Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboom Self-Catering Villa

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 200 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Melkboom is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 10 meter van die see af in Franskraal in Gansbaai geleë is. Perfek vir 'n groep vriende of 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek met lieflike see-uitsigte en naby 'n verskeidenheid doendinge.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers, met 'n addisionele woonstel wat twee ekstra persone akkommodeer. Die slaapkamers is ruim en toegerus met óf dubbel- óf twee enkelbeddens met badkamers wat 'n stort of bad het, met 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke is. Die kombuis is volledig toegerus om 'n storm op te kook en bevat geriewe soos 'n yskas en mikrogolfoond, 'n gasstoof met 'n elektriese oond, en oorgenoeg ingeboude kaste met ander toebehore.

Die sitkamer en eetarea is oopplan, met 'n groot etenstafel/stoele en netjiese sitplekreëlings in die sitkamer met vloer-tot-plafon vensters wat asemrowende see-uitsigte bied. Die TV-kamer het 'n groot platskerm-TV met volledige DStv-kyk, wat langs die eetarea is. Vir daardie aande wanneer mens nie lus is om te kook nie, het Melkboom braaigeriewe in die agtertuin.

'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir voertuie, en gaste sal gedurende die seisoen walviskyk vanaf die patio van die huis kan geniet, asook 'n kort entjie se ry weg, 'n verskeidenheid doendinge wag op jou, soos snorkel- en staproetes, visvang op die rotse asook inkopies, restaurante en ander daguitstappies wat in die omgewing gereël kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Leon F
Gesin met klein kinders
5.0
Well equipped and perfect for a big group. Very neat, clean and well equipped. Beautiful view. Perfect for a big group. The braai area ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Peter C
Gesin met klein kinders
5.0
Place was perfect. The owner gave a later time to check out and also made the cottage available at no extra cost for our teenagers to u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Hannelie V
Saam met vriende
5.0
Rus, veilig en ongelooflik gerieflik. Dit is ons tweede keer dat ek die huis bespreek en dit was fantasties. Die vriendelike ontvangs. Die huis is ges...
Sien meer
Mrt 2024
Gina S
Gesin met klein kinders
5.0
Spacious home with stunning location. Lovely home overlooking the sea!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Cornel N
Gesin met klein kinders
5.0
Mooiste uitsig. Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly. Bly steeds netso mooi en lekker soos die eerste keer wat ons daar gaan bly het.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 192

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkboom Self-Catering Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 23, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj1ZTR7W7mNgp3S0hKyqnlx3tkHGFXqTPDbTVvOSyOmh9lVa9qY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 12 mense 55 5 1 5 23 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.611877295266 19.379401355982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang