Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootvalleij Farm - Blommehuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grootvalleij Farm - Blommehuisie is 18 km wes van Kamieskroon op die plaas Grootvallei geleë en dis op die roete na Soebatsfontein en Hondeklipbaai. Dus is dit die ideale basis vanwaar die hele streek van berg tot kus verken kan word. Dit moet egter nie met die Kliphuisie Cottage verwar word nie. Die romantiese Blommehuisie sluit perkallinne en handdoeke in. Hierdie klein kothuis, wat net 20 m² groot is, sal jou nie pas indien jy op soek is na al die tierlantyntjies en luukshede wat die stad bied nie, maar dis perfek vir natuurliefhebbers.

Die Blommehuisie is met 'n dubbelbed ingerig en dit beskik oor 'n en suite-badkamer met stort. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar gas word vir verhitting en kosmaak gebruik. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, gas-yskas, eetgerei en breekware en gaste kan hul maaltye by die eetkamertafel geniet. Die kothuis het ook 'n knus kaggel en 'n boma buite.

Grootvalleij Farm Accommodation bied gaste 'n kans om totale privaatheid en van die mees asemrowende veldblomme in die area te geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Walter G
Saam met lewensmaat
5.0
Small cottage, well equipped, very private with amazing vistas. Was our second visit to Blommehuis and as with the first we thoroughly ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Sarel K
Saam met lewensmaat
5.0
Afgeleë en tussen blomme was Blommehuisie alles wat ons verwag het. Baie lekker gebly. Droomhuisie.
Sep 2024
Jaco V
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf met 'n pragtige uitsig. Die verblyf was uit die boonste rakke. As jy by die deur uitstap, bevind jy jouself tussen die mooiste veldblomme.
Sep 2024
Joni N
Besigheidsreis
5.0
Quiet, serene, digital detox destination. Best place ever for a full digital detox. There is no electricity save for solar lighting and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf tussen die blomme met 'n innemende gasvrou. Ons tweede jaar in Blommehuisie (die keer vir vyf dae). Eenvoudig, maar goed toegeruste...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 119

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Grootvalleij Farm - Blommehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleijplaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1afac54ddd1caaa0d2b192805fe7be59d8fd798a740ab75822faef12501003a1844502e53d9311c6e5a4bebeb0bb0c1046a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211603588032 17.793399095535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang