Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Moments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkbos Moments is 50 m vanaf die gewilde Blouvlagstrand van Melkbosstrand geleë en bied gehalte vakansieverblyf vir paartjies of enkelreisigers.

Die verblyf beskik oor 2 volledig toegeruste selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste op 'n slag bied.

Melkbos Moments 1, die kleinste van die 2, beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n muurgemonteerde TV met DStv.

Melkbos Moments 2 is 'n ruim eenheid met 'n koninggrootte-bed en 'n luukse badkamer in die kamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.

Albei eenhede het privaat ingange en toegang tot 'n plonspoel. tuin en veilige parkeerplek.

Daar is 2 gasbraaie buite waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.

Moments is binne maklike bereik van baie gewilde plaaslike restaurante, die MyCiti-busstasie, Atlantic Beach-gholfbaan en 'n winkelsentrum wat Pick n Pay, Woolworths, Clicks en vele ander winkels insluit. Daar is ook 'n paar ketting-, wegneemrestaurante naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hantie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos Moments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34eabae3e520dc757cdf8dba2bccc77624806bab500c44be6800adc897e94f303de142bab0aa0a8e7fabaac18d32edf1fb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 9 13th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726097547591 18.44341635704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang