Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meldine Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsmanstraat 40, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meldine Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in Christiana.

Gaste kan tussen 5 losstaande chalets kies wat elk 1 slaapkamer het en slaapplek aan 3 tot 4 gaste bied. Die kamers het dubbelbeddens en die sitareas het enkelbeddens. Die badkamers het storte of baddens. Elkeen van die chalets het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is. Daar is ook 'n gerieflike sitarea en 'n TV in elke chalet.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. 'n Speelgrond is vir kinders beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Brenda M
5.0
Het tuis gevoel. Baie netjies en skoon.
Sep 2024
Jan P
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster verblyf. Baie lekker gebly. Skoon en netjies en stil.
Sep 2024
Gerrie S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik en gasvry. Die ontvangs was hartlik en netjies. Jack Russells het dit ook geniet. Die geriewe was uitstekend en enige iemand kan gerus da...
Sien meer
Aug 2024
Matshego P
Saam met lewensmaat
5.0
Keep your standard just like that. Very comfortable, cleanliness very excellent, security good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Eben G
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker maar nuwe matras is 'n moet. Baie lekker gebly maar die dubbelbed in die hoofslaapkamer se matras is al 5 jaar verby sy beste. Dit was nou...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shante Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Forsmanstraat 40, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Meldine Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forsmanstraat 40, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2037d5ed08d807eb18418581c8a08f65ee2afecc180477f0872e509eb3f939aed3d5a936eb6510db6fc4b00555d17c79823?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 40 Forsman Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 09:00-11:00 10:00 -27.9128366 25.1746848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang