Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Moments

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Melkbos Moments is 50 m vanaf die gewilde Blouvlagstrand in Melkbosstrand en bied gehalte-vakansieverblyf aan paartjies of enkelreisigers.

Daar is 2 selfsorg-eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste.

Melkbos Moments 1, die kleiner eenheid, beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n TV met DStv.

Melkbos Moments 2 is ruim en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n luukse badkamer in die kamer met 'n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel.

WiFi is beskikbaar.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot 'n plonspoel, tuin en veilige parkeerplek.

Daar is 2 gasbraai's buite.

Moments is naby gewilde restaurante, die MyCiti-bushalte, Atlantic Beach Gholfbaan en 'n winkelsentrum met 'n Pick n Pay, Woolworths, Clicks en ander winkels. Dis ook naby verskeie kitskosrestaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hantie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkbos Moments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 9, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34eabae3e520dc757cdf8dba2bccc77624806bab500c44be6800adc897e94f303de142bab0aa0a8e7fabaac18d32edf1fb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 9 13th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.726097547591 18.44341635704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang