Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos 16th Avenue

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.5
Roche J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Alles was bo my verwagting. Dis beslis een van die plekke wat ek aan enige persoon aanbeveel. Beslis huis weg van die huis af. Die huis is pragtig, alles wat mens nodig het. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Kon nie vir beter plek gevra het nie, Melkbos self is 'n fantastiese dorp. Sal beslis na dieselfde plek wil gaan. Pragtige plek, dink die foto's op hulle webwerf gee nie genoeg uiting aan hoe mooi die plek werklik is. Baie dankie aan die webtuiste kon nie vir beter verblyf gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5faf149488fa507caa14441d795df378924aeede9757fcea0d89c70149c0bbebc4311d75729c7595941d20e1fc1bbc15d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 16th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-10:00 09:00 -33.724830445682 18.445092737675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang