het meer verwag.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Estie,
Dis jammer dat die plek nie aan jul standaard voldoen het nie. Ek is veral jammer dat ons nie kon groet nie en dat julle die sleutel en afstandbeheer in die deur moes kry.
Vriendelike groete,
Petro
Bogolo N - Aug 2018
Algehele gradering
Owner is not friendly, but the place looks lovely. Just needs to be cleaned property.
Meeu-en-Son se terugvoer
Bogolo,
Ek sou dit waardeer het as julle my dadelik in kennis gestel het van die stort se glasdeur wat in stukkies gebreek is en nie eers laat die volgende dag nie.
'n Kas wat gesluit was vir private doeleindes, is oopgeruk en inhoud wederregtelik deur gaste gebruik. Die artikels is ook nie weer teruggeplaas nie.
Groete,
Petro
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plek.
Meeu-en-Son se terugvoer
Pieter, inligting word gemeld dat Hartenbos Seefront 4 km van die see af is, so jammer dat dit vir jou te ver was. Net so jammer dat die lieflike plek deur onbespreekte gaste so bemors is.
Groete
Petro
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Dewald M - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Dewald,
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoer. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Petro
Rose B - Jun 2017
Algehele gradering
Very professional, yet warm and caring services.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie professioneel, en tog met warm omgee-diens.
Was mal oor die plek. Gashere baie warm en vriendelik. Ek het reeds vir haar gesê ek sal haar plekkie onder my familie en vriende bemark.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie naand Rose,
Baie dankie vir jou vriendelike en aangename terugvoering in verband met Meeu en Son. Ek is bly julle het die tydjie geniet en kom gerus weer. Ek waardeer.
Groete,
Petro
Ausha S - Apr 2017
Algehele gradering
Baie veilige area en Petro was ten alle tye beskikbaar op Whatsapp.
Meeu-en-Son se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe opmerkings. Ek is bly dat jul, jul verblyf geniet het en ek is jammer dat die klein hondjie geblaf het toe ek uit was. Ek sal sorg dit gebeur nie weer nie
Groete
Petro
Rika D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Meeu-en-Son se terugvoer
Beste Rika,
Ek is werklik jammer oor die muur, maar dit word drasties verlaag binne volgende 2 weke. Foto van die balkon is verkeerdelik geplaas en is reggestel. Baie dankie vir die positiewe opmerkings, ek waardeer.
Groete,
Petro
Meagan M - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie dag Meagan,
Baie dankie vir jou vriendelike en positiewe terugvoering.
Wat die messe betref, daar is 6 van elke eetgerei aangesien die woonstel slegs 6 persone bedien. Maar ek sal aandag gee daaraan, baie dankie.
Groete,
Petro
Rene L - Aug 2017
Algehele gradering
Een nag oorgebly op pad na ander bestemming.
Meeu-en-Son se terugvoer
Baie dankie Rene vir die positiewe terugvoering. Ek is bly dat julle alles gerieflik gevind het.
Vriendelike groete
Petro
Kosie G - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker!
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiedag Mnr Griessel,
Dankie vir u terugvoering. Daar is wel TV en DStv ontvangs as u u eie dekodeerder en slimkaart gebruik. Dit word ook so in Lekkeslaap se advertensie gemeld..
Vriendelike groete
Petro
Jacqui J - Jul 2017
Algehele gradering
Warm, vriendelike gasvrou en ontvangs.
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeie dag Jacqui,
Baie dankir vir jou vriendelike en positiewe terugvoering. Ek waardeer en kom gerus weer.
Groete,
Petro
Anneline C - Jun 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Meeu-en-Son se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer dat die 2 kragproppe in elke kamer, asook 2 in sitkamer en 2 in kombuisie, vir jou onvoldoende was. Wat die wasbak betref hou ons maar by die munisipale reëls.
Groete Petro
Faith F - Sep 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies!
Meeu-en-Son se terugvoer
Goeiemôre Faith,
Baie dankie vir die positiewe gradering. Ek is bly julle het dit geniet en dat jul verblyf aangenaam was. Kom gerus weer.
Vriendelike Groete,
Petro
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Kershia P - Nov 2017
Algehele gradering
Plek is vir mense wat letterlik net plek soek vir slaap. potte, eetgerei toilet was vuil.
Meeu-en-Son se terugvoer
Kershia, ek is jammer dat jy nie dadelik jou ontvredenheid aan my gerapporteer het nie, sodat ek my kon vergewis van jou probleem. Wees verseker dat Meeu en Son te alle tye strewe na uitstekende diens en gaste se belange eerste stel.
Vriendelike groete
Petro
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang