Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbosstrand Bed and Breakfast

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Delene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Melkbosstrand Bed and Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Deidré S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré S

Rustig en ontspanne atmosfeer.

Die kamers is absoluut skoon met alles wat nodig is. Naby die strand. Die lugreëling en volle DStv was 'n pluspunt.

Melkbosstrand Bed and Breakfast se terugvoer

Baie dankie Deidre, julle is baie welkom en ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete Delene.

Melkbosstrand Bed and Breakfast
Maryna M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Lekker rustig!

Gerieflike kamers. Stort in die bad effe nou en beknop. Die heerlikste ontbyte, vir my persoonlik te groot. Die gasvrou kan dalk vir die gaste vra hoeveel eiers hulle sou wou hê asook of hulle roosterbrood saam met ontbyt wil hê om vermorsing te voorkom.

Erna C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna C

Vriendelik, gasvry, baie netjies en die kos baie goed.

Ons het die verblyf baie geniet en sal weer daar oornag en dit aanbeveel vir enige persoon.

Luther N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther N

Uitstekend.

Gasheer baie vriendelik en bedagsaam, baie goeie waarde vir geld. Sal altyd by Melkbosstrand B&B bly as ek in die Kaap kuier.

Keith V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith V

Gasvry en goed geleë.

Gasvryheid en vriendelike kliëntediens asook uitstekende goed versorgde eenhede.

Regina B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B

Fantasties!

Vriendelikste, mees gasvrye en netjiese mense wat ons in lang tyd ontmoet het. Sal hierdie gastehuis vir enige iemand aanbeveel. Daar word baie moeite gedoen met ontbyt en jy voel sommer met die intrap slag so welkom en op jou gemak. Ja, Tertius en Delene is tops!

Hennie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Gasvry met 'n groot ontbyt!

Alles was perfek en uitstekend georganiseerd.

Malcolm R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm R

Was aangename verblyf, sal dit aanbeveel vir enigeen.

Ontbyt was smaaklik.

Tsebeletso M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsebeletso M

Great place

It is an incredible place, with the most delicious breakfast.

Rene H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Ons het baie lekker gebly in hierdie gastehuis en die gasheer en -vrou is baie vriendelik!

'n Fantastiese kamer en gastehuis! Stapafstand van die strand af, met 'n ongelooflike vriendelike gasheer en -vrou. Heerlike ontbyt.

Patricia G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia G

Great place in Melkbosstrand

Great B&B.

Michele D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Dit was heerlik en die mense baie gasvry!

Ek het my verblyf baie geniet. Die kamers is blinkskoon met alles wat jy nodig het. Almal is so vriendelik en behulpsaam. Die gasvrou stel opreg belang in elke gas. Ontbyt is heerlik! Sal beslis weer terug gaan.

Cecilia V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Warmest friendliest people, very helpful - stunning!

Although not terribly spacious, the room was well up to standard as it was clean, neat, and was equipped with everything you could need. The aircon was a definite winner. The breakfast was served so professionally, but still made you feel at home. Very nice! I would recommend it to anyone.

H N - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
H N

Baie netjiese gastehuis en gasvrye eienaars.

Verblyf baie geniet. Netjiese kamer en gastehuise en gasvrye eienaars.

Daan L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan L

Heerlik en rustig!

Skoon en baie goeie verblyf in 'n rustige omgewing.

Johann N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N

Genotvol.

Ek het geniet om daar te bly. Hulle is baie gasvry, en die kamers en badkamers was baie netjies en skoon.

Patricia H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia H

Aangenaam, behalwe vir die koue stort.

Dit was aangenaam genoeg, dankie.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Mellet-singel 5, 'n verlenging van 13de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa634ab4bb0a22ceb1a62d3b6d3e3eaf62e35b995aee5744f6ef4c76793b1098d415a4871df47f3596e1ea0af363f588b4fd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 5 George Mellet Crescent, extension of 13th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.726751168552 18.445111513138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang