Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meeu View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Meeu View is in Yzerfontein, 'n klein hawedorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 volwassenes en 3 klein kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die gastebadkamer het 'n bad en 'n stort, en die oorblywende badkamer het net 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Gaste kan kies om hul maaltyd buite op die groot balkon te geniet wat met 'n etenstafel en stoele gemeubileer is.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste kan ook kies om die dag op die strand deur te bring wat binne maklike bereik geleë is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 2, Yzerfontien, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9030442cae7a9f8b4e0dc888930833341c760e5b65ebe7938695dc42092989174cc687d49731f55987aa8524696b2ea9e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9) 2 Third Avenue Yzerfontien 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.341535088365 18.162079325781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang