Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melinda's Oornagverblyf

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rickus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker plek om oor te slaap opad. Oulike honde, en vriendlike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Rickus, dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om jou weer te ontvang in 2023.

Tinus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Excellent. Close to main road in and out of Bloemfontein to N1!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Tinus, baie dankie vir jul ondersteuning. Hoop om jul weer te sien!

Daleen G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Wonderlike kuiertyd. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gekuier en ons sal weer soontoe gaan. Baie dankie vir alles. Ek sal Melinda's Oornagverblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Hi Daleen, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons hoop om julle weer te ontvang.

Martin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Gerieflike oornagblyplek. Beveel enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Martin, dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Henk T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Vriendelike diens. Als wat jy nodig het vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Henk, Charlie en Tickle haar julle is baie welkom!

Elle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Uitstekende oornagverblyf - Melinda gaan regtig uit haar pad uit om mens te laat tuis voel en help graag waar nodig. Sal dit enige tyd aanbeveel vir oornagverblyf! Dit het baie gehelp dat daar twee enkelbeddens was en die akkommodasie is gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Dankie Lolita, hoop om julle gou weer te sien. Melinda's Oornagverblyf.

Amanda P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Meer aswat ons verwag het! Melinda gaan uit haar pad om jou so gemaklik moontlik te maak. Oral was daar tekens van omgee. En die ietsies ekstra om aan te kou was so spesiaal! Baie veilig en netjies. Melinda is 'n vrou van excellence!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Dankie vir die positiewe terugvoer Amanda! Sien uit om julle weer te ontvang.

Marlo C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Uitstekend Goeie ligging. Netjies. Goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Hi Marlo, hoop om jul weer te ontvang. Julle is baie welkom.

Yvette Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Beautiful place. Absolute value for money. Treated like royalty. Upon arrival we where treated like the only guests. Saw to our needs and explained everything in detail. Very pleasant evening in a flatlet with all the necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Melinda's Oornagverblyf
Yvette, hoop om julle weer te ontvang. Julle is baie welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal De La Reylaan 22, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e02db692bb6c495a7427a58fbc44123f88d9d4ccfa7a38f624f1fa61badade8af76783ffc963f16c633ad15b6a495eed06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 22 Generaal De La Rey Avenue Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.148589424879 26.196051331722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang