Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Beach Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkerstraat 4A, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 770 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Melkbos Beach Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die kusdorpie Melkbosstrand, en dit is sommer stapafstand van die strand.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis, en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank vir 'n kind is beskikbaar, en die badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof en mikrogolfoond, en die leefarea het 'n sitarea en eetarea met 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea lei na 'n balkon.

Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Katte word nie toegelaat nie. Honde onder 10 kg sal op versoek toegelaat word.

Gaste kan uitsigte oor Tafelberg, Melkbosstrand en Tafelbaai kan geniet. Melkbosstrand bied verskeie Blouvlagstrande waar gaste heerlik kan gaan stap, branderplankry, snorkel, of vlieërvlieg. Die dorp is die ideale basis vanwaar jy beide Kaapstad en die Weskus, asook Durbanville se wynlande kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ciske T
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly en baie vriendelike diens gekry. Ons baba hondjie was welkom en het selfs 'n persentjie gekry.
Aug 2024
Elzette G
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike, ruim verblyf. Ruim, gerieflike verblyf vir ons gesin van vyf. Thanks to our very friendly English speaking host, Martin, fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Christa F
5.0
Wonderlik en stil. Wat 'n ongelooflike plek. Baie goed toegerus met meer as wat mens kan dink. Net 'n kort stap van die strand af. Bonus was dat ons h...
Sien meer
Feb 2024
Riaan G
Saam met vriende
5.0
Alles en meer wat ons nodig het. Netjiese plek, sal beslis aanbeveel.
Okt 2023
Lindia V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gerus. Martin was baie gasvry en plekkie is goed toegerus. Het lekker gerus en die plekkie is goed toegerus. Was daar op 'n baie nat en ko...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dunkerstraat 4A, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dunkerstraat 4A, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f68b005ffe02deb36d053172b1d58b9af975f74aca7b63a2dcf2656ade4fe08ab4da852cbf7a4570b6484118e2cab26cb4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 5 mense 17 5 1 5 4a Dunker Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.694502485317 18.442545101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang