Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meijer's Rust Farm

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meijer's Rust Farm is 'n werkende plaas wat 'n wye verskeidenheid verblyf bied in die hartjie van die pragtige Meiringspoort, net buite die dorpie De Rust. Jy is welkom om te gaan stap hoog in die Swartberge omring deur fynbos en watervalle.

Dié plaas bied 'n verskeidenheid verblyf, van kampeer onder die sterre tot luukse chalets.

Die romantiese Stone Cottage, gebou in die 1850's, is op 'n plato bo Meiringspoort geleë. Dit het slaapplek vir 2 en jy hoef net kos en wyn saam te bring om dit 'n onvergeetlike ervaring te maak. Die kothuis is toeganklik vir voertuie met hoë vryhoogte en is 'n goeie beginpunt vir die plaas se wonderlike staproetes.

Ons het 4 gerieflike, volledig toegeruste, luukse selfsorg-chalets. Hulle is in 'n pragtige, rustige omgewing geleë en elke chalet het 'n koningingrootte-bed.

The Milk Barn Cottage is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-leefarea het stapelbeddens wat ideaal is vir kinders.

Die boonste kampterrein is hoog in die Swartberge geleë en is slegs per 4x4 bereikbaar. Dit het skouspelagtige uitsigte oor die Kamanassie- en Outeniekwaberge. Dit het drinkbare water en ablusies met warm water.

Ons is 3 km noord van De Rust langs die N12 Tuinroete geleë, slegs 27 minute oos van Oudtshoorn, 76 km vanaf Prins Albert en 84 km vanaf die nasionale lughawe in George.

By Meijer's Rust sal gaste naghemel vind wat 'n sterrekundige se droom is, oorvloedige voëllewe en talle staproetes. Behalwe dat dit 'n aktiewe plaas is waar kinders na die natuur kan terugkeer, is Meijer's Rust ook 'n gerieflike basis vanwaar u die vele ander fantastiese besienswaardighede in die streek kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 219 resensies vir Meijer's Rust Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 219

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meijer's Rust Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meijer's Rust Plaas, Langs die N12, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuUWN1CO60gOWpXckKS0c4EI0XwKFcFbMTVmQUgdZ3XyQ9CeQGA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 219 5 1 5 Meijer's Rust Farm Off the N12 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.463160435894 22.555854219574

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang