Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos 16th Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Melkbos 16de Laan is 'n selfsorggesinshuis wat in Melkbosstrand geleë is. Perfek vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en weg van die stad se gewoel.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 stortkamers en is volledig gemeubileer vir jou gerief. Drie van die slaapkamers is toegerus met 'n koningingrootte-/dubbelbed, terwyl die vierde kamer 'n dubbelstapelbed vir kinders het. Let op geen baddens nie. Al die kamers het ingeboude kaste. Die leefarea is oopplan-ruimte met 'n binne-deur-braai en kombuis. Die volledig toegeruste kombuis het 2 yskas-vrieskaste, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, 'n oond met 'n stoof, asook oorgenoeg ingeboude kaste met ander toebehore om van te gebruik. Hierdie area het ook 'n tafel met sitplek vir 6 gaste, 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 4 gaste.

Dit lei na 'n patio met stapeldeure. Die patio het 'n groot gemaklike rusbank en 'n tafel met sitplek vir 6 gaste. Hier kan gaste ontspan en 'n verfrissende duik in die plonspoel neem en die draagbare buitebraaigeriewe geniet. Ons het ook 'n trampolien vir die kinders. Neem asseblief kennis dat daar geen see-uitsig is nie.

Parkeerplek is buite op die perseel beskikbaar vir 2 motors, en Melkbos 16de Laan is 3 minute se stap na die strand en 'n kort entjie se stap na van die pragtige restaurante. Die eiendom is ook 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede binne die Weskus af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos 16th Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 10:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 16th Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5faf149488fa507caa14441d795df378924aeede9757fcea0d89c70149c0bbebc4311d75729c7595941d20e1fc1bbc15d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 16th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-10:00 09:00 -33.724830445682 18.445092737675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang