Melkbosch Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 37 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosterstraat 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melkbosch Guest House is in die kusdorpie, Melkbosstrand, geleë, 'n pragtige dorp aan die noordwestelike strook van die Moederstad. Dit is bekend vir sy rustigheid, wit strande, watersport en Weskus-gasvryheid.
Die booste kamers is sonnig en front na Noord. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n kroegyskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n lessenaar. Al die kamers het 'n privaat ingang en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en braai-area.
Gratis WiFi is beskikbaar, en aandete- en middagete-pakkies kan op versoek voorberei word.
Kaapstad is ongeveer 20 minute se ry vanaf die eenheid en Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 35 minute se ry. Dus is hierdie gastehuis die ideale ligging vir gaste wat van die stad wil ontsnap, maar nie te ver wil ry nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 138
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Mosterstraat 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkbosch Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosterstraat 89, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang