Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Joni N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Quiet, serene, digital detox destination. Best place ever for a full digital detox. There is no electricity save for solar lighting and a phone charging station. Perfect for switching off from the outside world to enjoy the silence, the scenery and the amazing stars at night. What an absolute gem of a destination! The host was kind and funny, very eager to help and advise on walks to take to see the flowers. Best place to visit if you want to experience Namaqualand in its full glory. Cannot wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlike verblyf tussen die blomme met 'n innemende gasvrou. Ons tweede jaar in Blommehuisie (die keer vir vyf dae). Eenvoudig, maar goed toegeruste huisie, al is daar geen selfoon ontvangs (lees - sosiale media detoks!). Die duvet en die bed is heerlik - die kouer aande kan maar weer kom. Die braai area is so geplaas dat dit nie die winde vang nie, maar tog met lieflike uitsigte. So baie soorte blomme! En dan die innemende geselsies en stories van ons gasvrou. Ons het werklik lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik stil en rustig, pragtige omgewing met pragtige blomme. Klein, maar lekker! Alles wat ons nodig gehad het. Heerlik geslaap voor die vuur. Maklike toegang tot Namakwa Nasionale Park en Skilpad. Vriendelike ontvangs en diens met heerlike braaipakkies te koop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties! Uiters netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir rus en vrede in jou eie blomparadys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Die Blommehuisie se advertensie sê dit reguit - moenie fancy goed verwag nie. Dit is so reg in ons kraal. We loved it! Die idee van jou eie klein kothuis - opgradeerde "shepherd's cottage" tussen die blomme - is iets waarvan baie mense net kan droom. Hier het jy iets wat daaraan voldoen en nog veel meer. Voeg daarby die persoonlike insette van die eienares en dis 'n heel besonderse ervaring! Sjoe, dit was nou werklik heerlik - so op ons eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik! Dit is 'n absolute pragtige plek binne in die blomme. Lekker snoesig. En die lamsvleis is net so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Great location, beautiful views, friendly reception and an interesting small library. Excellent location from which to explore the Namaqualand region.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Dis 'n ongelooflike plek. Rus en vrede vir die siel. Die mooiste uitsig. Baie vriendelike gasvrou. Baie mooi, rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die blomme was pragtig, die hemelruim skoon en sterre sommer by jou. Die stilte was oorverdowend! Blommehuisie was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan En Rina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Rustig, mooi en baie gerieflik. Baie dankie Esmi vir jou hartlike ontvangs! Dit was so idillies daar. Rustig met ons vuur saans. Heerlike afgesonder en privaat. Na jou plekkie kom ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1afac54ddd1caaa0d2b192805fe7be59d8fd798a740ab75822faef12501003a1844502e53d9311c6e5a4bebeb0bb0c1046a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211603588032 17.793399095535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang