Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkhout Family Retreat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 1024, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Melkhout Family Retreat bied selfsorgverblyf en is in die kusdorpie Wilderness geleë. Dié vakansiehuis is die ideale basis vanwaar jy hierdie deel van die Tuinroete kan verken.

Hierdie vakansiehuis, wat een van 'n paar is, het slaapplek vir 'n gesin van 4 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n stort en toilet en 'n aparte badkamer wat toegerus is met 'n handstort oor die bad en wasbak.

Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en ander toebehore. Die aangrensende leefarea lei na die privaat onderdakstoep, wat 'n draagbare braaigeriewe het vir gaste om te gebruik. Gaste deel die lieflike tuin met die huurders in aangrensende eenheid. Onderdakparkeerplek vir een voertuig is beskikbaar.

Die eiendom is naby baie staproetes, die middedorp en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Melkhout Family Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

MIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Melkhoutlaan 1024, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Melkhout Family Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 1024, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d0c5e1a29ebcb731f2acb850aaf0ae7abc246df5f8ac0c07b2344a45cc80860e602ff1f68781f33938df91c4e27dd9518bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 1024 Melkhout Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.992516013829 22.597611447152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang