Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbosch Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Carel S
1 nag
5.0
Sep 2024

Melkbos besoek vir geselligheid die aand. Die kamer was baie goed toegerus en baie gemaklik, en die ontvangs was vriendelik en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent. Everything very good, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig, goeie waarde vir geld. Ek kan die gastehuis aanbeveel vir sakereisigers. Personeel is professioneel en gaan uit hul pad om verblyf aangenaam te maak. Kamers is skoon en netjies. Ontbyt was smaaklik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Reuk van die oseaan en klank van branders in die aand is wat ek nodig gehad het. Vriendelike personeel en netjies skoon kamers. Die beddegoed word elke dag omgeruil, kamer skoongemaak en eerste B&B waar die ontbyt ingesluit is, en moeite gedoen word. Baie dankie, julle sien my beslis binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlike gaste huis. Wonderlike gelee naby die see en die area is ook baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guest House
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering

Andre H
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Voel somer baie tuis. Baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guest House
Dankie vir uitstekende terugvoering

Hannalene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik rustig. Die kamer, Sea, het 'n pragtige uitsig oor die see en is baie goed toegerus. Baie dankie aan die kok vir die heerlike ontbyt. Ons kon gemaklik oral stap waar ons wou wees. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guest House
Baie dankie vir fantastiese terugvoering

Marthie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en wel tevrede. Die verblyf was fantasties, diens uit die boonste rakke. Hulpvaardig, netjies, alles op hul plek. Ontbyt elke oggend was 'n bonus. Ons padkos ingepak vir terugreis was onvoortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joran M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Good. Good, good, good, good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley David S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

We stayed for 9 nights and really it was a great holiday. Melkbosch Guest House was amazing. Great location around the corner from the beach, great staff and great breakfast. It was a long stay and they even had a laundry service that was not expensive, which was something we were worried about as we have 2 teenagers. We stayed for 9 nights and it really was a great holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosterstraat 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5860cbc71d9c07ca1c4b51a785d306f3033947cc9a4c9c633c0be8a0f9c98f54e82477618a062be32ea55ea638f4f8e15b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 89 Mostert street Melkbosch Strand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.721780847326 18.444347083569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang