Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melissa's Home Away From Home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Melissa's Home Away From Home
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Reze R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze R

Puik!

Ongelooflik lekker gebly! Dankie, sien julle weer!

Leona G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona G

Pragtig, netjies, skoon en uitstekend toegerus.

Melissa's Home Away From Home is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het, pragtige dekor wat perfek by 'n huisie by die see pas. Alles was silwerskoon en netjies en ons het dadelik tuis gevoel. Ons gasvrou was deurentyd in kontak met ons, en reëlings vir toegang was vroegtydig deurgegee en maklik verstaanbaar. Ons sal beslis weer kom!

Adri V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Wonderlike ervaring.

Die huis is goed toegerus en baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer kom.

Karen S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Great home away from home.

Lovely spacious unit. Fully equipped with more than we needed. Friendly, considerate hosts. Would definitely visit again.

Alvena L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvena L

Awesome.

It is definitely a home away from home. It has everything you need and more.

Johann M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

'n Heerlike ervaring. Melissa's Home Away From Home is presies dit en vele meer.

Die huis was baie goed toegerus, uitsonderlik netjies en gasvrye ontvangs. Ons sal beslis weer van hierdie fasiliteit gebruik maak. Volgende keer kom ons net langer. Baie dankie, André en Tina.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dankie Johan, hoop om jul gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Philip Charl H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Charl H

Perfekte verblyf.

Volledig toegeruste, netjies, skoon, ruim akkommodasie met uitstekende sorg van die eienaars.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dankie Phillip, hoop om jul gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Annemarie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C

Dit het alle verwagtings oortref. Ons het nie besef dat mens tog nog sulke kliëntediens in Suid-Afrika kry nie.

Die eenheid was groot genoeg, keurig gemeubileer en geen moeite is ontsien om alle moontlike geriewe daar te stel nie. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam en het ons voor ons aankoms daar al laat welkom voel. Sal ons weer soontoe gaan? Ongetwyfeld!

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie Annemarie, hoop om jul gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Stefan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan R

10-Ster-akkommodasie!

5-ster is te min! Julle verdien 10+ sterre! Dit was ongelooflik lekker om daar te kon bly. Dit was so netjies, so mooi en alles en meer wat mens benodig. Die kommunikasie was ongelooflik goed. Die plekkie is so mooi en goed toegerus. Dankie so baie Tina en Tannie Francis vir julle topklas diens en dat julle ons so tuis laat voel het. Julle sien ons definitief gou weer. 'n Stukkie goud in die mooi Weskus!

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dki, hoop om jul gou weer te sien

Melissa's Home Away From Home
Liz M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M

Welcoming and caring hosts. Extremely comfortable and spacious accommodation.

With a distant view of the lagoon, a very quiet area, and close to town, I highly recommend Melissa's. Great place to relax and rejuvenate.

Tuanette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuanette P

Heerlike verblyf!

Baie oulike plekkie, netjies, skoon en luuks. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel en het hierdie plek baie geniet. Ons gaan verseker weer gaan kuier.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie Tuanette, hoop om jul gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Alison C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison C

Excellent accommodation, spotlessly clean. Lovely safe, quiet area.

From the moment we arrived until leaving everything was fabulous. Communication from the owner regarding entry with keys was easy and spot on. The accommodation was excellent, even better than the photos. Huge kitchen space with masses of cupboards and worktop space. Every kitchen utensil you could need was included. Coffee machine, dishwasher, washing machine and dryer, iron etc. The lounge area was also large and extremely comfortable. Large tv with full premium DStv and an inverter for the TV/Wi-Fi during loadshedding. Also, a fabulous uplight which also worked during loadshedding and lit up the whole lounge area. Lovely sunny undercover sitting area separate from the lounge. 2 Very comfortable bedrooms-super comfy beds and 2 ensuites with good powerful showers. Safe off-road parking under shade. All in all, so enjoyed our stay in this excellent home- it really is a home from home and would have been happy to stay much longer. Such good value for money and is one of the best houses we have holidayed in.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thank you Alison, hope to see you soon again.

Melissa's Home Away From Home
Sean D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean D

Beautiful, peaceful.

Friendly people, quality finishes, nice and private.

Liza C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

'n Pragtige netjiese plek met net die beste wat jy nodig het.

Die eerste plek met 'n vol DStv-pakket, dis super skoon en netjies en 'n mens voel tuis daar.

Florette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florette V

Heerlike naweek wegbreek met alles wat jy nodig het en nog!

Vanaf die bespreking tot aankoms, verblyf en vertrek was alles so goed en georganiseerd gewees. Ons het die dag vooraf 'n boodskap van Tina via whatsapp gekry met alle details. Sleutels was gereed, huis se TV aan en vensters oop, 'n lekker welkom! Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en nog, veral die kombuis! Super netjies en skoon. Kon nie vir beter vra nie. Baie dankie Tina vir die lekker verblyf! Mens kan sien daar het baie beplanning ingegaan om die huis 'n ''home away from home'' te maak.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie Florette ons waardeer as die terugvoering positief is. Ons hou daarvan om ons gaste tevrede te stel. Mooi gaan en hoop ons sien jul gou weer

Melissa's Home Away From Home
Freda P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda P

Peaceful and quiet.

Will recommend family, friends and colleagues to your place.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thank you Freda - hope to see you soon

Melissa's Home Away From Home
Kwanele M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwanele M

Enjoyable. Looking forward to coming again.

I'm certainly coming again.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thank you, looking forward to your next visit.

Melissa's Home Away From Home
Michelle T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Very peaceful and relaxing.

Definitely going back, everything was spotless and friendly owners can't wait to book again!

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Looking forward to your next visit

Melissa's Home Away From Home
Anton L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Home away from home.

Had all the comforts we could have asked for. Accommodation was spacious, well equipped and very neat. Would absolutely recommend!

William A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William A

It was worth every second.

The stay was just what me and my wife needed, Tina the owner, was the best with her warm and friendly heart. We will make our way back there again. It was really home away from home.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thk you William - hope to see you soon.

Melissa's Home Away From Home
Daan & Juliana D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan & Juliana D

Hierdie paar dae was baie spesiaal om daar te bly, baie netjies en uites goed toegerus met alles en meer as wat jy nodig het. Ons het dit onbeskryflik geniet.

Die eenheid is uiters goed en netjies toegerus met regtig alles en meer wat jy nodig het en alles is kwaliteit van aard. Die eienaars baie vriendelik en uiters behulpaam. Die ligging en plek is bykans onvervangbaar. Hierdie was vir ons 'n besondere voorreg. Ons sal dit baie sterk aanbeveel.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dankie Daan hoop ons sien jul gou weer.

Melissa's Home Away From Home
Hannalien L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalien L

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, skoon, netjies, veilig en alles is daar. Tina het ons baie vriendelik ontvang, sal beslis weer kom.

Elvena H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvena H

Immaculate, safe surroundings.

Pleasant stay. Hospitable owners. Studio is modern and refreshingly comfortable.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dankie Elvena hoop om julle gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Sonja P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Gerieflike oornag

Baie mooi skoon en goed toegeruste eenheid.

Minette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V

Blits wegbreek

Die plekkie was pragtig, stylvol, silwerskoon en baie sorgsaam toegerus met alles wat mens kan benodig. Ons gasvrou was dierbaar, en het ons dadelik tuis laat voel. Dit het ons verwagting ver oortref, en ons beplan reeds aan ons volgende kuier, die keer vir bietjie langer. Kan met 'n geruste hart aanbeveel.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie. Hoop om jul gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Cynthia S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S

Rustige, veilige plekkie wat toegerus is met alles wat mens benodig. Snoesig en 'n warm, liefdevolle atmosfeer.

Mooi ontvangs en afsien deur eienaars. Sal beslis my familie en vriende die plekkie aanbeveel en sal beslis weer gebruik maak van hul dienste. Stunning, awesome plekkie.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dankie Cynthia. Hoop om jou gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Wemien B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wemien B

Baie lekker en luuks. Sal beslis weer daar gaan bly!

Ons verblyf was 5-ster! Aan al ons behoeftes voorsien. Vriendelike gaste en omgee mense.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dankie Wemien hoop ons sien jul gou weer.

Melissa's Home Away From Home
Cilmie G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilmie G

Perfek!

Alles wat ek nodig gehad het, pragtig en modern. Het die elektriese kombers baie waardeer vir kouer nagte met die oorgang na winter. Veilige area en naby genoeg aan restaurante en winkels geleë. Bêre beslis die naam in my dagboek om weer te besoek in die toekoms.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dki Bianca hoop om jou vinnig weer te verwelkom.

Melissa's Home Away From Home
Ziyanda T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda T

Our stay was incredible!

This really is a home away from home, very homely and welcoming. The aura about the place just warms your heart at first sight, Tina and Andre were the ultimate hosts very attentive and kind, we have decided to go back very soon as we did not thoroughly get to enjoy it because of being busy. The view from the top is spectacular.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thank you Pearl you are more than welcome!

Melissa's Home Away From Home
Lynette P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P

Gerieflik geleë om al die Weskus-dorpies te besoek.

Die verblyf was ongelooflik luuks met alles wat jy nodig het en meer. Gasvrye ontvangs. Ek beveel beslis hulle aan.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Flip V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip V

Alles was perfek, baie volledig en smaakvol toegerus.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en gesorg dat ons alles het en nog meer. Baie dankie.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie hoop om julle gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Naomi M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Ontspanne kuier.

By Melissa's kan jy net terugsit en ontspan. Alles is daar wat jy moontlik mag benodig.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie Naomi, ek is bly julle het lekker gekuier.

Melissa's Home Away From Home
Liesl A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl A

Ons het heerlik gekuier, vriendelike mense en dit het regtig gevoel soos my eie huis.

Ek sal hulle aanbeveel, het heerlik gekuier. Daar is als waaraan jy kan dink! Sal definitief terug wees.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dankie Liesl, hoop om jul gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Helen F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F

Dit was 'n baie rustige wegbreek uit die stad.

Ons het baie lekker gebly, die huis was ten volle toegerus. Ons sal beslis weer kom. Sal dit beslis aanbeveel.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Dki vir die review - Ons is baie baie gesteld op netheid.

Melissa's Home Away From Home
Melissa B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Ons het vreeslik lekker gebly by Melissa's en sal beslis gou weer gaan. Ons het ons 3 jarige dogtertjie en 8 maande oue baba saam geneem, selfs ons worshondjie is saam.

Daar was regtig alles wat mens nodig het en meer, kan net jou klere inpak. Daar was selfs vir sussie inkleur boek en kruite en vir boetie 'n bababad. Die verblyf is goed omhein en genoeg spasie vir kinders om te speel of fiets te ry. Ons het lekker gebraai en rugby gekyk, en heerlik kos gemaak in die vol toegeruste kombuis. Beveel dit vir enige en aan!

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Baie dankie hoop om jul gou weer te sien.

Melissa's Home Away From Home
Andrew L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L

Genotvol, rustig, aangenaam.

Baie netjiese eenhede. Bevat alles wat jy kan benodig.

Tanya B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Thoroughly enjoyed our stay, location of home is just minutes from local shops and restaurants and less than 10 minutes from club Mykonos so it's definitely convenient.

The house is modern and very spacious for a 2 bedroom home, specially the lounge and kitchen area. Fireplace inside is great for the chilly winter nights, beds are comfy too. Will definitely stay again if we are in the area.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thks for the review. Security is top, with alarm system and armed response. Burglar bars in-front of all windows.
Safe area.
Glad you enjoyed your stay.

Melissa's Home Away From Home
Brian B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Very clean, neat and tidy. Tina welcomed us and made us feel at home. The house was fully equipped and we wanted for nothing. Was just like been at home.

Location was close to all amenities and in a quiet suburb.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thank you Brian, hope to see you again.

Melissa's Home Away From Home
Tracy O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy O

We had an awesome stay, the house was perfect and so well equipped, we lacked for nothing!

We had an awesome stay, the house was perfect and so well equipped. We did not want to leave! Thanks Tina :)

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

It was a pleasure hosting you.

Melissa's Home Away From Home
Claudia H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia H

Fantastic stay at Melissa's Home Away From Home.

Had a fantastic and peaceful weekend with my husband, everything was in place and clean and we felt at home. I will definitely go again. Thanks Tina.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thank you Claudia, we would love to host you again.

Melissa's Home Away From Home
Frances H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances H

We were very comfortable in a very clean house - essential in these Covid times.

We thought it was going to be an apartment underneath the house, but we had the whole two bedroom house to ourselves. It was very well fitted out and everything had been supplied. It was all extremely clean. The hostess was very helpful and thought about what we might need when there was load shedding. There was undercover parking inside an electronic gate. There was also a distant view of Langebaan lagoon and the sunsets were amazing. The area itself is beautiful and we could walk in the flowers and cycle in the reserve.

Melissa's Home Away From Home se terugvoer

Thank you Frances,

Glad you enjoyed your trip. Hope to see you again

Regards,
Tina

Melissa's Home Away From Home
Beryl A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl A

Place is very comfortable, neat and fully equipped, does not lack anything. Really home away from home.

Kindly please inform other guests that the owners do live right behind the cottage on back property.

Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caudata-keeromstraat 5, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaa9baee1a69c6cb11b7505b24bc180163f22dfcee8b9d5651e107ded80acc808fac1920e92bceabba0abecf2f2e67036286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 5 Caudata Close Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.095619331965 18.044861374047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang