Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeu View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Meeu View is in die klein hawedorpie Yzerfontein in die Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 klein kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is ook 'n gastetoilet.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Buite op die groot balkon is daar 'n etenstafel met stoele.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan die dag op die nabygeleë strand deurbring.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9030442cae7a9f8b4e0dc888930833341c760e5b65ebe7938695dc42092989174cc687d49731f55987aa8524696b2ea9e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9) 2 Third Avenue Yzerfontien 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.341535088365 18.162079325781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang