Melkbosstrand Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Mellet-singel 5, 'n verlenging van 13de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melkbosstrand Bed and Breakfast is in Melkbosstrand aan die Atlantiese kus geleë, 28,7 km noord van Kaapstad. Die B&B is gerieflik geleë net 450 m vanaf Melkbosstrandstrand, en bied gerieflike verblyf in 5 gastekamers.
Ontbyt is nie by ons tariewe ingesluit nie
Die lugversorgde kamers is versier met moderne afwerkings en elke kamer is toegerus met 'n TV, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of stort, 'n haardroër en toiletware. Elke kamer het ook sy eie ingang en gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af.
Al bied die B&B nie see-uitsigte nie, is die strand naby geleë, saam met restaurante in die omgewing. Die Atlantic Beach Gholflandgoed is 4,2 km ver geleë en lei terug na die Blaauwberg-bewaringsgebied met uitsigte oor Robbeneiland oorkant die baai.
Daar is baie buitemuurse doendinge in die area, insluitend visvang, seilplankry, kanovaart en duik. 'n Pendeldiens word op versoek aangebied en kan teen 'n ekstra koste gereël word. Kaapstad Internasionale Lughawe is 42,8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- George Mellet-singel 5, 'n verlenging van 13de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkbosstrand Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Mellet-singel 5, 'n verlenging van 13de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang