Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkant-straat, Duinekroon Gasteplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Melkbessie is 'n ruim selfsorghuis op 'n werkende plaas in Stilbaai-Wes. Hierdie verblyf is 2 km buite Stilbaai via 'n grondpad en is 7 km vanaf die hoofstrand. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n naweekwegbreek saam met vriende.

Dié eiendom is sonkrag-aangedrewe en bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word verskaf.

Die oopplanleefarea het 'n kombuis wat met 'n vyfplaatgasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die oopplansitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is 'n kaggel vir koue wintersaande en gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met 'n draagbare braai wat uitkyk oor die tuin. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Buitenkant-straat, Duinekroon Gasteplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkant-straat, Duinekroon Gasteplaas, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49154311036adfdfe6db3821fdac2c0596d84982a46ff6c6cf64b929b58247704cf90ea37e1edd3581bedd62c822702e8a4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 Buitenkant Street Duinekroon Gasteplaas 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.382677690561 21.380583887744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang