Melkboom Self-Catering Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 192
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Leon F - Jul 2024
Algehele gradering
Well equipped and perfect for a big group.
Peter C - Jun 2024
Algehele gradering
Place was perfect.
Hannelie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rus, veilig en ongelooflik gerieflik.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Dankie Hannelie, julle is 5-ster gaste!
Altyd welkom!
Seëngroete
Jan
Melkboom
Gina S - Feb 2024
Algehele gradering
Spacious home with stunning location.
Cornel N - Feb 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig. Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly.
Maretha V - Okt 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Anqueenio E - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging, waarde vir geld.
Cornelis V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflike huis en by die see.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Baie dankie. Kom kuier gerus weer by Franskraal Accommodation.
Antonie G - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike familiehuis 10 meter van die see af.
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Ideaal geleë met pragtige see-uitsig.
Ronelle R - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ilse B - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike huis, uitstekende ligging.
Kobus E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Dankie Desire, julle is altyd welkom.
Cornel N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Die woning was goed toegerus, veilig en netjies.
Monica M - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was die mooiste plek om te oornag, net 'n klipgooi van die see en rotse af.
Anneleen E - Jul 2023
Algehele gradering
Veilige omgewing. Vriendelike verwelkom deur mnr Roos.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Dankie Anneleen vir die mooi woorde, julle was 5-ster gaste wat die huis baie netjies agter gelaat het.
Altyd welkom!
Vriendelike groete
Jan
Melkboom
Maryna M - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike houthuis by die see.
Wilna D - Nov 2023
Algehele gradering
Memorable, beautiful and comfortable.
Dewald L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam met pragtige see-uitsig.
Johan P - Des 2022
Algehele gradering
Huis is skoon oorhandig. Alle kombuis bykomstighede is beskikbaar.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Dankie Johan, julle was ideale gaste. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier en ontspan. Geseende Kersfees en voorspoedige Nuwejaar.
Jan
Anneke S - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Dankie Anneke, ons is bly julle het lekker gekuier.
Melkboom bly maar 'n wenner.
Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Nico N - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflikke plekkie.
Laurette H - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis met 'n pragtige uitsig!
Lees meerMelkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Laurette
Baie dankie vir die resensie.
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons is so bly julle het die walvisse gesien.
Ons kyk uit vir jul volgende kuiertjie.
Vriendelike groete
Franciscus E - Aug 2022
Algehele gradering
Die akkommodasie het aan meer as ons verwagtinge voldoen.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Dankie Frans.
Ons kyk uit vir jul volgende kuiertjie. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Eon V - Aug 2022
Algehele gradering
Dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid. Die naweek was fantasties.
Saskia B - Jul 2022
Algehele gradering
Ons nuwe huis in Franskraal. Wat 'n juweel. Dit is 'n voorreg en bederf om so lekker vakansiehuis te mag deel. Dankie Dok.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Bly julle het dit so geniet!
Elsibe W - Jun 2022
Algehele gradering
Bilhah en Jan, dankie vir jul vriendelike ontvangs en gasvryheid. Die naweek was fantasties. Die woning was goed toegerus, veilig, netjies en voorwaar meer as wat ons verwag het!
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Elsibe, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Ja, die see se branders is 'n bekoring.
Ons sê baie dankie dat julle sulke model gaste is wat die huis so mooi agterlaat het.
Julle is beslis weer welkom en ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Groete, Bilhah.
Adrian H - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Dankie Adrian, ek is bly julle het lekker geslaap.
Adele L - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Adele
Ons is baie bly julle het dit so geniet. Baie dankie vir die netjiese huis wat julle vir ons agter gelaat het.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Bilhah
Andre B - Mrt 2022
Algehele gradering
Besonders lekker.
Margerie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik, en 'n voorreg om in Melkboom te kon bly!
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Margerie
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle dit so geniet het hier by ons. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Patrick S - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflike, goed toegeruste huis, alles mooi en goed ingerig. Lieflike balkon en braai-area. Uitstekende ligging. Beslis weer op ons lys.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Patrick
Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit na volgende keer!
Curt A - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing views and had a very good time wish to stay longer next time.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Thank you Curt!
Aletta N - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd lekker by die see!
Burger B - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het by Melkboom oorgeslaap tydens 'n werksprojek in die omgewing. Dit is nie ons eerste keer by Melkboom nie en sal definitief nie die laaste keer wees nie.
Ananda L - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Jeanmari J - Okt 2021
Algehele gradering
Definitief ’n moet besoek!
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Jeanmari, baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier te hê, ons sien uit na volgende keer.
Aletta N - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het my 70ste verjaarsdag as gesin gevier - heerlik!
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
So bly julle het dit geniet, ons sien beslis uit daarna om julle weer te verwelkom!
Diane S - Aug 2021
Algehele gradering
Awesome and so inspiring. Stunning.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Thank you Diane, we'd love to welcome you and your spouses next time!
You were model guests! So happy that Melkboom was able to contribute to a restful, peaceful weekend. Looking forward to your next visit!
Bilhah
Monique G - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike naweek.
Sylvia Ida D - Mei 2021
Algehele gradering
Great, lovely, beautiful home.
Nardus P - Mrt 2021
Algehele gradering
Ek wens ek kon meer sterre gee vir ligging!
Esau S - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlik, woorde kan nie beskryf.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Esau
Ek is baie bly julle het Melkboom so geniet. Ons poog om die huis so gerieflik moontlik te maak vir ons gaste. Julle is baie belangrik vir ons.
Jan Roos
Nicole J - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Cornelle O - Okt 2019
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreekhuis.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Hi Cornelle
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is so bly julle het lekker gekuier.
Sien uit daarna om julle weer te sien!
Lexcy P - Mei 2019
Algehele gradering
The house is beautiful, clean, neat and just what we expected.
Tamsyn L - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful view, excellent value, neat and tidy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig, uitstekende waarde, netjies en skoon.
Die uitsig van Melkboom is pragtig, die huis is netjies en netjies en beskik oor al die nodige geriewe. Die gasheer was vriendelik en verwelkomend, ons hoop om binnekort terug te wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Thank you Tamsyn, we strive for excellence and have confidence that we can succeed in letting everyone feel most welcome.
Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig in 'n baie lekker huis met alles wat mens moontlik kan nodig hê.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Lizelda! Julle is wonderlik!
Maria H - Apr 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Baie dankie, ons strewe daarna om die kliënt gelukkig te hou!
Sal so voortdoen.
Francois K - Nov 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Samantha B - Nov 2018
Algehele gradering
Was an amazing accommodation.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Thank you for your wonderful review. We looking forward to hosting you again.
Leon F - Okt 2018
Algehele gradering
Ideaal vir groter groepe teen 'n bekostigbare prys.
Melkboom Self-Catering Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike review.
Ons sien uit daarna om julle weer to sien.
Dane W - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely seaside getaway.
Hanno K - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Fiona B - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige uitsigte.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang