Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboom Guest Farm

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkboom Guest Farm is in Tuinroete geleë en bied pragtige uitsigte en berge.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 10 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit Cottage 1- Uilhuis, Rondawel en Stoepsit-veldkothuis in. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe. Stoepsit het geen elektrisiteit nie, maar word deur son- en gaskrag aangedryf. Die eenheid het geen TV en WiFi nie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, veilige parkeerplek en WiFi by die Rondawel en Uilhuis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Melkboom Guest Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Melkboom-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkboom Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkboom-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4ZmU1ZTZmLTdjYzctNDc2ZS04MzQwLTE3OGQ2MGI2MWIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Melkboom Farm Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112582222222 21.090068333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang