Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboss Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Aswell-straat 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkboss Inn is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Melkbosstrand geleë is, sowat 120 m vanaf die strandfront. Dit is een van drie selfsorg-eenhede wat langs mekaar geleë is waarvan Harold Inn en Koeberg Inn die ander twee eenhede is. Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie by die see, 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km vanaf die middestad van Kaapstad.

Hierdie eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n wasbak, droograk, yskassie, mikrogolfoond, mini-stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa met privaat braaigeriewe. Elke eenheid het ook sy eie braaigeriewe. Elke eenheid het 'n buitetafel, stoele en 'n sambreel. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sakkie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, goeie ligging en waarde vir geld. Uitstekende ligging, stil, maar net 'n paar treë weg van die strand. Alles wat jy nodig het vir luukse...
Sien meer
Sep 2024
Courtney J
Saam met lewensmaat
5.0
Serene, quaint and quiet! Loved it! My hubby and I needed a quick little staycation and the Melkboss Inn was just perfect. We had every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jacoba M
Saam met lewensmaat
5.0
It was nice and quite clean and tidy, in a safe area. Very good. It was awesome. I will recommend this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Alfphonso A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect place to enjoy peace and the sea. Very happy with everything. Would definitely book at this awesome place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Arnold D
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice place, close to the beach. Me and my wife enjoyed our stay very much. We walk to the beach from the house, about a 200 meter ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harold Aswell-straat 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkboss Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Aswell-straat 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhPkrHP3adqj0kErt57SlrvEENJsv8Kk6Iz6nl3D7PCWzI6YMHZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 32 Harold Aswell Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.715664365063 18.444217983255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang