Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboom Self-Catering Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 192

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir Melkboom Self-Catering Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leon F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Well equipped and perfect for a big group.

Very neat, clean and well equipped. Beautiful view. Perfect for a big group. The braai area is super special.

Peter C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Place was perfect.

The owner gave a later time to check out and also made the cottage available at no extra cost for our teenagers to use.

Hannelie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Rus, veilig en ongelooflik gerieflik.

Dit is ons tweede keer dat ek die huis bespreek en dit was fantasties. Die vriendelike ontvangs. Die huis is gesellig en ons het ongelooflik gerieflik gekuier. Alles wat jy benodig is beskikbaar.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Dankie Hannelie, julle is 5-ster gaste!
Altyd welkom!
Seëngroete
Jan
Melkboom

Melkboom Self-Catering Villa
Gina S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina S

Spacious home with stunning location.

Lovely home overlooking the sea!

Cornel N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel N

Mooiste uitsig. Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.

Bly steeds netso mooi en lekker soos die eerste keer wat ons daar gaan bly het.

Maretha V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Onverbeterlik.

Volledig toegerus. Alles is skoon en netjies en in 'n puik toestand. Gawe gasheer. Ons skryf beslis hierdie adres bo aan ons gunsteling akkommodasielys.

Anqueenio E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anqueenio E

Perfekte ligging, waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Jan, die huis was baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die backup-krag vir die wifi en TV het gesorg dat ons lekker kon rugby kyk. Sal beslis aanbeveel.

Cornelis V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V

Netjies, gerieflike huis en by die see.

Jan is 'n vriendelike gasheer. Huis bied alles en is in 'n werkende toestand. Die ligging is by die see met goeie uitsig. Heerlike en gerieflike huis om in te bly, selfs die braai-area is gerieflik.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer by Franskraal Accommodation.

Melkboom Self-Catering Villa
Antonie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie G

Heerlike familiehuis 10 meter van die see af.

Hierdie is 'n heerlike huis ideaal vir families (en ook groter families). Die huis was pragtig skoon. Jan se diens is uitstekend en vriendelik. Die ligging in onverbeterlik. Ek kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Uitstekende WiFi. DStv ingesluit.

Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Ideaal geleë met pragtige see-uitsig.

Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe is mooi skoon met 'n lekker braaiplek. Uitstekende ligging reg teen die see.

Ronelle R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Baie lekker.

Pragtige huis. Goed toegerus en ideaal geleë. Sal aanbeveel vir groot gesin.

Ilse B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Lieflike huis, uitstekende ligging.

Ons het gebly by Melkboom. Die spasie leen homself toe tot 'n lekker kuier atmosfeer. Die huis is ten volle toegerus en netjies en skoon. Die ekstra woonstel is 'n groot bonus.

Kobus E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Baie gerieflik.

Melkboom Self-Catering Villa is 'n huis wat jou alles bied. Die huis is baie goed toegerus, van 'n wasgoedpennetjie tot 'n plastiese bakkie, hier is alles. Voeg daarby nog die heerlike braaiplek/kuierplek en die pragtige uitsig. Dit is 'n gerieflike kuierhuis vir groter groepe.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Dankie Desire, julle is altyd welkom.

Melkboom Self-Catering Villa
Cornel N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel N

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die woning was goed toegerus, veilig en netjies.

Die see-uitsig is so mooi en maak mens so rustig. Die agtertuin is iets besonders. Die woning is goed toegerus met alles wat benodig word. Sal definitief vir enige een aanbeveel en weer wil kom.

Monica M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Dit was die mooiste plek om te oornag, net 'n klipgooi van die see en rotse af.

Die plekkie was uiters netjies en van goeie gehalte en oorgenoeg van alles om 'n mens se verblyf sorgvry te maak. Ons sal beslis weer daar oornag.

Anneleen E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneleen E

Veilige omgewing. Vriendelike verwelkom deur mnr Roos.

Mnr Roos het ons hartlik verwelkom. Huis is netjies en gerieflik. Baie na aan die see. Love die view. Ons het toegang tot baie luukshede gehad. Veilige omgewing. Sal in toekoms weer gebruik maak. Baie dankie mnr Roos vir jou vriendelikheid.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Dankie Anneleen vir die mooi woorde, julle was 5-ster gaste wat die huis baie netjies agter gelaat het.
Altyd welkom!
Vriendelike groete
Jan
Melkboom

Melkboom Self-Catering Villa
Maryna M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M

Gerieflike houthuis by die see.

Melkboom is geskik vir groot gesinne/families en goed toegerus met alles wat nodig is. Sal voorstel dat hul komplimentêre koffie/tee/suiker/melk verskaf vir 1ste aand van verblyf. Die huis ruik ook baie muwwerig, maar is baie netjies en skoon. Daar was ook probleme a.g.v. die kragonderbrekings met garage deure wat nie kan oop of toe maak nie.

Wilna D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Memorable, beautiful and comfortable.

Ons het heerlik ontspan by Melkboom Self-Catering Villa. Die huis is lieflik geleë, goed toegerus en gerieflik. Alles werk en alles is skoon. Ons groot groep kon gemaklik kuier om die lang tafel binne en ook buite en op die dek en die mooiste sonsondergange geniet.

Dewald L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald L

Baie aangenaam met pragtige see-uitsig.

Dit is hoe 'n vakansievilla voor by die see moet wees. Genoeg akkommodasie, heerlike kuier en braaigeriewe.

Johan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Huis is skoon oorhandig. Alle kombuis bykomstighede is beskikbaar.

Uitsig uit die boeke; braai area onder die Melkhoutboom is legend. Ligging is ongelooflik en geen veiligheidsprobleme. Sal beslis weer gaan. Puik.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Dankie Johan, julle was ideale gaste. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier en ontspan. Geseende Kersfees en voorspoedige Nuwejaar.
Jan

Melkboom Self-Catering Villa
Anneke S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Ons het heerlik gekuier.

Ek sal beslis weer daar wil kuier. Die ligging is perfek. Die huis het genoeg kuierplek binne en buite. Ons het vroegaand op die balkon gebraai en later geskuif na die braai onder pragtige ou melkboom reuse. Ons is vriendelik ontvang. Alles was perfek. Baie dankie.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Dankie Anneke, ons is bly julle het lekker gekuier.
Melkboom bly maar 'n wenner.
Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Melkboom Self-Catering Villa
Nico N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N

Ongelooflikke plekkie.

Die Melkboom in die agterplaas laat jou voel jy is in 'n feeparadys. Ons het meer tyd onder die bome deurgebring as op die strand!!!

Laurette H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurette H

Heerlike kuierhuis met 'n pragtige uitsig!

Ons is vriendelik verwelkom deur Jan en hy het vir ons deur die huis geneem. Dit is 'n ideale vakansiehuis, veral vir 'n groot familie. Daar is oorgenoeg slaapplek, kuierplek en 'n lieflike stoep wat reg op die see uitkyk. Ons het selfs walvisse gesien! Ons het heerlik geslaap en agter by die groot melkhoutboom gebraai. Verder kon ons op die stoep sit en die branders dophou terwyl ons koffie of 'n glasie wyn gedrink het. Ons gaan beslis weer kom kuier!

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Laurette
Baie dankie vir die resensie.
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons is so bly julle het die walvisse gesien.
Ons kyk uit vir jul volgende kuiertjie.
Vriendelike groete

Melkboom Self-Catering Villa
Franciscus E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus E

Die akkommodasie het aan meer as ons verwagtinge voldoen.

Die eienaar het geen moeite ontsien om ons op 'n ongeleë tyd te verwelkom nie. Die netheid en fasiliteite was indrukwekkend en die eiendom het 'n fantastiese uitsig. Sal beslis weer daar oornag.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Dankie Frans.
Ons kyk uit vir jul volgende kuiertjie. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Melkboom Self-Catering Villa
Eon V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon V

Dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Die naweek was fantasties.

Ons het heerlik gebly en die naweek terdeë geniet. Alles was so mooi skoon en netjies. Melkboom is 'n lieflike plek met die mooiste see-uitsig en is goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Sal Melkboom definitief vir enige een aanbeveel.

Saskia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia B

Ons nuwe huis in Franskraal. Wat 'n juweel. Dit is 'n voorreg en bederf om so lekker vakansiehuis te mag deel. Dankie Dok.

Ruim met soveel plek, volledig toegerus en uitsonderlik netjies. Fantasties om 'n motorhuis vir 2 voertuie te hê, kon ons dierekinders saamvat en die uitsig geniet. Droomvakansie.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Bly julle het dit so geniet!

Melkboom Self-Catering Villa
Elsibe W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsibe W

Bilhah en Jan, dankie vir jul vriendelike ontvangs en gasvryheid. Die naweek was fantasties. Die woning was goed toegerus, veilig, netjies en voorwaar meer as wat ons verwag het!

Om die golwe van die see te hoor en sien, asook die braai-area is soos uit 'n sprokiesboek, net wat mens nodig het om weer jouself te vind en die natuurskoon te waardeer. Die woning is ook goed toegerus met alles en nog meer. Sal definitief vir enige een aanbeveel en weer wil kom.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Elsibe, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ja, die see se branders is 'n bekoring.
Ons sê baie dankie dat julle sulke model gaste is wat die huis so mooi agterlaat het.
Julle is beslis weer welkom en ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Groete, Bilhah.

Melkboom Self-Catering Villa
Adrian H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian H

Perfek.

Kan vir niks beter vra nie.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Dankie Adrian, ek is bly julle het lekker geslaap.

Melkboom Self-Catering Villa
Adele L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Uitstekende verblyf.

Die huis is uiters goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Pragtige uitsig van die dek oor die see en beskutte braaiplek agter onder die mooiste melkhoutboom. Ons het die naweek terdeë geniet in hierdie wonderlike huis.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Adele
Ons is baie bly julle het dit so geniet. Baie dankie vir die netjiese huis wat julle vir ons agter gelaat het.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Bilhah

Melkboom Self-Catering Villa
Andre B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Besonders lekker.

Die huis is beslis 'n moet vir familiekuiers.

Margerie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margerie R

Dit was heerlik, en 'n voorreg om in Melkboom te kon bly!

Ons het ons verblyf in Melkboom baie geniet. Die ruim huis is gerieflik toegerus met alles wat mens nodig het. Die woonkamer / eetkamer met uitsig het ons harte gesteel.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Margerie
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het hier by ons. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Melkboom Self-Catering Villa
Patrick S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick S

Lieflike, goed toegeruste huis, alles mooi en goed ingerig. Lieflike balkon en braai-area. Uitstekende ligging. Beslis weer op ons lys.

Goeie aanwysings - ligte, alarm, ens. Vriendelike personeel. Gasvryheid wat ons lanklaas ervaar het!

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Patrick
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit na volgende keer!

Melkboom Self-Catering Villa
Curt A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Curt A

Amazing views and had a very good time wish to stay longer next time.

Definitely will book longer next time.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Thank you Curt!

Melkboom Self-Catering Villa
Aletta N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta N

Altyd lekker by die see!

Daar is baie dinge wat jy in Franskraal kan doen. Saam met die hele familie is dit 'n fees.

Burger B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Burger B

Ons het by Melkboom oorgeslaap tydens 'n werksprojek in die omgewing. Dit is nie ons eerste keer by Melkboom nie en sal definitief nie die laaste keer wees nie.

Ligging is uitstekend, naby die see, rustige omgewing. Goeie waarde vir geld.

Ananda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda L

Absoluut fantasties!

Lieflike plek met lieflike see-uitsig! Ruim, netjiese plek wat baie meer gebied het as waarvoor ons gevra het! Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie! Ons kom beslis weer!

Jeanmari J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmari J

Definitief ’n moet besoek!

Ons is baie vriendelik ontvang by aankoms. Die huis se uitsig oor die see is ongelooflik. Daar is baie meer as wat ons verwag het, my hart was seer om daar te ry en sal dit definitief aanbeveel aan enigiemand. Dit was ’n baie lekker naweek gewees. As ek weer Franskraal besoek is daar net een plek waar ek sal bly, en dis by Melkboom. Baie dankie vir die plek, julle is tops.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Jeanmari, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê, ons sien uit na volgende keer.

Melkboom Self-Catering Villa
Aletta N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta N

Ons het my 70ste verjaarsdag as gesin gevier - heerlik!

Ons verblyf was perfek vir saam kuier, snorkelduik, swem, krappiesvang, voëlkyk en nostalgiese besoeke aan ou kuierplekke, soos Kleinbaai en Gansbaai. Oorgenoeg ruimte en gerief. Dankie!

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.
So bly julle het dit geniet, ons sien beslis uit daarna om julle weer te verwelkom!

Melkboom Self-Catering Villa
Diane S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Awesome and so inspiring. Stunning.

Everything was perfect. View was stunning. Peaceful and very relaxing. Very well kitted out. Everything that you needed was there. Wished we had been there for much longer.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Thank you Diane, we'd love to welcome you and your spouses next time!
You were model guests! So happy that Melkboom was able to contribute to a restful, peaceful weekend. Looking forward to your next visit!
Bilhah

Melkboom Self-Catering Villa
Monique G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique G

Dit was 'n wonderlike naweek.

Opset van die huis is 10/10

Sylvia Ida D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia Ida D

Great, lovely, beautiful home.

It was a great stay, will go back again and again.

Nardus P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus P

Ek wens ek kon meer sterre gee vir ligging!

Die huis was die perfekte naweekwegbreek.

Esau S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S

Wonderlik, woorde kan nie beskryf.

My beste verblyf ooit sover.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Esau
Ek is baie bly julle het Melkboom so geniet. Ons poog om die huis so gerieflik moontlik te maak vir ons gaste. Julle is baie belangrik vir ons.
Jan Roos

Melkboom Self-Catering Villa
Nicole J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Perfekte ligging.

Die plek is perfek geleë, stapafstand van die see en bied alles aan wat jy benodig. Ek en vriende kom definitief terug.

Cornelle O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelle O

'n Heerlike wegbreekhuis.

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige huis. Alles was so mooi skoon en netjies en gerieflik. Of ons op die stoep gesit het en na die see kyk, of onder die lieflike bome en braai, ons het elke oomblik daarvan geniet. Baie dankie aan Jan en sy gesin vir hierdie pragtige huis en julle vriendelikheid. Ons sien julle weer!

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Hi Cornelle
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is so bly julle het lekker gekuier.
Sien uit daarna om julle weer te sien!

Melkboom Self-Catering Villa
Lexcy P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lexcy P

The house is beautiful, clean, neat and just what we expected.

We had a great time at Melkboom with my family, will go back anytime and the sea view was breath taking. The weather was perfect and will go back anytime, when the time arises. Thank you Bilhah and Jan Roos.

Tamsyn L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn L

Beautiful view, excellent value, neat and tidy.

The views from Melkboom are gorgeous, the house is neat and tidy and has all necessary amenities. The host was friendly and welcoming, we hope to be back soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig, uitstekende waarde, netjies en skoon.

Die uitsig van Melkboom is pragtig, die huis is netjies en netjies en beskik oor al die nodige geriewe. Die gasheer was vriendelik en verwelkomend, ons hoop om binnekort terug te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Thank you Tamsyn, we strive for excellence and have confidence that we can succeed in letting everyone feel most welcome.

Melkboom Self-Catering Villa
Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Fantastiese uitsig in 'n baie lekker huis met alles wat mens moontlik kan nodig hê.

Pragtige uitsig van die see en die braai-area is gevul met plante. Goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig hê. Baie netjies en skoon. Vriendelike eienaars wat mens so tuis en gemaklik laat voel. Wens ek kan elke naweekwegbreek Franskraal toe in Melkboom Villa. Sal beslis terug wees.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Lizelda! Julle is wonderlik!

Melkboom Self-Catering Villa
Maria H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria H

Uitstekend!

Probeer dit jouself en beleef vir jouself!

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Baie dankie, ons strewe daarna om die kliënt gelukkig te hou!
Sal so voortdoen.

Melkboom Self-Catering Villa
Francois K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Ongelooflik lekker!

This accommodation is fantastic. It ticked all the boxes for a family gathering and provided us with all the comfort a weekend should have. Melkboom is highly recommended to all who wants value for money, a view second to none. We were impressed with the quality and level of detail that makes it feel more like a home then just another weekend venue. Well done!

Samantha B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B

Was an amazing accommodation.

We were a group of 12 and we all found this accommodation to be amazing, loved the view. We will definitely stay at any of Jan's accommodation in Franskraal.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Thank you for your wonderful review. We looking forward to hosting you again.

Melkboom Self-Catering Villa
Leon F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Ideaal vir groter groepe teen 'n bekostigbare prys.

Baie goed toegerus, onverbeterlike ligging reg teen die see, kan met gerief 12 mense huisves, pragtige braaifasiliteit onder 'n groot Melkhoutboom, goeie sekuriteit met alarmstelsel, wonderlike uitsig vanaf die sit en eetkamer en balkon.

Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike review.
Ons sien uit daarna om julle weer to sien.

Melkboom Self-Catering Villa
Dane W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dane W

Lovely seaside getaway.

An old-school holiday house right on the sea. Well stocked, clean, with the perfect view of the setting sun. A nice back garden braai in. Plenty of space for loads of people.

Hanno K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno K

Baie lekker.

Baie lekker skoon huis teenaan die see.

Fiona B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona B

Baie rustig en pragtige uitsigte.

Ons het dit baie geniet en heerlik gebly.

Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1ZTR7W7mNgp3S0hKyqnlx3tkHGFXqTPDbTVvOSyOmh9lVa9qY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 12 mense 55 5 1 5 23 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.611877295266 19.379401355982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang