Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meilland Haus Garden Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

5 ster verblyf. Meilland Haus het aan al ons verwagtinge voldoen. Karaktervolle cottage met skitterende geriewe. Sal beslis weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sallie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Couldn't have been nicer. We thoroughly enjoyed our stay at Meilland Haus Garden Cottage. Martina and Marietjie were very welcoming and helpful. I would definitely recommend it as a great place to stay in Prince Albert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruth K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Droomland. Dit was heerlik. So 'n pragtige gesellige cottage met alles wat mens nodig het en nog meer. Alles is van die beste gehalte. Het soos 'n prinses gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lian T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lieflike kothuis in die Karoo. Die huisie is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Daar is selfs 'n "power trolley" so loadshedding is minder van 'n pyn. Die tuin is pragtig en gee rustigheid vir die siel. Eienares is vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martina
Meilland Haus Garden Cottage
Baie dankie vir julle terugvoering Lian. Dit was net 'n plesier om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Charles A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lovely cottage, well situated within walking distance of everything. My wife and I enjoyed a very comfortable 2-night stay at Meilland Haus in the middle of a cold snap in mid-July (snow on the Swartberg Pass). The cottage was warm and cosy, thanks to an open fireplace in the lounge and AC/heating in the bedroom. The cottage is very well appointed with everything we needed. The stoep/verandah has a braai fireplace and looks out over the garden of the main house, there's even a working windpump. Thank you, Martina and Marietjie, for your warm welcome and attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Pragtig, goed toegerus. Wonderlike gasvrou, baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Martina
Meilland Haus Garden Cottage
Baie dankie vir julle terugvoering Ronel. Dit was net 'n plesier om julle hier te verwelkom. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92b78b18c4a8d95c8b183ccf47018a6517cc791726f6c69deac267eeb8e0ca8701f3c119956af0e730fc4eb2afb1ef2b2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 13 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.229485844865 22.031136496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang