Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeu-en-Son

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. Mosselbaai is 'n hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap.

Meeu-en-Son Duet 1 bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens.

Meeu-en-Son Duet 2 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese braaipan en 'n mikrogolfoond. Daar is ook etenstafel met sitplek vir 6 gaste.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en WiFi in.

Buite is daar 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektroniese hek. Daar is ook genoeg plek vir 'n sleepwaentjie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Alvino H
Gesin met klein kinders
5.0
My stay was peaceful and was totally a great break away from the city. Our stay was very pleasant. Petro waited for us, as we arrived l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Michelle O
Gesin met klein kinders
4.8
Baie rustige omgewing, baie lekker daar gebly. Sal beslis weer teruggaan. Baie lekker gebly. Het alles wat 'n mens nodig het. Skoon en netjies. Sal we...
Sien meer
Jan 2025
Veronique W
Saam met vriende
4.8
Eienaar van Meeu-en-Son is baie gasvry en vriendelik. Ons het dit baie geniet.
Mrt 2024
Hansie M
Saam met vriende
4.2
Nogal lekker, eienaar baie vriendelik en stil. Baie lekker gebly, maar sal aanbeveel dat daar op die advertensie gemeld word van die honde en die plek...
Sien meer
Mrt 2024
Debbie B
Saam met lewensmaat
4.2
The best guest house. The most friendly host felt like my own home, lots of space. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meeu-en-Son het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rylaan 5-straat 40, Seemeeupark, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c0ee14bcd38cea089f5a80b63eae678401ea29d7f510ac9db6cecb3ba62cac3e473152bc5645e1ea1f8921bc19c2a4a4d3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 40 Rylaan 5 Seemeeupark 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139532373169 22.090976536274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang