Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melk Houte Bosch Farmhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Melk Houte Bosch Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helen M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M

Perfect.

Lovely large unit. Three beds, 3 baths with lots of living space and a huge kitchen. Neat and comfortable. Highly recommend.

Thea E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea E

We really enjoyed our stay at Melk Houte Bosch.

Well-equipped kitchen with comfortable bedrooms and spacious bathrooms. Lovely pool with spectacular views.

Lee-roy J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-roy J

Amazing.

Die area is mooi en die huis is baie pragtig. Ons het ons baie geniet.

Simoné M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simoné M

Ontspannend.

Dit is 'n heerlike plek vir 'n ontspannende wegbreek. Al wat net bietjie sleg is - daar word aangedui dat daar 'n oond is, maar daar is nie. Slegs 'n konveksie-oondjie. Die kombuistoebehore, vir 'n selfsorgeenheid, is ook redelik beperk. Verder was die kuier baie lekker en die huis netjies en skoon!

Dirk L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Ruim en gesellig.

Rustige plaasatmosfeer, met hope spasie in die huis. Moderne kombuis was 'n plesier om in te werk. Die tafeltennis en pooltafel het vir ure se genot gesorg.

Francis W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis W

Ideale wegbreek.

Wonderlike wegbreek met vriende om die gedruis van die stad agter te laat. Alles wat ons nodig gehad het in terme van fasiliteite en omgewing. Pragtige natuurskoon gekombineered met 'n hemelse rustigheid.

Deon M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

It was stunning with great views.

The dwelling is extremely spacious, has all the accessories in the kitchen, pool and braai area. Just bring clothes and groceries.

Paul E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul E

Asemrowende sonsondergang en -opkoms vanaf die Herehuis.

Die rustigheid en mooi natuurskoon op die plaas afgerond met fantastiese fasiliteite in die ruim huis was die rede dat ons heerlike gesintyd saam gehad het. Die ligging is perfek. Alles super netjies en skoon. Huis bo verwagting goed toegerus met alles wat mens nodig het. Sonja, was selfs van voor ons aankoms baie vriendelik en behulpsaam. Dankie Sonja! Ons gaan vir seker weer kom kuier.

Suzanne G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne G

Stukkie hemel op aarde.

Hierdie is soos 'n stukkie hemel op aarde. Kos vir die siel. Ongelooflik netjies, skoon, baie rustig en alles wat jy nodig het en Sonja laat jou soos deel van die familie voel, 'n regte hartsmens. Hierdie bestemming sal ek baie beslis aanbeveel. Ons sal definitief weer gaan.

Marnique C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnique C

Pragtige plek.

Baie ruim, skoon en netjies.

Catherine V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

Uitsig en ruimte.

Die rustigheid op die plaas met die ligging in die Overberg laat mens heeltemal ontspan.

Tatiana M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatiana M

Uitstekende verblyf. Luuks met meer as wat benodig word om 'n wegbreeknaweek te vervolmaak.

Heerlike wegbreek van die besige lewe saam met vriende. Ruim, netjies en Sonja is 'n uitstekende gasvrou.

Melk Houte Bosch Farmhouse se terugvoer

Baie dankie. So bly julle het die wegbreek geniet.

Melk Houte Bosch Farmhouse
Tanya P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

'n Stukkie hemel.

Melk Houte Bosch is ideaal irv enige geleentheid. 'n Kuier saam met vriende, familie of 'n tyd alleen. Melk Houte Bosch bied die beste geleentheid en atmosfeer vir dit. Met elke sonsopkoms en ondergang voel jy of jy 'n stukkie van God se Hemel sien.

Dedre L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre L

Relaxed family break.

You will definitely be seeing us again. Everything about Melk Houte Bosch was amazing.

Cathlene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathlene S

Heerlike gesinsnaweek-wegbreek.

Baie lekker gekuier. Dankie Sonja vir jou gasvryheid.

Vernon M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon M

Dit was heerlik om uit die gejaag van alledaagse lewe te Kom.

Ontspannend en still.

Patricia J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J

Wonderlikste rustigheid op aarde!

Wat kan ek sê, dis 'n stukkie hemel op aarde. Dit was so lekker ons wou nie huis toe gaan nie. Charity is 'n engel en help met alles. Sonja is so vriendelik gewees en albei het ons so tuis laat voel. Dis 'n absolute moet om daarso te gaan vir 'n wegbreek. Jy sal nooit spyt wees nie. Dis fantasties.

Elreze T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreze T

Rustige wegbreek met hope pret vir kinders!

Wat ‘n heerlike naweek weg saam met vriende. Kinders het die plaas en diere baie geniet. Huis het alles wat mens nodig het en Sonja is baie gasvry! Sal dit definitief aanbeveel.

Marius W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Lekker gekuier in 'n ruim huis met genoeg spasie vir almal.

Sien sterre.

Ziyanda T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda T

Dream weekend!

The house was very beautiful and homely, it was sparkling clean, you can eat off the floor. It has anything you could possibly think of and more, the staff Charity and Elias go beyond the call of duty to make you feel comfortable and welcomed. Thank you very much to Sonja for allowing us to watch the rugby semi finals even though we had to check out, we really and truly appreciate your kindness and hospitality and for that we are grateful. We shall surely be back!

Eliza A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eliza A

Baie lekker maar buitebraai sal nog lekkerder wees.

Sonja van Melk Houte Bosch sal ek aanbeveel. Was baie lekker en sy het gereeld kontak met ons gemaak om uit te vind of alles reg is daar. Het baie lekker gekuier en rondgestap op plaas. Baie veilig gevoel daar.

Melk Houte Bosch Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Elize. Ons sal beslis werk maak van julle voorstel. Met julle volgende vakansie sal daar beslis 'n buite braai wees.

Melk Houte Bosch Farmhouse
David V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David V

Lovely spot. Friendly and generous hospitality. The table tennis table was a winner.

Great directions. Good communication with host. Very lovely. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek. Vriendelike en vrygewige gasvryheid. Die tafeltennisblad was 'n wenner.

Goeie aanwysings. Goeie kommunikasie met gasheer. Baie mooi. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Melk Houte Bosch Farmhouse se terugvoer

Thank you so much for your kind words.

Melk Houte Bosch Farmhouse
Vanaf
Vanaf R2 832
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 832
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melk Houte Bosch Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYtmeRSeXuvXEBi2WB2oHJJf0xqOLm0xm7k4NmrQLZ0Q0ufiQSb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 832 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Melk Houte Bosch Farm Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.274941843922 20.488604510701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang