Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meijer's Rust Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 219 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gerrie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

I can stay there for two weeks! Impeccable accommodation, truly in the mountains. Best craftsmen's carpentry I have ever seen! Real value for money. 4.5 km from the town De Rust. Situated in Meiringspoort, 500 metres from the tar road. Well done, Barry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Wat kan mens sê dit was fantasties rustig in die natuur, maar jy moet lief wees vir die buitelewe. Hierdie is so natuurlik soos dit kan kom, wat dit so spesiaal maak. Al wat jy sien is natuur en diere. Goed toegerus, daar is gedink aan alles wat jy nodig het. Fantasties julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Onvergeetlike ervaring. Ons het in die Kliphuis gebly en dit was 'n onvergeetlike ervaring. Maak net seker dat die bestuurder van jou voertuig goeie ervaring in 'offroad' 4x4 het. Daar is 'n paar plekke waar my senuwees op was, maar as jy by die huis uitkom, is dit die moeite werd. Ons was vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker uitgerus. Ons beveel jul ten sterkte aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die fotos kan dit nie vasvat nie. Pragtig. 'n Stukkie hemel. Gasvry, mooiste chalets, skoon, natuurskoon is asemrowend. Ek sou dit 11 uit tien gee as ek kon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Memories are made of weekends like this. Lieflike verblyf in die Kliphuisie. Skoon, goed ingerig, uniek. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly en geskik vir klein kinders. Ons het baie lekker gebly. Dit was so rustig op die plaas. Ons het by die melkskuur gebly, wat net langs die hoofhuis is. Oom was baie bedagsaam en vriendelik. Die honde op die perseel is almal baie vriendelik en goed gemanierd. Ons kinders (5) & (3) het lekker gespeel op die grasperk. Die huisie het alles wat mens nodig het. WiFi opvangs is uitstekend, al geniet mens die stilte van die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Alles uitstekend baie dankie! Uitstekend baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julius S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Akkommodasie van uitstaande gehalte. Sal beslis weer daar gaan afsaal! Akkommodasie van uitstaande gehalte. Sal beslis weer van die gasvryheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Lekker troeteldiervriendelplaas vakansie met goeie geriewe en vriendelike mense. Baie lekker gebly met die afdak by ons staanplek wat lekker skuiling gebied het in die reën. Ons hondjie het haar gate uit geniet met al die inwonende honde en van die ander kampeerders het ook 'n hond gehad. Badkamers is skoon en netjies en die gasverwarmer sorg dat daar te alle tye warm water was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang