Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lodewyk V
1 nag
5.0
Aug 2024

Vinning. Heel netjies. Fotos praat die waarheid. Seker die mooiste plaas om op te bly in die nabye omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very nice people, nice place and very good food. Very nice people, nice place and very good food. The hosts go beyond the normal to make your stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Rustig, gemaklik en goed toegeruste verblyf. Baie gerieflike eenheid met fantastiese uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was heerlik om jul hier by ons te hê en ons sien uit om jul weer by ons te verwelkom. Groete

Sharon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

We were made very welcome by the friendly staff - accommodation clean and neat. Wonderful farm stay in the historic buildings. The staff are so friendly and made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Great stay! Beautiful facility in an awesome environment. The only problem is that breakfast is only served from 07:30, which is late for business people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liezel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Dear Mr. Springer, Thank you for staying at Melkboomsdrift and the kind words regarding our beautiful, tranquil guesthouse. Regarding breakfast starting only at 07h30, myself and the staff members are here every morning from 06h15 and we are ready to serve breakfast from 06h45. I truly apologise for the misunderstanding with breakfast serving times. We at Melkboomsdrift Guesthouse will strive to make your next stay more memorable. Kind regards.

Nienke V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Perfect! It was perfect! Very good food and the staff was very kind. Everything we needed was there. We enjoyed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Nice place in area. A little over rated. Very few decent places in area, and this place does meet criteria, even though it comes at a little extra price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Thank you so much for your feedback. We are glad that we made your stay with us as memorable and comfortable as you expect. If you are here with us, you forget about everything and just relax. Hope to see you again in future. Regards

Carol-ann R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik rustig. Baie rustig en baie lekker gebly. Die ontvangs was baie vriendelik en die etes by die restaurant was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Ons hier by Melkboomsdrift is bly dat ons jul verblyf gemaklik en warm kon laat geskied. Dit is altyd heerlik om winter tye onder in die Lapa te sit by die vuur met `n glasie plaaslike wyn. Ons sien uit na weer kuier. Groete

Marie-louisa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Dit was 'n wonderlike ondervinding met die rivier wat deurgeloop het. Die uitsig van die kamer was asemrowend. Ons het so lekker aandete gekry en die ontbyt was net die beste om mee te begin vir die dag. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd lekker om gaste soos jul te huisves. Welkom by ons Melkboomsdrift familie en sien jul weer. Groete

Jade N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

It was excellent. The view was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Thank you, yes we are blessed to live in such a wonderful area. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363, Tussen Vredendal en Lutzville, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMTliOWMzLWM4NWUtNDQ4YS1iOTY1LWE3N2QyYjU2YjA2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 R363 Between Vredendal and Lutzville 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.604295646442 18.405355811119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang