Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkboss Inn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Aswell-straat 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkbos Inn is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se perseel. Dit is een van drie selfsorg-eenhede wat langs mekaar geleë is waarvan Harold Inn en Koeberg Inn die ander twee eenhede is. Melkbos Inn is sowat 120 m vanaf die seefront. Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie by die see en is 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km van Kaapstad se middestad af.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n opwasbak, droograk, yskassie, mikrogolf, stofie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook gemeenskaplike swembad en lapa met sy eie braaigeriewe. Elke eenheid het ook sy eie braai. Elke eenheid het 'n buitetafel, stoele en 'n sambreel. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natascha B
5.0
Rustig na 'n dag se werk. Huislike omgewing. Tyd geniet hier, en aan al my vereistes voldoen. Oulike plek.
Nov 2024
Judith F
Saam met lewensmaat
5.0
Romantic break for myself and hubby, walking distance to the beach, safe to enjoy the Lapa. Cosy and relaxing, safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Sakkie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, goeie ligging en waarde vir geld. Uitstekende ligging, stil, maar net 'n paar treë weg van die strand. Alles wat jy nodig het vir luukse...
Sien meer
Sep 2024
Courtney J
Saam met lewensmaat
5.0
Serene, quaint and quiet! Loved it! My hubby and I needed a quick little staycation and the Melkboss Inn was just perfect. We had every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jacoba M
Saam met lewensmaat
5.0
It was nice and quite clean and tidy, in a safe area. Very good. It was awesome. I will recommend this place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 81

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harold Aswell-straat 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkboss Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Aswell-straat 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhPkrHP3adqj0kErt57SlrvEENJsv8Kk6Iz6nl3D7PCWzI6YMHZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 32 Harold Aswell Street Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.715664365063 18.444217983255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang