Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Beach Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 13, Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 449 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Melkbos Beach Lodge bied selfsorgverblyf en is in Van Riebeeckstrand in Melkbosstrand geleë. Hierdie vakansiehuis aan die strand bied lieflike see-uitsigte vanaf die agtertuin en is die ideale strandwegbreek van die besige stadslewe.

Die eiendom maak gebruik van sonkrag vir ligte tydens beurtkrag. Neem asseblief kennis dat die yskas, lugversorging, oond, swembadpomp, paneelverwarmers en geisers nie deur sonkrag aangedryf word nie.

Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis het slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar. Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof en 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en ander toebehore vir gerief.

Die aangrensende oopplan-leefarea bied banke om op te ontspan, 'n etenstafel met sitplek. Die leefarea lei na 'n omheinde vermaakarea wat spog met 'n ingeboude kroeg met stoeltjies en banke, met skuifdeure wat oopmaak na 'n toegeboude braai-area, pizza-oond en 'n tafeltennistafel. Die braai-area lei na die tuin en swembad.

Boonop beskik die huis oor 'n privaat teaterkamer, veilige motorhuisparkeerplek en direkte toegang tot die strand. Die strand is bekend vir vlieër- en seilplankry, en daar is 'n hele paar winkels, restaurante en kroeë om in die middedorp te besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Penguin Place 13, Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 449
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R6 449
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 13, Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0ea8b6203f1cc7b06b6556ba68c5ea8cfff04e5cd5a95834dda0c647f8ff6f18aa9dcaefbc60c8114080615c6a7ce2d03d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 449 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 13 Penguin Place Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707299980499 18.443108573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang