Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboom Self-Catering Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Leon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Well equipped and perfect for a big group. Very neat, clean and well equipped. Beautiful view. Perfect for a big group. The braai area is super special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Place was perfect. The owner gave a later time to check out and also made the cottage available at no extra cost for our teenagers to use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rus, veilig en ongelooflik gerieflik. Dit is ons tweede keer dat ek die huis bespreek en dit was fantasties. Die vriendelike ontvangs. Die huis is gesellig en ons het ongelooflik gerieflik gekuier. Alles wat jy benodig is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Melkboom Self-Catering Villa
Dankie Hannelie, julle is 5-ster gaste! Altyd welkom! Seëngroete Jan Melkboom

Gina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Spacious home with stunning location. Lovely home overlooking the sea!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Mooiste uitsig. Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly. Bly steeds netso mooi en lekker soos die eerste keer wat ons daar gaan bly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Onverbeterlik. Volledig toegerus. Alles is skoon en netjies en in 'n puik toestand. Gawe gasheer. Ons skryf beslis hierdie adres bo aan ons gunsteling akkommodasielys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anqueenio E
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Perfekte ligging, waarde vir geld. Ons was baie vriendelik ontvang deur Jan, die huis was baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die backup-krag vir die wifi en TV het gesorg dat ons lekker kon rugby kyk. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjies, gerieflike huis en by die see. Jan is 'n vriendelike gasheer. Huis bied alles en is in 'n werkende toestand. Die ligging is by die see met goeie uitsig. Heerlike en gerieflike huis om in te bly, selfs die braai-area is gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Melkboom Self-Catering Villa
Baie dankie. Kom kuier gerus weer by Franskraal Accommodation.

Antonie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlike familiehuis 10 meter van die see af. Hierdie is 'n heerlike huis ideaal vir families (en ook groter families). Die huis was pragtig skoon. Jan se diens is uitstekend en vriendelik. Die ligging in onverbeterlik. Ek kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Uitstekende WiFi. DStv ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ideaal geleë met pragtige see-uitsig. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe is mooi skoon met 'n lekker braaiplek. Uitstekende ligging reg teen die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 192

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R6 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1ZTR7W7mNgp3S0hKyqnlx3tkHGFXqTPDbTVvOSyOmh9lVa9qY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 12 mense 55 5 1 5 23 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.611877295266 19.379401355982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang