Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meijer's Rust Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 246 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en stil. Eienaar vriendelik en behulpsaam. Lekker gebly. . Kliphuis was bespreek, maar het geen lugreeling gehad soos beskryf op die webtuiste. Eienaar het n ander huisie aangebied met lugreeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A true getaway from it all. We stayed in the Stone Cottage, which is a thatched roof stone cottage 2 km up a mountain track. It has a large covered outdoor kitchen with a huge braai and a delightful outdoor bath and shower (also covered). It really felt like 'getting away'. There is also not bad WiFi. My husband rated it 14/10. Do take the host's warning that a HCV is required and that if the weather is inclement, the road may not be passable. Otherwise, we will definitely be back and look forward to staying longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing plek en wonderlike verblyf. Wonderlike plek van hoë standaard. Die ligging is besonders en die diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burger D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

ń fantastiese Karoo ondervinding wat ek vir seker kan aanbeveel. Wow! Baie netjiese staanplek, veilig en sommer lekker naby aan alles. Geriewe is uit die boonste rakke en modern. Ons het met ons camper se deure oop geslaap! Sal weer Meijer's Rust Farm besoek. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very quiet, relaxing stay close. We enjoyed it very much. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Afgeleë en stil(lerig), omring deur die natuur. Ons het in die afgeleë Kliphuisie op die plaas gebly wat net deur 'n langerige 4x4-pad om die berg bereik kan word. Ons was eers 'n bietjie skepties toe ons 'n waarskuwing teen bye teen die deur sien en die eienaar ons oor die bobbejane, slange en muise inlig, maar die twee muise wat na sononder deur die vertrek kom hardloop het op soek na krummels en die dooie slangetjie in die pad het ons nie gepla nie. So ook nie die enkele bytjies wat deur die huis kom vlieg het nie. Die enigste geluide wat ons kon hoor, is die voëls, die gebulk van beeste en in die aand die veraf geskree van jakkalse en bobbejane. Daar is twee baie mooi damme binne stapafstand van die huisie en wandelpaaie deur die plaas en berge. Die buitebad en -stort was iets besonders, behalwe die eerste aand toe dit skielik baie koud geword het. Ons kon dit darem die volgende dag geniet. Ons het toe 'n lekker vuurtjie in die kaggel aangesteek. Die eienaar was gereeld daar om te hoor of ons iets kort. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae in die natuur! Net iets wat ek wil noem; nie as kritiek nie, maar iets om op bedag te wees. Ek het 'n ou bebloede pleister aan die een kombers vasgeplak gekry. Skud dalk net die komberse uit en maak seker dat hulle skoon is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustic charm in a mountain setting, a hidden gem for those craving to get away. The most exquisite location! Soul food! A place to breathe, relax and recharge! It was so beautiful we stayed an extra night! We will be back, loved the whole experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Voldoende verblyf vir oorslaap. Gerieflike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shaun P
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Beautiful cottages. Excellent jeep track trails for trail running. Majestic farm. It was fantastic. The cottage is beautiful and the farm is majestic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadina C
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2025

Voldoende vir oornag. Nie geplaas in eenheid wat op bespreking aangedui word nie, toegang bemoeilik. Eienaar se hond het kar gekrap.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 246

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 246 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang