Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Grootvalleij Farm - Blommehuisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Joni N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joni N

Quiet, serene, digital detox destination.

Best place ever for a full digital detox. There is no electricity save for solar lighting and a phone charging station. Perfect for switching off from the outside world to enjoy the silence, the scenery and the amazing stars at night. What an absolute gem of a destination! The host was kind and funny, very eager to help and advise on walks to take to see the flowers. Best place to visit if you want to experience Namaqualand in its full glory. Cannot wait to go again.

Peter S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Wonderlike verblyf tussen die blomme met 'n innemende gasvrou.

Ons tweede jaar in Blommehuisie (die keer vir vyf dae). Eenvoudig, maar goed toegeruste huisie, al is daar geen selfoon ontvangs (lees - sosiale media detoks!). Die duvet en die bed is heerlik - die kouer aande kan maar weer kom. Die braai area is so geplaas dat dit nie die winde vang nie, maar tog met lieflike uitsigte. So baie soorte blomme! En dan die innemende geselsies en stories van ons gasvrou. Ons het werklik lekker gekuier.

Marius C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Heerlik stil en rustig, pragtige omgewing met pragtige blomme.

Klein, maar lekker! Alles wat ons nodig gehad het. Heerlik geslaap voor die vuur. Maklike toegang tot Namakwa Nasionale Park en Skilpad. Vriendelike ontvangs en diens met heerlike braaipakkies te koop.

Corlia L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Fantasties!

Uiters netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir rus en vrede in jou eie blomparadys.

Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Die Blommehuisie se advertensie sê dit reguit - moenie fancy goed verwag nie. Dit is so reg in ons kraal. We loved it!

Die idee van jou eie klein kothuis - opgradeerde "shepherd's cottage" tussen die blomme - is iets waarvan baie mense net kan droom. Hier het jy iets wat daaraan voldoen en nog veel meer. Voeg daarby die persoonlike insette van die eienares en dis 'n heel besonderse ervaring! Sjoe, dit was nou werklik heerlik - so op ons eie.

Marianne R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

Heerlik!

Dit is 'n absolute pragtige plek binne in die blomme. Lekker snoesig. En die lamsvleis is net so lekker.

Walter G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter G

Great location, beautiful views, friendly reception and an interesting small library.

Excellent location from which to explore the Namaqualand region.

Christine P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Dis 'n ongelooflike plek. Rus en vrede vir die siel. Die mooiste uitsig. Baie vriendelike gasvrou.

Baie mooi, rustig en stil.

Roelof J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof J

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die blomme was pragtig, die hemelruim skoon en sterre sommer by jou. Die stilte was oorverdowend!

Blommehuisie was 'n belewenis.

Daan En Rina O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan En Rina O

Rustig, mooi en baie gerieflik.

Baie dankie Esmi vir jou hartlike ontvangs! Dit was so idillies daar. Rustig met ons vuur saans. Heerlike afgesonder en privaat. Na jou plekkie kom ons vir seker weer.

James L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L

Basiese plaasverblyf in die veld.

Netjiese, klein huisie in die veld. Ideaal vir die natuurliefhebber met al die basiese benodighede. Rustig in die natuur met pragtige uitsig oor die plaas en saans helder sterre.

Elize S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Ongelooflik oulik ingerig vir 'n gerieflike kuier.

Die huis was smaakvol en goed ingerig. Ek kan geen kommentaar gee vir enige verbeterings nie. Die voordeel is dat jy orals op hul plaas mag rondry en die omgewing geniet. Baie goeie omgewing vir blommekyk en toegang tot die park is ook gerieflik. As jy van stilte, natuurskoon en 'n helder sterrehemel hou is hierdie die plek vir jou. ek sal vir seker terug gaan. Dit was baie spesiaal.

Susan R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan R

Rustig en pragtig.

Ons is hartlik ontvang en het die aand heerlik rustig spandeer. Die omgewing is pragtig in die blommetyd, en ons verwagtinge was oortref.

Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Hier word jy weer mens.

Alhoewel baie klein bied die Blommehuisie heerlike verbly, een vertrek met 'n dubbelbed, tafel en stoele, kombuisfasiliteite en braaiplek (kaggel). Stort en toilet apart. Ontvangs was baie vriendelik en Blommehuisie was silwerskoon en goeie kwaliteithanddoeke word voorsien. Vryheid om in die veld te gaan stap of om op plaas rond te ry is 'n ekstra groot bonus. Geniet die natuur op sy beste. Jy kry sommer jou permit vir Gifberg Natuur Reservaat en braaihout by ontvangs. Kan Grootvleij aanbeveel vir die wat nie tierlantyntjies soek nie.

Dawie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Heerlike 'off the grid' plaasverblyf en ons het dit baie geniet.

Heerlike plaasverblyf, 1 km vanaf hoofopstal. Lekker blyplek met als wat 'n mens benodig. Kon rondry en blomme en voëls kyk. Twee dae was te min.

Barnie H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnie H

Fantasties!

Hierdie is 'n belewenis vir diegene wie die behoefte het om totaal weg te breek van die stad se geraas. Eenvoud en gerief vir die wat nie luuksheid soek nie, maar snoesigheid wil hê. Ons het as vreemdelinge gearriveer, maar het vertrek met nuwe vriende gemaak.

Dieter L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter L

Mooi stil en ongesteurd, lekker gestap.

Dit was goed vir ons, ons is vriendelik ontvang, alles was skoon en gerieflik.

Irene W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene W

Our friendly hostess made us very welcome. It was a pleasure to stay in the quaint Kliphuisie. (We were not in Blommehuisie)

Die Kliphuisie has all the modern comforts even though very old items were in use as well dating out of a forgotten farming era. It was delightful. (The modern electric blanket was very much appreciated on our second night).

Alexander V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V

Heerlik rustig en die sterrehemel is so baie pragtig! Een egte winner en gunsteling van ons.

Ons was hier ook twee jaar geleë. Toen met baie baie blomme. Nu nie blomme nie maar nogtans baie mooi geleë en so rustig! Ons het geniet en sal terugkom als ons kan.

Riaan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Wat 'n fantastiese ervaring!

Om vir 'n week in die Blommehuisie te kon bly was 'n wonderlike ervaring, wat baie aangename herrinneringe uit my kinderdae op my oupa se plaas opgeroep het. Die gasvryheid en behulpsaamheid van Esmi en Philip het dit net nog soveel meer spesiaal gemaak. Baie dankie vir alles, veral die jumpstart op die laaste oggend toe my kar besluit het dat hy nie Namakwaland wil verlaat nie.

Jillian B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jillian B

Comfortable cottage in a unique and beautiful setting.

Hosts went out of their way to make us feel welcome and to help and advise us. Their farm was ablaze with the same flowers that we saw at Namaqualand Park. The setting of the Blommehuisie is stunning. It looks out onto the mountains and is surrounded by flowers. It is a highly recommended for those who want to escape into remote places. It is a one km from the farm and you "own" the landscape around you. A few small additions would make it more comfortable; a bedroom shelf with hanging space and an awning.

Elsa V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V

'n Blommekyk-bestemming op 'n plaas.

Uitstekend geleë in die middel van 'n plaas vol blomme. Dit is 'n baie klein, maar romantiese blyplek vir mense wat ver van die stad af wil ontspan. Ons het dit vreeslik geniet.

Alexander Van De Kamp N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander Van De Kamp N

Wat een magnifiek uitzicht, we hadden een heerlijk verblijf hier, een absolute aanrader. Om echt tot rust te komen en wat een schitterende bloemen.

Het was eenvoudig maar dat wisten we, we hebben een heerlijk verblijf gehad hier met een ongekend uniek uitzicht op de volop bloeiende bloemenvelden. De eigenaresse Emy was erg aardig en behulpzaam dank je Emy, we zijn vergeten in het gastenboek te schrijven maar we vonden het fantastisch.

Ansie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Drie nagte daar gebly en omliggende bestemmings besoek. Blommetyd grootliks verby, maar steeds pragtige plekke gesien.

Wonderlike, unieke ervaring. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Heerlik stil en rustig met 'n pragtige uitsig. Geen elektrisiteit is eintlik 'n pluspunt omdat dit inpas by die hele ervaring en die gasfasiliteite is heeltemal voldoende en gerieflik. Definitief 'n plek om na terug te gaan.

Delon V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delon V

Hemel op aarde.

Ons was hartlik verwelkom deur Esmi op hul mooi plaas. In die verte kon ons die wit huisie sien wat hoog bo in die koppie uitstaan. Prentjiemooi met net die voëls en die landerye waarop ons neergekyk het. Orals op die plaas was die veldblomme aan die blom. Die huisie was baie skoon en netjies met al die nodige geriewe. Ons sou graag Blommehuisie en die koppie wou saamsleep terug huistoe.

Maarie J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maarie J

Te ver van hoofpaaie.

Die koste van R500 per nag is by ver nie die geld werd wat ek verwag het nie. Die stilte is 'n bonus.

Inge B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B

Dit was heerlik! Sal definitief weer gaan! Die rustigheid, geen sein, geen elektrisiteit was absoluut fantasties! Ons het so lekker uitgerus!

Baie dankie vir die heerlike kuier in die Blommehuisie! Ons sal definitief weer kom! Ons kon net lekker afskakel en mekaar se geselskap geniet! Die natuurskoon was so mooi en die feit dat daar geen sein en elektrisiteit was nie, was hemels!! Ek sal almal aanbeveel om te gaan!

Gerrit M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M

Dit was 'n baie, baie mooi uitsig. Pragtig.

Ek sal mense aanraai om te gaan kyk hoe pragtig dit daar is ...

Morne S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S

Ongelooflik rustig en stil!

'n Pragtige plaas en huisie. Die stilte en rustigheid om jou vee die stres en geraas van die stad weg. Ons kon rus, ontspan en opvang op die boeke wat mens nooit voor kans kry nie. Gawe mense en 'n pragtige uitsig maak hierdie 'n wonderlike plek om te besoek.

Johan L - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Ten spyte van die koue het ons lekker warm gestort en geslaap. Dankie vir die gasverwarmer.

Die plek is pragtig en 'n mens voel die liefde aan. Ons soek net meer pakplek of rakke vir die skottelgoed en kos. Die skoorsteen van die kaggel moet net bietjie langer vir meer trek, want rook is geneig om in die huis in te trek.

Thersia K - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia K

Terugverlang na 'n tyd wat verby is.

In die pragtige, allerfraaiste huisie is dit heerlik om soggens deur die bokke wakker gemaak te word. Die wandelings deur die veld en skaapkampe was besonders, en ons het die mooiste foto's geneem. Die knetterende kaggelvuur saans, die vriendelike eienaars, en die rustige, veilige omgewing het die tyd regtig aangenaam gemaak. Kortom: ons kan regtig Melkboomhoek Blommehuisie aanbeveel.

Denise O - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise O

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Kleintjie D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kleintjie D

Pragtig en uniek.

Netjies, asemrowend mooi. Padaanwysings na die plaas sal die rit daarheen makliker maak.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1afac54ddd1caaa0d2b192805fe7be59d8fd798a740ab75822faef12501003a1844502e53d9311c6e5a4bebeb0bb0c1046a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211603588032 17.793399095535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang