Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Moments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hantie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Melkbos Moments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Zelda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S

Netjies, skoon, vriendelik. Baie dankie ons het lekker gebly.

Baie lekker gebly by Melkbos Moments.

Sanet B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Wat 'n juweel in Melkbosstrand.

Wat 'n juweel in Melkbosstrand. Melkbos Moments is soos 'n oase na 'n lang reis. Alles is super skoon, met net die beste breekware, luukse linne en sagte groot handdoeke. Die lugbraaier is die absolute wenner. Ons is vriendelik verwelkom en gasvry ontvang. Die ligging van Melkbos Moments is gerieflik en in loop afstand van alles. Ons kan met volle vertroue Melkbos Moments aanbeveel.

Alta G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta G

Awesome en skoon.

Ligging was great, naby alles. Woonstel skoon en netjies. Dorpie pragtig, het heerlik gekuier.

Jenna M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M

Baie netjiese verblyf en baie vriendelike gasvryheid.

Definitief die geld werd en ek sal enige dag weer daar oorslaap. Mooi, netjiese, skoon plek. Baie privaat.

Marius E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E

Gasvryheid was uit die boeke.

Alles was netjies en skoon. Baie privaat.

Lani H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani H

Lekker gebly by vriendelike gasvrou.

Kamer is baie naby aan die strand asook goeie restaurante!

Marius D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Baie gerieflik en vriendelike mense.

Melkbos Moments is perfek geleë en die vriendelike eienaars maak jou verblyf baie lekker.

Bernita W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita W

Amazing.

Beautiful, quiet and friendly owners. Will definitely go again.

Larry And Janet K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry And Janet K

A beautiful, peaceful part of South Africa to stay in. Very recommendable indeed.

A small unit to stay in, but very thoughtfully put together. Everything that you need is provided in this compact space. Wonderfully close to the beach, shops and restaurants - what more could you want?

Corleen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corleen R

Dit was vinnig, so Melkbos Moments is presies wat ons nodig gehad het.

Melkbos Moments was hulpvaardig van die eerste keer wat ons kontak gemaak het. Naby die see. Naby die lekker eet plekke.

Jozua J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jozua J

Oraait.

Ek weet ons almal leef in moeilike tye en ons almal moet aanpasbaar wees. Loadshedding, geen krag. Toilet-area vuil. Agter die deur, toilet binne, onder die rand en plafon. Swembad vuil. Parkering op sypaadjie. WiFi gaan af en aan.

Ria R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R

Ons is so vriendelik ontvang en die kamer was uiters keurig en netjies. Ons sal beslis weer terugkom!

Die ligging was fantasties en net 50 m van die strand af waar mens heerlik kan gaan stap. Die kamer is heerlik ruim met DStv en WiFi en 'n lieflike bed en beddegoed!

Melkbos Moments se terugvoer

Dankie Ria vir jou fantastiese resensie. Ons is bly julle het lekker gekuier en hoop dat ons julle weer sal sien.
Sterkte met die fotografie.

Melkbos Moments
Lenieta E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenieta E

Skoon netjies en ideaal geleë.

Vriendelike ontvangs. Lekker plek met lekker mense.

Christina M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Baie aangename verblyf. Goed ingerig en perfek naby die strand geleë. Die moeite werd.

Baie netjiese eenheid wat goed ingerig is. Rustige omgewing en naby restaurante. Baie naby die strand. Die ligte gordyne in die eenheid laat egter net baie straatlig deur in die nag wat nogal steurend is. Dankie vir 'n lekker kuier.

Hendrika T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika T

Goed ingerig, baie netjies, alles wat jy nodig kan kry. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Weer was nie so lekker, maar daar is heerlike kuierplek buite met 'n swembad. Strand is pragtig, binne loopafstand en so ook die winkelsentrum en eetplekke. Sal beslis weer daar gaan bly.

Melkbos Moments se terugvoer

Baie Dankie Erika. Ons is bly julle het julle kuier by ons geniet. Melkbos is n lekker plek om die skoene te kom uitskop en te kom rus.
Hopelik is die weer n bietjie beter volgende keer.
Kom kuier gerus weer.

Melkbos Moments
Chaney W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney W

Romanties.

Meer tyd met geliefde spandeer.

Yolanda S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Nice and tranquil, value for money.

Walking distance to the beach, shopping malls restaurants etc, nice size pool with jets.

Letitia S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia S

Definitely home away from home.

We initially only booked for 3 days, but ended up staying for 4 days. We arrived early and Hantie was so friendly to assist us. I will definitely recommend this place to anyone that wants to take a breather from the hustle of the everyday life. Everything is in walking distance, beach, shops. You can literally hear yourself think. Love it.

Candice G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G

The place was beautiful with everything you could have wanted for a self catering unit.

Melkbos Moments is close to the beach (which is a 3 minute walk), as well as close to all the restaurants, cute coffee shops and normal grocery shops. I didn’t even have to hire a car and I had a great time. Peaceful and just what the doctor ordered.

Zelda A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda A

We needed a base near Table View for a week's stay and Melkbos Moments fitted the bill very well.

Well-appointed self-catering accommodation, equipped with everything guests may need - and more! Friendly and accommodating hosts who added to the enjoyment of our stay.

Eurika D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D

Ons het so lekker gebly. Sal beslis Melkbos Moments aanbeveel.

Hantie en Riana het ons so laat tuis voel. Dit het gevoel of ons al jare lank vriende is. Baie lekker gekuier. En dit is loopafstand vanaf die strand en restaurante. Baie dankie Hantie en Riana.

Joseph C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph C

Dit was baie lekker gewees.

Sal beslis weer gebruik maak van Melkbos Moments. Dit was rustig en die eienaars het ons mooi ontvang.

Charl P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P

Baie mooi verblyf, net jammer geen see-uitsig.

Baie netjiese verblyf en baie vriendelike gasvryheid. Baie lekker gebly loopafstand vanaf die strand en restaurant.

Hannes N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Net 'n plesier!

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Dit is ook stapafstand van besighede en strand. Riana het ons baie vriendelik verwelkom.

Johann P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Asemrowend lekker en vriendelik.

Baie lekker gekuier, dames het die aangenaam gemaak. Baie dankie nogmaals..

Deon M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

5 Ster Kuier!

Melkbos Moments was heerlik! Ons was baie beïndruk en sal dit graag aanraai vir Melkbos gaste. Blyplek is absoluut pragtig, baie netjies en super cosy. Hantie en Riana het werklik gedink aan als en ons het niks te kort gekom nie. Ons was baie vriendelik verwelkom en het sommer instinktief tuis gevoel. Die eenheid is baie sentraal geleë en ons het lekker afgestap strand toe en heerlik getoer en klomp dorpies besoek. Winkels en restaurante letterlik om die draai. Die OK bazaar maak die heerlikste tuisgebakte broodjies en Café Orca was 'n belewenis en van die beste seekos wat ons nog gehad het! Kompliment aan Hantie en Riana baie dankie vir 'n baie lekker kuier en lieflike akkommodasie, ons sien julle gou weer!

Ilse T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse T

Absoluut fantasties.

Absoluut fantasties om hier te gebly het.

Jesmaine G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesmaine G

I loved it! Very neat and modern.

I enjoyed staying at Melkbos Moments. I will go back.

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34eabae3e520dc757cdf8dba2bccc77624806bab500c44be6800adc897e94f303de142bab0aa0a8e7fabaac18d32edf1fb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 9 13th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726097547591 18.44341635704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang