Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meilland Haus Garden Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meilland Haus Garden Cottage is 'n sjarmante selfsorg-kothuis in Prins Albert. Hierdie dorp skuil aan die voet van die Karoo se Swartberg en bied verskeie aktiwiteite, soos olyf- en kaasproe, sterrekyk, voetslaanpaaie, bergfietsroetes, 4x4-roetes, joga-klasse, historiese gebiede en kookklasse by die plaaslike kooksool aan.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n kombuis wat volledig met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, Netflix, Showmax, gratis WiFi, lugversorging, 'n binnenshuise-kaggel, onderdakstoep met 'n buitebraai en veilige parkeerplek in.

Die kothuis word met gehalte-linne, handdoeke, tee, koffie, melk, suiker en vuurhout voorsien. Ontbytmandjies, braaipakke en piekniekmandjies is op versoek beskikbaar.

Verder kan gaste die weeklikse plaasmarkie op Saterdag-oggende, optredes by The Showroom of begeleide staptoere bywoon, sowel as die Fransie Pienaar-museum besoek. Daar is talle antiekwinkels, kunsgalerye en gesogte restaurante in Prins Albert. Gewilde uitstappies sluit die Weltevrede Vye-plaas, die Swartberg-pas, Gamkaskloof (ook bekend as Die Hel) en Meiringspoort in. Gaste kan ook die uitsigrit van Groenfontein na Calitzdorp neem, Merweville en nabygeleë natuurreservate besoek en die beeldskone sonopkoms en -ondergang beleef.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster verblyf. Meilland Haus het aan al ons verwagtinge voldoen. Karaktervolle cottage met skitterende geriewe. Sal beslis weer gaan kuier!
Jun 2024
Sallie M
Saam met lewensmaat
5.0
Couldn't have been nicer. We thoroughly enjoyed our stay at Meilland Haus Garden Cottage. Martina and Marietjie were very welcoming and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Ruth K
Saam met lewensmaat
5.0
Droomland. Dit was heerlik. So 'n pragtige gesellige cottage met alles wat mens nodig het en nog meer. Alles is van die beste gehalte. Het soos 'n pri...
Sien meer
Apr 2024
Lian T
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike kothuis in die Karoo. Die huisie is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Daar is selfs 'n "power trolley" so loadshedding is mind...
Sien meer
Sep 2023
Charles A
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely cottage, well situated within walking distance of everything. My wife and I enjoyed a very comfortable 2-night stay at Meilland ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meilland Haus Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 13, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92b78b18c4a8d95c8b183ccf47018a6517cc791726f6c69deac267eeb8e0ca8701f3c119956af0e730fc4eb2afb1ef2b2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 13 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.229485844865 22.031136496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang