Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mein Heim Estate Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 188 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Marissa J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het vreeslik lekker gebly. Plekkie was skoon, lugversorging werk. Ander mense het hondjies gehad wat kon swem en die swembad was mooi skoon. Jy kry tot lekker koffie en 'n beskuitjie. Dit is ons 'favourite' pitstop van die Kaap af na 'n lang rit. Never disappoints.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleen L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tranquil countryside escape. My partner and I had a lovely stay with our 2 dogs. Christine went out of her way to ensure our dogs had a secure enclosure under the veranda where they could relax outside and not be cooped up in the room all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anena D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, stil en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Pragtige plek. Sal graag weer daar wil bly. Lieflike plek. Die swembad was 'n bonus in die verskriklike hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Peaceful comfort. We had a wonderful stay at Mein Heim. The unit was neat and suited our needs. The kids enjoyed the pool! The host and staff were friendly. It had a peaceful farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Convenient, out-of-town, quiet farm overnight accommodation. Convenient overnight accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vakansie reis oppad vanaf die Kaap terug na Pretoria. Bitter netjiese plek. Sal enige tyd weer hier oorbly. Alles pynlik netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Sal weer daar oor slaap. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Na 'n lang pad se ry was dit net die regte plek om oor te slaap. Rustige en veilige omgewing. Al die nodige geriewe was beskikbaar. Netjies en skoon. Personeel beskikbaar en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Lovely farm atmosphere. Lively location. Unit was clean and neat. Lovely farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 188

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mein Heim, R357, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4NmZjZmZlLTdmOTQtNDY4Ni04ZjJlLTAxMDExMzQ1NGUzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 188 5 1 5 Mein Heim Farm R357 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.796515685062 24.611193537712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang