Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Liezel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lodewyk V - Aug 2024
Algehele gradering
Vinning.
William V - Jun 2024
Algehele gradering
Very nice people, nice place and very good food.
Anina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en goed toegeruste verblyf.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was heerlik om jul hier by ons te hê en ons sien uit om jul weer by ons te verwelkom. Groete
Sharon C - Jan 2024
Algehele gradering
We were made very welcome by the friendly staff - accommodation clean and neat.
Henning S - Jul 2024
Algehele gradering
Great stay!
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Dear Mr. Springer,
Thank you for staying at Melkboomsdrift and the kind words regarding our beautiful, tranquil guesthouse.
Regarding breakfast starting only at 07h30, myself and the staff members are here every morning from 06h15 and we are ready to serve breakfast from 06h45. I truly apologise for the misunderstanding with breakfast serving times. We at Melkboomsdrift Guesthouse will strive to make your next stay more memorable.
Kind regards.
Nienke V - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect!
Astrid A - Sep 2023
Algehele gradering
Nice place in area. A little over rated.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Thank you so much for your feedback.
We are glad that we made your stay with us as memorable and comfortable as you expect.
If you are here with us, you forget about everything and just relax.
Hope to see you again in future.
Regards
Carol-ann R - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Ons hier by Melkboomsdrift is bly dat ons jul verblyf gemaklik en warm kon laat geskied.
Dit is altyd heerlik om winter tye onder in die Lapa te sit by die vuur met `n glasie plaaslike wyn.
Ons sien uit na weer kuier.
Groete
Marie-louisa C - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ondervinding met die rivier wat deurgeloop het. Die uitsig van die kamer was asemrowend.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit is altyd lekker om gaste soos jul te huisves.
Welkom by ons Melkboomsdrift familie en sien jul weer.
Groete
Jade N - Apr 2023
Algehele gradering
It was excellent.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Thank you, yes we are blessed to live in such a wonderful area. Regards
Estella B - Jan 2023
Algehele gradering
Mooi ligging en heerlike verblyf.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Dis altyd lekker om nuwe mense te ontmoet en te huisves. Hoop om julle weer te sien. Groete
Christa F - Des 2023
Algehele gradering
Baie mooi area, sal weer daar oorslaap.
Marius P - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het dat u nie ingelig was oor wat als in die prys ingesluit was nie.
Op die kwotasie en bespreking, was daar 2 boodskappe wat bevestig het dat daar geen etes by die kamer prys ingesluit was nie.
Alle etes is dus opsioneel ekstra.
U kan enige tyd gaan kyk op die bevestiging.
Groete en mooi dag.
Pieter J - Sep 2023
Algehele gradering
Puik uitsig en pragtige ligging, goeie diens, niks ingesluit, als baie duur, geen bystandkrag.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoering met Melkboomsdrift.
Daar is verskillende opsies op al die besprekings webwerwe.
Dit is altyd goedkoper om direk met die eiendom in kontak te kom en dan u bespreking te bevestig.
Ons is jammer dat u nie voor af ons gekontak het om u bespreking te doen nie.
Laat weet gerus ons volgende keer indien u `n bespreking wil doen, dat ons vir u `n goeie pakket kan aanbied.
Groete
Collette S - Nov 2022
Algehele gradering
Peacful and neat. Staff was friendly and helpful.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Thank you for your feedback. It is always nice to have happy guests. We are looking forward to your next stay. Regards
Carien H - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike kamer.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is altyd lekker om vriendelike en tevrede gaste te hê. Ons leuse is, "Your home away from home". Welkom by ons Melkboomsdrift familie. Groete
Mike V - Aug 2022
Algehele gradering
Indrukwekkende styl met 'n uitsig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Dit laat `n mens se hart warm klop om te weet dat jy iemand se dag gemaak het. Dit is altyd lekker om nuwe gaste by ons te verwelkom. Dankie vir julle vriendelikheid en welkom by ons Melkboomsdrift familie. Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Groete
Juan W - Jul 2022
Algehele gradering
Mooi en skoon in die natuur.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Dit is altyd lekker om gaste soos jul te kan huis ves, Ons leuse is kliente diens en ons wil jul op jul gemak laat voel. Ons is jul huis weg van die huis af en wil jul verwelkom by die Melkboomsdrift familie. Na `n lanh dag se werk, kan jy rustig sit en die natuur skoon bewonder.
Ons sien uit om jul weer te sien.
Groete
Jeanette H - Mei 2022
Algehele gradering
Was hartseer omdat ons net een dag daar kon oornag.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit was so lekker om jul hier te huisves, gaste soos jul maak dit vir ons die moeite werd.
Ons is altyd bly om nuwe mense by ons te verwelkom.
Gasvryheid en vriendelikheid is ons leuse.
Ons sien uit daarna om jul weer te huisves.
Groete
Anneri K - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir daardie wonderlike woorde.
Dit is altyd lekker om gaste soos jul te hê en te bederf.
Welkom by ons Melkboomsdrift familie en ons sien uit daarna om jul weer te sien.
Groete
Stefan
Christelle F - Jan 2022
Algehele gradering
Was heerlik, baie netjies en skoon. Pragtige ligging, baie vriendelike personeel.
Carmen M - Des 2022
Algehele gradering
Lovely and relaxing destination.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Thank you for your feedback.
It was nice having you here with us.
We are looking forward to your next stay.
Regards
Bernard R - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik en goed toegerus.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Dankie vir jul goeie terugvoering.
Dit is altyd lekker om sulke gaste soos jul te hê en ons hoop om jul weer te sien.
Groete
Zelda S - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid en warm atmosfeer.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Dit laat `n mens se hart warm klop om te weet dat ons jul verblyf hartlik kon laat geskied.
Ons stel altyd ons gaste eerste om hul so gemaklik en ontspanne te laat voel.
Welkom by ons Melkboomsdrift familie en ons hoop om u weer te sien.
Groete
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Pieter S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker oorbly met vriendelike hulpvaardige mense.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die moeite dat jul n review vir ons 'gelos.
Dit was n groot plesier om jul te huisves en altyd lekker om nuwe mense te ontmoet.
Ons sien uit daarna om jul weer te sien.
Groete
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Kosie S - Aug 2022
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir u terugvoering.
Ek glo daar was 'n goeie verduideliking oor die mol in die swembad.
Ons is geleë teen die rivier bedding waar molle volop is.
Met tyd gebeur dit dat van hul in die swembad beland, maar ons maak elke dag die swembad skoon indien daar enige iets ingeval het.
Dit is van die eerste wat ek hoor dat van die personeel nie gasvry was nie, u kon dit onder ons aandag gebring het dat ons die probleem dadelik aangespreek het.
Almal is gaande oor ons personeel en diens en kan nie uitgepraat raak oor hul nie.
Jammer u het nie dieselfde ervaring gehad nie.
Ons hoop om u in die toekoms weer te sien.
Groete
Lenie B - Des 2021
Algehele gradering
I will recommend Melkboomsdrift Guest House anytime.
Pierre K - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en gasvry.
Schalk V - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, verwelkomend, tuis.
Gerard V - Feb 2021
Algehele gradering
Puik diens en omgee.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terug voering. Dit maak altyd ons harte bly en warm om mense soos jul te kan akkomodeer. Ons leuse is netheid, vriendelikheid en gasvryheid, en ons is bly dat ons daardie merk kon bereik. Welkom by ons Melkboomsdrift familie en ons sien uit om jul weer te huis ves.
Ronel P - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir jou tyd om so goeie terugvoering te gee.
Dit is ons passie en missie om ons gaste eerste te stel en op hul gemak te laat voel.
Welkom by ons Melkboomsdrift familie, ons sien jul weer
Vriendelike groete
Stefan
Patrick J - Jul 2021
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en waarde vir geld.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Malcolm is waarlik `n spesiale persoon en een van ons groot rol spelers by Melkboomsdrift Gastehuis. Iemand op wie jy kan staat maak 24/7/365.
Welkom by ons familie en ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Groete
Stefan
Zania D - Mrt 2021
Algehele gradering
Gemaklike en geruste verblyf in Vredendal!
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om sulke wonderlike woorde met ons te deel.
Dit is gaste soos u wat dit als die moeite werd maak vir ons om net die beste diens aan u te lewer.
Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom.
Jorista T - Jan 2021
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon, kamers word baie goed onderhou. Die personeel is baie vriendelik en altyd gereed om te help.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Dit is altyd `n plesier om sulke vriendelike gaste soos jul te akkommodeer.
Ons trots is persoonlike diens en gasvryheid en ons streef altyd daarna om u `n onvergeetlike verblyf te bied.
Hoop om u weer in die toekoms te sien.
Groete
Stefan
Nicolaas D - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Akkommodasie netjies en gerieflik.
Nellene J - Aug 2021
Algehele gradering
Dis net te duur.
Jacques T - Sep 2021
Algehele gradering
Verskriklik raserig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om terug voering aan ons te gee.
Ons is altyd bly om nuwe mense by ons te verwelkom.
Dankie dat u die klank probleem vir ons genoem het, ons sal defnitrief daarna kyk.
Jammer vir al die ongerief wat jul moes verduur.
Groete
Elmien P - Sep 2021
Algehele gradering
Blomme-kyk toer en besoek Weskus.
Violeta V - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful and tranquil.
Paul V - Des 2020
Algehele gradering
Presies wat ons wou gehad het.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terug voering. Dit maak altyd ons harte bly en warm om mense soos jul te kan akkomodeer,
Welkom by ons Melkboomsdrift familie en ons sien uit om jul weer te huis ves. Vriendelik groete Stefan
Martha H - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig, skoon en elegant! Uitstekende kliëntediens!
Jacques C - Okt 2020
Algehele gradering
U kan gerus hierdie plek probeer
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering.
Dit maak ons harte altyd bly en warm om sulke goeie woorde te hoor.
Ons trots is persoonlike diens en gasvryheid en ons streef altyd daarna om u `n onvergeetlike verblyf te bied.
Ons sien uit daarna om u weer te huisves.
Vriendelike groete
Melkboomsdrift Personeel
Jolanda K - Mrt 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Melkboomsdrift.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
We are thrilled to have you as part of the Melkboomsdrift family!
Thank you for sharing your kind words with us. It means the world to us and to our entire team! We look forward to serving you again soon!
Regards,
Stefan
Ann J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en baie hulpvaardig.
Muriel N - Sep 2020
Algehele gradering
Besonder behulpsaam en vriendelik , ontspannend.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terug voering.
Dit maak altyd ons harte bly en warm om mense soos jul te kan akkomodeer,
Ons leuse is netheid, vriendelikheid en gasvryheid, en ons is bly dat ons daardie merk kon bereik.
Welkom by ons Melkboomsdrift familie en ons sien uit om jul weer te huis ves.
Vriendelik groete
Stefan
Deon D - Mrt 2020
Algehele gradering
Lafenis vir jou siel!
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir u tyd om sulke wonderlike woorde met ons te deel.
Dit is gaste soos u wat dit als die moeite werd maak vir ons om net die beste diens aan u te lewer.
Ons sien uit om u weer by ons te verwelkom.
Groete
Stefan
Thelma B - Aug 2020
Algehele gradering
Stephan is die beste.
Glynis L - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant over night stop - mosquitoes were however a problem.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Thank you for taking the time to send us your feedback.
It means the world to us on letting us know how pleasant your stay was.
Unfortunately this time of year are hot and humid and with the river nearby there will be mosquitoes.
But we are prepared and stocked all the rooms with mosquito repellent that will help you to have a comfortable night.
We are looking forward towards your next stay.
Regards,
Melkboomsdrift team
Olet J - Okt 2019
Algehele gradering
Sielsalig na n werksdag.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Olet.
Baie dankie dat jy Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.
Cornelia C - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en stil.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Cornelia
Baie dankie dat jy Melkboomsdrift Lodge gekies het.
Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.
Roann S - Des 2019
Algehele gradering
Pragtig en luuks.
Lees meerRonel P - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige kamers en heerlike swembad!
Otilja E - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Karel S - Des 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie, ligging en area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Karel
Baie Dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het.
Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan
Willem R - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Willem, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.
Chantelle S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Lees meerMelkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Elsie, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.
Daleen S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag Daleen,
Ons streef altyd daarna om ons gaste gelukkig te hou. Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop om julle gou weer te sien.
Beste groete,
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Bestuur en personeel
Deon D - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Deon, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.
Martha B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag Marthie
Dit is met genoeë dat ons verneem dat u die besoek aan ons lodge geniet het.
Dis vir ons as bestuur en personeel lekker om te weet dat die diens wat ons lewer, deur ons gaste waardeur word.
Ons hoop dat u sommer gou weer vir ons sal besoek.
Groete
Melkboomsdrift Lodge
Jaco S - Des 2018
Algehele gradering
Baie goed vir die siel.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Jaco
Baie Dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het.
Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan
Engela M - Aug 2018
Algehele gradering
Perfect location for Namakwaland flower season.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Good day Engela,
We are glad that you enjoyed your stay with us. We strive to satisfy our guests and be of service. We are experiencing an excellent flower season. Be sure to visit us again.
Kind regards,
Management And Staff
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Sanmari H - Jun 2018
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en Liezel en Stefan was amazing!
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Sanmari, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.
Michelle C - Des 2018
Algehele gradering
Lovely setting.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Dear Michelle
Thank you for your recent stay with us at Melkboomsdrift Lodge.
We strive to make the experience at Melkboomsdrift Lodge one you will remember forever. Therefore, your comments are very important to us.
We sincerely hope you enjoyed your stay and will come back again.
Regards
Melkboomsdrift Management Team
Cj D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Pragtige uitsig. Vriendelike personeel.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeiedag Corrie,
Dis altyd lekker om te verneem dat ons gaste hulle verblyf geniet het. Ons personeel streef daarna om ons gaste altyd op hulle gemak te laat voel.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Melkboomsdrift Gastehuis
Chris D - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste verblyf.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag Chris,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle bestemming. Ons streef na goeie diens en om ons gaste tevrede te hou. Ons werk tans aan 'n ander eetlokaal en sal eersdaags ons gaste daar kan akkommodeer. So wanneer julle weer in die omgewing is, kom besoek ons gerus.
Vriendelike groete,
Bestuur en Personeel
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre
Hermé V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en stylvol.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Herme, baie dankie dat julle Melkboomsdrift Lodge gekies het. Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan.
Adri V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag Adri
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons streef daarna om ons hoë gehalte diens aan al ons kliënte te bied. Ons is bly om te hoor dat u dit so ag.
Ons deel graag die terugvoer met ons personeel en kan sien hulle voel goed om dit te hoor.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Groete
Melkboomsdrift Lodge
Francois M - Jan 2018
Algehele gradering
'n Rustige oorbly tussen wingerde. Kort reis na Vredendal, Lutzville en Strandfontein. Sorgsame diens, moderne ruim kamers.
Hans J - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hallo Hans
Baie Dankie dat jy Melkboomsdrift Lodge gekies het.
Ons streef daarna om goeie herinneringe te skep vir ons gaste.
Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Melkboomsdrift Lodge Bestuurspan
Joeninne J - Aug 2018
Algehele gradering
Die gastehuis is pragtig gerestoureer en vol persoonlikheid.
Lees meerJohan C - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf, maar onkant gevang.
Lees meerPaul D - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging en uitsig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Goeie dag Hannelie en Paul
Dis jammer om te verneem dat u die plek verwaarloos ervaar, gegewe die feit dat die Wes-Kaap gebuk gaan onder 'n groot droogte. Die seisoensverandering na herfs moet ook in ag geneem word.
Die eiendom is in 2020, 200 jaar oud. Die gebou is as 'n Nasionale Gedenkwaardigheid verklaar en dus word daar van die raad vereis om aan sekere spesifikasies te voldoen.
Ons word reeds die afgelope 8 jaar as 4 ster gegradeer en lewer gehalte diens aan ons gaste. Dit is jammer as u dit anders ervaar het.
Ons wil u en u gade hiermee nooi om 'n komplimentêre ontbyt te kom geniet wanneer dit u pas.
Groete
Melkboomsdrift Lodge
Mizanne C - Des 2018
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Hi Mizanne, baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is jammer om te hoor dat jy probleme ondervind het.
As gevolg van die droogte in ons omgewing word die baddens in ons kamers selde of nooit gebruik.
Ons sal definitief in toekoms aandag daaraan gee.
Vriendelike groete
Melkboomsdrift Lodge
Bestuurspan
Derek B - Des 2017
Algehele gradering
Lovely location, friendly service and clean. Excellent.
Elizabeth J - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflike lekker wegbreek.
Kate B - Sep 2017
Algehele gradering
Nice!
Pierre F - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Marlien G - Jul 2017
Algehele gradering
Die stilte en natuurskoon is salf vir die siel.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die woorde
Ek is bly julle het warm geslaap en lekker gebly! Stuur asb vir my 'n epos oor julle ongelukkigheid met ontbyt laat ons asseblief kan veranderings aanbring. Ons waardeer alle terugvoering
Groete
Hanika
Pieter M - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige plek. Stil en rustig.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Hoop julle het 'n lekker kuier verder gehad, kom kuier gou weer.
Groete,
Hanika
Andre O - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was lekker na 'n dag in die son op die gholfbaan.
Lees meerMargo D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Japie V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie lekker kos, vriendelike, behulpsame personeel.
Lees meerMelkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ja, dit is nog ekstra droog ook die Winter. Die wingerd begin egter nou bot, binnekort is dit mooi groen! Saam met die Historiese Monument, kom die ou steil trappe na die solder. Ons gee wel mense ontbyt en aandete op die stoepe, onder in portaal asook in die kamers vir die wat wil warm aantrek en gemakliker wees. Hoop julle kom kuier weer as als mooi groen is.
Groete
Hanika
Sharon B - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, gemaklik en hartlik. Sal weer hier slaap.
Japie L - Des 2016
Algehele gradering
Goeie diens, goeie omgewing, pragtige kamer. Baie goed.
Chris L - Mei 2016
Algehele gradering
Lieflike ligging en baie lekker kamers.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Johan K - Sep 2016
Algehele gradering
Heeltemal oorprys vir die waarde wat jy kry.
Adriaan D - Des 2015
Algehele gradering
Genotvol.
Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Hoop julle kom kuier gou weer by ons
Lynette O - Jan 2015
Algehele gradering
Puik!
Jaap C - Aug 2015
Algehele gradering
Rustige plaas-atmosfeer!
Marelize M - Aug 2015
Algehele gradering
Het vir 2 nagte oorgebly as deel van 'n roadtrip om blomme te kyk.
Lees meer- Kapasiteit: 47 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R363, Tussen Vredendal en Lutzville, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang