Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbosstrand Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir Melkbosstrand Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Robyn N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn N

Cosy and warm.

Beautiful location and worth the money. The place was very cosy.

Marishia M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marishia M

Ons het 'n uitstekende kuier gehad.

Die verblyf was baie lekker. Ons het dit baie geniet, die stilte en privaatheid. Ek sal enige tyd weer gaan.

Tanya S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Fantastic.

Lovely house, it has everything you need. Walking distance from the beach and shops.

Linzy A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linzy A

Loved every moment. Beautiful place.

Excellent condition. House was clean and safe. Agent was very helpful.

Noelien V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelien V

Groot oopplan huis. Kar veilig in garage gestaan. Loop afstand van alles.

Pragtige, skoon en netjiese verblyf. Loop afstand na strand en eetplekkies. Baie veilig gevoel. Rustige atmosfeer.

Griffith S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Griffith S

Baie ontspanne.

Die huis is goed geleë en baie gerieflik. Daar is 'n paar klein dingetjies waaraan aandag gegee kan word en wat verbeter kan word, bv. addisionele waaiers of 'n lugreëling. Die bed in die hoofslaapkamer is baie ongemaklik en die koue krane werk nie.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Goeie middag Griffith

Baie dankie vir jou terugvoering, ons neem kennis. Dit is jammer dat jy nie die kraan situasie onder my aandag gebring het tydens jul verblyf nie, dan kon ons onmiddellik daaraan aandag gee.

Groete,
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Quinton V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton V

Beautiful, peaceful, relaxing, worthwhile.

Thank you very much to the accommodation, very nice and safe location, the house is spacious and just right for our needs.

Sonia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Die huis is baie netjies en baie sentraal gelee.

Baie lekker gebly. Die huis is baie netjies en skoon.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Goeie môre Sonia

Baie dankie vir jou mooi resensie.

Ons is so bly julle het lekker gekuier en hoop om julle sommer spoedig weer te verwelkom.

Melkbosstrand Selfsorg
Chantelle P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Wonderful beachhouse.

This house is just perfect. We did not need anything, as everything was provided. This house is just a short walk from the beach and is very kid friendly. There is a garage to park your car in, and it was big enough to even get the trailer inside as well. We could enjoy a braai in the garden or make food as we needed inside the house without any problem. We enjoyed the area of Melkbosstrand very much. We would definitely go back to this perfect house again.

Natalie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

It was one of the best holiday destinations.

The house was spectacular, everything you see in the pictures was just as it was. So convenient walking distance to the beach and shops. Will definitely go again. I love the location and the house was so nice.

Nadia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Heerlike verblyf.

Melkbostrand Selfsorg is die ideale verblyf vir 'n gesin. Die huis is baie groot en 'n gesin van 6 sal baie lekker bly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was ver van die huis maar by die huis. Ons het dit verskriklik geniet om daar te bly. Dit is baie rustig, naby die see en winkels geleë. Dit is ook baie veilig daar. Ons sal beslis weer terug gaan.

Tamsen G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsen G

Rustige kuier.

Ons was 'n groep van 4 volwassenes en 2 kinders. Die huis voel soos jou eie, mooi afgerond. Plekkie was mooi skoon. Dit het alles wat selfsorg moet hê. Oorgenoeg komberse vir die koue aande. Ek het die haardroër en strykyster waardeer, nie alle selfsorgplekkies het dit nie. Die vertrekke is lekker groot so ons kon lekker rond beweeg sonder om oor mekaar se voete te val. Loopafstand van winkels en die see. WiFi en TV wat aanbly tydens kragonderbreuking was 'n groot bonus. Ek moet ook noem dat daar volle DStv-pakket is, wat nie in beskrywing staan nie. Melkbosstrand is 'n rustige plekkie. Perfek vir 'n blaaskans. Geen klagtes.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Hi Tamsen

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Ons is so bly julle het lekker gekuier en baie dankie dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het.

Alles was silwerskoon nadat julle ontruim het en sal ons julle as gaste vir enige iemand aanbeveel.

Ons hoop om julle sommer weer binnekort in ons pragtige dorpie te verwelkom.

Groete en mooi bly.
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Anita S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S

Ruim, skoon tuiste in 'n rustige woonbuurt.

Die ruim spasie wat Melkbos Selfsorg bied is 'n plus punt. Ons kon die motorhuis benut en die televisie en DStv was nie geraak deur Vlak 6 beurtkrag nie. Daar is ook 'n gasstoof. Die beddens en groot banke was gemaklik en daar is voldoende komberse. Die binnebraai help baie. Ons was binne loopafstand van die see en winkelsentrums. Sal vir seker Melkbos Selfsorg aanbeveel! Baie dankie vir 6 nagte se puik verblyf asook vir Lollos.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Anita, dit was ons voorreg!

Hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

Mooi bly!
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Sylvia Brenda D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia Brenda D

Soveel meer as wat bemark word.

Baie dankie vir 'n pragtige skoon, smaakvolle, gemaklike huis. Sal beslis weer daar bly en beveel dit beslis aan. Aangenaam verras.

Carel P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Baie lekker en mooi.

Die tuise is baie mooi ingerig, netjies en veilig. Dit is stapafstand van al die winkels, eetplekke en die strand.

Ronel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Sal definitief weer gaan.

Die eienaar was baie behulpsaam. Sal aanbeveel vir enige iemand, en die huis was netso soos dit op die foto's was.

Marlene P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly. Groot huis met alles wat jy nodig het. Alles was skoon en netjies.

Douw S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw S

Gerieflike huis naby die strand.

Ons het ons byna 3 weke verblyf in Melkbosstrand Selfsorg geniet. Die huis beskik oor al die nodige om jou verblyf aangenaam te maak.

Madelein H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein H

Desembervakansie.

Ons het heerlik gebly. Plekkie was netjies en baie ruim. Naby die see en stapafstand vanaf die winkels. Dankie vir heerlike verblyf.

Elske G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elske G

Lovely location and very enjoyable contact with the owner.

Close to shops and the sea, definitely worth recommending.

Ilse E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse E

Stel weereens nie teleur nie.

Dit was die tweede keer dat ons by Melkbosstrand Selfsorg tuisgaan en was weereens nie teleurgestel nie. Die huis is regtig baie mooi en gerieflik met alles wat jy nodig het. Die buitebraai-area is beslis 'n bonuspunt. Geriewe van wifi en DSTV is ook 'n pluspunt. Ek kan definitief hierdie blyplek aanbeveel. Ons kom weer!

Nadine T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T

Ons kuier was aangenaam en die huis het alles wat 'n mens nodig het.

Die beddens het lekker geslaap, maar as die hoofslaapkamer 'n koninggrootte-bed gehad het, sou dit selfs beter gewees het. Die gebruik van die wasmasjien was regtig baie handig. Die huis is stapafstand van die see af en die kinders het dit baie geniet.

Chantelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Ons kuiertjie was baie kort, maar baie lekker.

Ons het heerlik gekuier en die beurtkrag het ons selfs nie gepla nie. Alles was netjies en modern. Wat 'n heerlike kuiertjie. Tanya het beslis die ekstra myl gegaan. Dankie, Tanya.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Hi Chantelle

Was ons voorreg om julle in ons pragtige dorpie te verwelkom.

Ek hoop julle dinge val mooi in plek om sommer binnekort julself "Melkbos locals" te noem.

Mooi bly!
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Clarisa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa V

Lekker winterkuier.

Baie dankie Tanya en tannie Alta, julle sal ons definitief weer sien.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Clarisa.

Ons ontvang julle graag weer.

Mooi bly.
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Milty P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milty P

Baie netjies en het die rustigheid van buurt geniet.

Alles was netjies en skoon.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Goeie môre Milty

Ons is só bly julle het lekler gekuier en sien uit om julle weer te huisves.

Mooi bly!
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Morgan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan M

Epic.

Beautiful accommodation. Felt like we were at home. Was wonderful to be back home in Capetown and feeling right at home. The photos actually don't give a true reflection!

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Hi Morgan

Thank you very much for your kind review.

It was a pleasure hosting you and your beautiful family.

Hope to see you again soon.

Kind regards
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Marius W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Great location.

Good host and great value for money, especially given the location.

Jani M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani M

Dit was definitief die moeite werd.

Dit was n baie interessante reis en met die aankoms by ons bestemming was ons sowaar spraakloos met die uitsig van ons verblyf. Sal definitief weer daar gaan vir 'n vakansie.

Karen L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen L

Baie lekker ruim kuierhuis.

Die huis is gerieflik gemeubeleer met 'n baie gesellige gevoel. Lekker tuinarea ook.

Tommie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie B

Baie netjies, skoon en sommer net 'n lekker plek.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Was in die Kaap vir besigheid, maar sal beslis weer by hierdie huis bly om te kom vakansie hou.

Francois T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois T

Lekker huisie by die see.

Baie lekker en naby die strand.

Ilse C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse C

Lekker kuierhuis. Ruim. Buitesitarea onder bome. Motorhuis. Goeie ervaring.

Jy sal aangenaam verras wees. Daar is meer huis as net die foto's. Groot bonus is dat die eienaar spoedig antwoord op boodskappe.

Marinda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Ten spyte daarvan dat hulle nie gereed was vir ons nie en onder die indruk was dat ons eers die volgende dag arriveer, het ons nogsteeds lekker gebly.

Sien sterre.

Ilse E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse E

Lieflike, ruim huis met als wat jy nodig het!

Ek, my man en dogter het heerlik gebly in Melkbosstrand Selfsorg. Ons is vriendelik ontvang deur Tanya en het 'n netjiese, skoon en baie mooi huis ontvang. Ons het die buite-area onder die bome baie geniet. DStv en WiFi 'n bonus. Baie dankie, Tanya, ons sal beslis weer kom!

Carlin S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin S

It was amazing.

Will definitely recommend and visit again.

Gideon B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Heerlike blyplek en baie sentraal geleë.

Baie netjies en het alles in wat nodig is vir 'n lekker kuier.

Nina S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S

Lekker huis, lekker weer, lekker kuier.

Ons is gevra om nie die veiligheidsalarm te gebruik nie. Dit het my bietjie blootgestel laat voel in die nag aangesien ons klein kinders by ons gehad het.

Jacqueline S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline S

Perfect setup. Cosy, warm feeling. You feel at home.

Would definitely go back to the house.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskappie Jacqueline!
Ons hoop om julle sommer binnekort weer te verwelkom.

Melkbosstrand Selfsorg
Lindie K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie K

Heerlik.

Ons sal vir seker terugkeer.

Johann S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

Puik geleë. Loopafstand van die strand. Heerlike kuierhuis.

Gerieflike huis. Ongelukkig het klomp van die blindings nie gewerk nie en was die straatligte snags 'n probleem. Huis was netjies met genoeg beddegoed en handdoeke.

Christof B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof B

Ons het baie lekker gebly, baie vriendelike, gasvrye eienaars!

Sien sterre.

Miggie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miggie V

Puik ligging. Baie gerieflik toegerus.

Beslis 'n wenner en sakpas.

Nadia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B

Rustige vakansie.

Baie dankie Melkbosstrand Selfsorg vir heerlike verblyf teen 'n bekostigbare prys. Die huis was baie gemaklik en lekker naby alles en die see.

Elize B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Heerlik en gesellig

Silwerskoon, huislik, baie goed toegerus. Naby die strand en die winkels.werklik aan te bevel.

Anneke G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G

Ruim, gerieflik en perfek geleë.

Ons het heerlik gekuier, die huis is lieflik groot en goed ingerig. Dis voel soos 'n huis weg van die huis. Baie dankie Tanya vir jul vriendelike diens, ons kom vir seker in die toekoms weer daar bly.

Andrew V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew V

Het so lekker gebly, die verblyf was hemels!

Melkbosstrand Selfsorg is uit die boonste rakke, die huisie is ruim met genoeg spasie vir 'n gesin van 5 sonder om ingedruk te voel. Dit is ongelooflik netjies met elke luksheid wat ons nodig gehad het vir 'n asemrowende vakansie! Lekker naby aan die mooiste strand en ook loopafstand van winkels. Dit het dit so maklik gemaak, dit was nie eers nodig om in die kar te klim nie. Ons sal dit vir seker aanbeveel en hulle sien ons ook vir seker weer! Baie lekker vakansie, baie dankie vir al julle moeite!

Schalk K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk K

Uitstekend.

Wonderlike woonplek vir 5 tot 6 mense. Veilig en naby aan strand en winkelsentrums. Sal die tuiste beslis aanbeveel.

Karin S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Baie gemaklik en gerieflik.

Ons verblyf was baie lekker. Als was skoon en netjies.

Hilda D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D

Ruim, netjiese verblyf, loopafstand vanaf strand.

Huis het alles wat mens benodig, baie netjies en skoon. Eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Ideale ligging, binne stap afstand van see, restaurante, winkels, ens. Sal beslis weer daar bly as moontlik.

Carol V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V

Pragtige huis, baie spasie en gemaklik.

Stapafstand vanaf die strand, hoofstraat en winkels. Lekker kuierarea en groter as gewoonlik beweegruimtes in die huis.

Anelize T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize T

Dit was wonderlik, vir seker een vir die boeke en hulle sal ons weer sien.

Ons het baie lekker daar tuis gegaan en daar was als. Ons sal dit vir seker aanbeveel vir gaste.

Nel B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nel B

Sal weer gebruik.

Lekker naby strand, ruim huis, goeie tuin en braaigeriewe. Sal vir almal aanbeveel.

Denise P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise P

Blissful beauty!

What a wonderful place to have a family holiday! The house is spacious and clean, the area is beautiful and there is so many places to eat out at along the beach! Best holiday.

Aletta H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta H

Baie netjies en gerieflik geleë naby die strand.

Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan bly. Ook bekostigbaar vir 'n groot gesin.

Charlene V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Baie netjies en goed toegerus en baie naby winkels, restaurante en die see.

Ons het heerlik gebly! Alles is binne loopafstand en tog was dit heerlik stil in die omgewing. Die beskutte kuierarea buite is 'n wenner. Sal enige tyd weer daar bly.

Melkbosstrand Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Charlene.

Dit was heerlik om julle daar te hê en ons ontvang julle graag weer.

Mooi bly
Tanya

Melkbosstrand Selfsorg
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 665
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commailleweg 30, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac5aca84085bc28e826ae52c312311aef6371d0ef1f3b00e8a85dd2923a8b1b2087feb79ceaf975186360b71942ca1ea6c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag (plek vir 6) 56 5 1 5 30 Commaille Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729715823651 18.441509306431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang