Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeu-en-Son

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Jenny G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We cannot wait to return to Meeu-en-Son! Most enjoyable. We loved the beautiful, clean unit, showcasing the artistic talent of the owner. We appreciated the quiet environment, the very reasonable tariff and the fact that we got a booking at this wonderful establishment at very short notice, during peak season, a few days after Christmas! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Meeu-en-Son
Beste Jenny, Baie dankie vir jou vriendelike en aangename terugvoering oor jul verblyf in Meeu en Son. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Jy is baie welkom om ons weer te besoek. Vriendelike groete, Petro

Jue Maul J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Amazing. Best service. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Meeu-en-Son
Jua-maul, thank you. I appreciate your response. You are most welcome again. Regards. Petro

Sorita Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Rustig en lekker. Stil, rustige area, lieflike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Meeu-en-Son
Zorita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Groete, Petro

Veronique W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Eienaar van Meeu-en-Son is baie gasvry en vriendelik. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Meeu-en-Son
Veronique, dankie vir jou terugvoering en ek is bly julle het dit geniet. Groete. Petro

Hansie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Nogal lekker, eienaar baie vriendelik en stil. Baie lekker gebly, maar sal aanbeveel dat daar op die advertensie gemeld word van die honde en die plek is onder die eienaar se woonplek. Die fotos is nie opgedateer nie, want die stort het nie meer 'n deur nie, net 'n gordyn. Die enkelbeddens was bietjie ongemaklik hard.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Meeu-en-Son
Geen kommentaar

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

The best guest house. The most friendly host felt like my own home, lots of space. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Meeu-en-Son
Goeiedag Debbie, dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was so aangenaam om julle te huisves en te ontmoet. Kom gerus weer. Groete, Petro

Lukas K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Bekostigbare, goed toegeruste en skoon verblyf. Vriendelike gasvrou by goed toegeruste, skoon eenheid in veilige, stil area. Buitebraai onder dak was baie gerieflik. Veilige parkering op perseel agter hek. Beddens was gemaklik en linne en dekor getuig van goeie smaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Meeu-en-Son
Goeie dag Lukas, Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoering, dit was aangenaam om jou te ontmoet en te verwelkom. Kom gerus weer. Groete, Petro

Monica L
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid. Ons het die woonstel as basis gebruik en meestal in die oord by familie gekuier. Van die goed wat ander mense oor kla in hulle terugvoer is so, maar het ons glad nie gepla nie. Wonderlik om gas te hê, so beurtkrag is nie 'n probleem nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Meeu-en-Son
Monica, dankie vir jou vriendelike terugvoering oor jul verblyf. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en is bly dat jul die tydjie hier geniet het. Jul is altyd welkom hier. Groete. Petro

Yolandi P
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Gasvrou vriendelik met goeie kommunikasie! Petro was 'n goeie gasvrou en kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Meeu-en-Son
Yolandi, baie dankie vir jou vriendelike woorde, ek waardeer. Petro

Hilda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2023

Petro is 'n goeie gasvrou. Baie knus verblyf. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Meeu-en-Son
Goeie dag Hilda, Dankie vir jou terugvoering, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet en hier by Meeu en Son te verwelkom. Julle is baie welkom om weer hier te kom bly. Groete, Petro.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c0ee14bcd38cea089f5a80b63eae678401ea29d7f510ac9db6cecb3ba62cac3e473152bc5645e1ea1f8921bc19c2a4a4d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 40 Rylaan 5 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139532373169 22.090976536274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang