Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbosch Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rob G
1 nag
5.0
Okt 2024

Best stay in a time here on Ct. Absolutely stunning, amazingly helpful staff, and clean as a 5 star hotel. Breakfast was 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guest House
Hi Rob, thanks for a great review. Appreciated and we hope to see you again in the future. Regards, Pieter

Hannalene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik ontspannend. Ons kuier altyd lekker hier. Die kamer is goed ingerig met 'n mooi uitsig oor die see en die ontbyt is heerlik. Die restaurante en winkels is binne stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantastic. My stay was awesome. I enjoyed every moment and didn't want to come home because I felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Melkbosch Guest House
Hi Charlene, thanks for the fantastic review. Always appreciated. We hope to see you again soon. Regards, Pieter

David D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Puik verblyf, pragtige uitsig en goeie waarde vir geld. Verblyf by die gastehuis is altyd uitstekend. Pragtige see-uitsig en smaaklike ontbyt. Gaste word vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Professioneel & vriendelik. Ons het dit vreeslik baie geniet. Die personeel is baie vriendelik en professioneel. Ons sal die gastehuis vir seker weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent. Excellent and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Excellent. Everything very good, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
1 nag
5.0
Sep 2024

Melkbos besoek vir geselligheid die aand. Die kamer was baie goed toegerus en baie gemaklik, en die ontvangs was vriendelik en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Reuk van die oseaan en klank van branders in die aand is wat ek nodig gehad het. Vriendelike personeel en netjies skoon kamers. Die beddegoed word elke dag omgeruil, kamer skoongemaak en eerste B&B waar die ontbyt ingesluit is, en moeite gedoen word. Baie dankie, julle sien my beslis binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig, goeie waarde vir geld. Ek kan die gastehuis aanbeveel vir sakereisigers. Personeel is professioneel en gaan uit hul pad om verblyf aangenaam te maak. Kamers is skoon en netjies. Ontbyt was smaaklik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosterstraat 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5860cbc71d9c07ca1c4b51a785d306f3033947cc9a4c9c633c0be8a0f9c98f54e82477618a062be32ea55ea638f4f8e15b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 89 Mostert street Melkbosch Strand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.721780847326 18.444347083569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang