Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkhoutkloof Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JB Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 95 resensies vir Melkhoutkloof Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eugene L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L

Aangename ervaring by vriendelike mense.

Vriendelike gasheer wat uit hul pad gaan om alles keurig en stylvol aan te bied.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Eugene. Dit was regtig lekker om julle hier by ons te gehad het.

Vriendelike groete

JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Rachelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B

Heerlik, gerieflik, gasvry en vriendelik.

Het heerlik gebly en die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Die kamer was netjies en ontbyt was smaaklik. Ongelooflik gasvry en kon lekker gesels. Die eienaars is besonderse mense.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Rachelle. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Vriendelike groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Henry` P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry` P

Lekker gebly.

Heel lekker gebly. Dankie JB en Adri vir julle gasvryheid.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die lekker kuier Henry. Sterkte vir jou. Groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Lizette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Netjiese kamers en heerlike ontbyt.

Baie netjiese en ruim kamers met 'n pragtige see-uitsig. Ontbyt van hoogstaande gehalte. Vriendelike eienaars sonder om oorweldigend te wees.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Lizette.

Vriendelike groete,

JB & Adri
Melkhoutkloof Gastehuis

Melkhoutkloof Guest House
Christo C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Gemaklik en lekker oorslaap.

Baie gemaklik en baie vriendelike ontvang. Ontbyt is puik.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Christo.

Vriendelike groete

JB & Adri
Melkhoutkloof Gastehuis

Melkhoutkloof Guest House
Wendy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B

Wonderful.

It was amazing and the hosts were great. Loved it.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you so much Wendy.

Kind regards

JB and Adri

Melkhoutkloof Guest House
Heinrich V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Uitstekend!

Puik verblyf met uitstekende gashere.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou lekker kuier, Heinrich. Vriendelike groete. JB en Adri. Melkhoutkloof Gastehuis.

Melkhoutkloof Guest House
John F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John F

My second visit still perfect.

See below. I was delighted to return for a second visit and will be back.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you, John. It was nice having you here. Kind regards, JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Phillip V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Uitstekend.

Beste ontbyt en lieflike uitsig.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Phillip. Groete, JB en Adri, Melkhoutkloof Gastehuis.

Melkhoutkloof Guest House
Hendrik B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Baie aangename ervaring.

Ons het baie lekker gebly! Die eienaars doen alles in hul vermoë om hul gaste van uiters goeie diens te voorsien.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Hendrik.

Vriendelike groete, JB & Adri.

Melkhoutkloof Gastehuis

Melkhoutkloof Guest House
Domonique W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domonique W

Worth it!

Lieflike plek met 'n baie mooi uitsig - vriendelike diens en lekker kos!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Domonique. Dit was lekker om julle hier te hê. Vriendelike groete, JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Anieka M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anieka M

Genotvol.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was heerlik.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Anieka.

Vriendelike groete

JB & Adri
Melkhoutkloof Gastehuis

Melkhoutkloof Guest House
Piet F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

Gerieflike, ontspannende omgewing.

Uitstekende vriendelike ontvangs en diens.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Piet. Groete, JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Gerda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda M

Baie gasvry en vriendelik ontvang. Heerlik gebly.

Ons het baie lekker gebly. Is baie vriendelik ontvang. Ons kamer het 'n baie mooi uitsig oor die see gehad. Het vroegoggend 'n lekker koppie koffie op die balkon geniet met 'n mooi uitsig. Ontbyt was ook heerlik.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Gerda. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Vriendelike groete. JB & Adri. Melkhoutkloof Gastehuis.

Melkhoutkloof Guest House
Theuns O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns O

Nice place spoiled by inconsiderate hosts.

Melkhoutkloof is a well-appointed B&B with beautiful views of the ocean. It also represents good value for money. However, my wife and I had to cut our breakfast short due to the intrusive actions of the host. Owners of B&Bs must learn that, unless invited, they do not have to hover around their guests all the time and make small talk. To add insult to injury, this was yet another case where the hosts assumed that because we were white and Afrikaans-speaking, we shared their racist views of the world. This is deeply insulting.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Dear Theuns. Thank you for sharing your feedback about your recent stay. We are really taken aback by your review since we are doing our utmost to run a good establishment and we pride ourselves on the good reviews that we get and got over the last 28 years.

With regard to your comments, if we said something or gave an opinion on something that you thought improper, we apologize. That is not our view of the world as suggested. We would have appreciated your response at the time on what was said. To get someone else’s opinion or insight or perspective is what changes opinions and perceptions and the way we see the world. As we recall, you had breakfast early and you were in a hurry to leave because you had an appointment with an estate agent.

We sincerely apologise if we offended you in any way with our presence during breakfast. We usually have wonderful conversations during breakfasts with our guests but at the same time, respecting their privacy. We believe that this personal contact and engagement with guests is part of the reason why we have made wonderful friends locally and worldwide over the years and why they keep on coming back to us. Every guest that walks through the door has a different personality and we try to our best to accommodate everybody accordingly. We will however be more sensitive in future.

So again, we apologize for the negative experience you encountered during breakfast. and we regret any inconvenience caused by our hosting approach. We appreciate your constructive criticism, and we will take your comments into account to improve our service and guest experience moving forward. Please know that your concerns are taken seriously, and we are committed to providing a welcoming environment for all our guests, regardless of background or beliefs.

Best regards

Melkhoutkloof Guest House
Gerry S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry S

Absoluut fantasties.

Dit was van hoogstaande gehalte, was absoluut heerlik.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Absolutely amazing!

Dit was ongelooflik gewees, gasheer en gasvrou is baie vriendelik en laat 'n mens welkom voel. Hulle het uit hulle pad gegaan om 'n mens ontbyt lekker en spesiaal te maak, gevoel ek word bedien by 'n 5-ster-restaurant! Ontbyt was heerlik en vars, en boonop was dit baie kreatief! Ligging van die gastehuis is pragtig, ek sal beslis weer terugkom! Baie dankie vir julle.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Johan. Dit was lekker om julle hier gehad het. Groete, JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Frank M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Absolutely wonderful.

Absolutely amazing. Hosts very friendly and helpful. Fantastic quality breakfasts. Very well presented as well as excellent homemade rusks.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you very much, Frank. Kind regards.

JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Hugo B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Puik.

Uitstekende diens. Heerlike ontbyt geëet. Kamers uit die boonste rakke uit. Kan dit met die grootste plesier aanbeveel.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Hugo.
Vriendelike groete.
JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Kenyon S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenyon S

Beautiful location and good breakfast.

My guests (visiting Glentana) had a good time together at Melkhoutkloof, including breakfast and a walk on the beach. Thanks.

Perry E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Perry E

Best by far.

Very clean and comfortable, one of the best B&Bs I have ever been to.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you very much, Perry. It was nice having you here with us. Kind regards. JB and Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Steve V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve V

Aangenaam.

Baie lekker gebly - alles was great.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Steve. Groete. JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Nelliie K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelliie K

Dit was 'n heerlike kuier.

Die gasvryheid was uit die boonste rakke en die ontbyt was fantasties!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Nelliie. Groete JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Deon & Deona J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon & Deona J

Best food, family vibe and the finer attention to detail.

At first sight, it was not my cup of tea, until our hosts served our first breakfast. The presentation and taste were some of the best I've ever had. The family atmosphere they created with all visitors at breakfast is unheard of. I would recommend them to any person who is looking for that home away from home experience. Their attention to detail to the finer things in life is not something that you will get at a 5-star hotel. Their friendly manner of interacting with their guests is also something that is amazing.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you very much, Deona. It was nice having you here. It is all the kind people that we receive that keeps us going. Kind regards, JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Deon S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Nice and comfortable.

Pleasant host, clean, comfortable, value for money.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you Deon. Kind regards. JB and Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Marthinus K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Ons het baie lekker in Melkhoukloof oorgebly. Beslis waarde vir jou geld.

Die gastehuis het ons stoutste verwagtinge oortref. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Voeg die pragtige see-uitsig by en jy het die ideale bestemming. Sal beslis weer daar wil tuisgaan!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Thinus en Zelda vir julle lekker kuier. Mooi bly. Groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
James D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Wonderlike en rustige verblyf.

JB en Adri het ons baie tuis laat voel in hul netjiese en goedversorgde huis. Dit is so 'n rustige omgewing en ons is heerlik bederf met 'n fantastiese ontbyt. Baie dankie vir 'n heerlike tydjie. ​Ek sal mooi kyk na die plantjies.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie James en Rienie. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Groete.

Melkhoutkloof Guest House
Belinda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda J

Ongelooflik.

Die mooiste, mooiste see-uitsig. Eienaars baie vriendelik.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Herman en Belinda, Mooi jaar vir julle. Groete. JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Philip J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J

Absoluut fantasties!

Die eienaars was fantasties. Die gastehuis is superskoon en netjies. Die ontbyt was baie vindingryk en heerlik. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Lorraine. Vriendelike groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Heinrich K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Gerieflik, vriendelik ontvang en lieflike gashuis met uitsig.

Slegs oornagverblyf. Lieflike plek met 'n mooi uitsig en baie vriendelike eienaars. Kan beslis aanbeveel vir langer verblyf.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Heinrich. Groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Grantham P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P

Perfek.

Definitief 'n opsie.

Meyer L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer L

Fantasties.

Baie netjies. Vriendelike mense.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Meyer. Mooi jaar vir jou.
Groete,
JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Magda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V

Gasheer en vrou is uiters behulpsaam en vriendelik. Heerlike ontbyte!

Die WiFi is baie stadig en 'n frustrasie. Die kamer waarin ons geslaap het se TV skerm is so groot soos 'n klein rekenaar se skerm en op die verkeerde plek geïnstalleer. Dis baie moeilik en ongemaklik om TV te kyk.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Hallo Magda.
Die televisie is reeds intussen vervang met 'n groot skerm. Mooi bly.
Groete
Melkhoutkloof

Melkhoutkloof Guest House
Annaline D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annaline D

Gasvryheid met 'n lekker ontbyt.

Baie vriendelike diens. Moeite met ontbyt.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Annaline. Groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Nadia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia V

Een aand oorgebly.

Die eienaars was baie vriendelik.

Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Heerlik.

Die ligging het ons uitstekend gepas. Ons gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Francia F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francia F

Rustig en 'n pragtige ligging met natuurskoon van formaat - goed vir jou siel.

Eienaars is baie gasvry en help waar hulle kan. Ons het heerlik ontspan in 'n baie netjiese, wooneenheid. Die ontbyt soggens was baie keurig aangebied en smaakvol! Ons kan die verblyf absoluut aanbeveel.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Francia, dat julle by ons gebly het. Mooi jaar vir julle. Vriendelike groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Jolanthe D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanthe D

Baie lekker gebly, lekker gesels met eienaars. Pratige tuin en uitsig

Sien sterre.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Jolanthe. Vriendelike groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Lionel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel S

My tydjie daar was baie rustig. Die gasheer en gasvrou baie vriendelik en gasvry.

Ek sal net baie graag my eie yskas in my kamer wou gehad het, die dakwaaier was buitewerking, maar ek was voorsien van 'n staanwaaier.

Hanli H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli H

We have stayed here in this wonderful place for 2 nights, a house with a heart and full of character, the owners doing everything to make you feel at home. From the lovely rooms, good food, these people now how you should run a guesthouse! Location, very central.

Absolute winner: JB and Adri are most gracious hosts. The guest house was luxurious and homely (home away from home!) - breakfasts, rooms and communal facilities are all excellent and the house is spotlessly clean. The garden is a winner - every morning we woke up to the singing of so many birds, and we were also lucky to see the Lourie coming for his daily feed. We definitely recommend staying in Melkhoukloof Guest House with a great ocean view!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Dear Hanli, Thank you so much for your kind feedback. It was nice having you stay with us. All of the best. Kind regards, JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Emil B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B

Baie bedagsame eienaars, pragtige see-uitsig, heerlike ontbyt.

Ons verblyf was in alle opsigte puik.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Emil. Vriendelike groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Lizanne M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M

Baie netjiese gastehuis.

Die gastehuis is baie netjies en die ontbyt wat bedien word is aangenaam. Baie moeite word gedoen.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Lizanne. Mooi jaar vir julle. Groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Ella N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella N

Fantasties. Lieflike uitsig op die see en heerlike ontbyt.

Ons is baie gasvry ontvang en heerlik bederf met koffie by ontvangs. Ons het baie spesiaal gevoel met al die klein dingetjies wat 'n indruk gemaak het. Die ontbyt was 'n lus vir die oog en heerlik!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Ella.

Dit was lekker om julle hier by ons te gehad het.
Vriendelike groete.

JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Joa W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Pragtige see-uitsig in rustige omgewing!

Baie dankie aan JB en Adri vir hul gasvryheid. Dit is 'n baie gerieflike gastehuis met so mooi uitsig! Die ontbyt was elke dag voortreflik en so keurig voorberei. Adri baie dankie vir elke dag se verrassing van 'n mooi gedekte tafel! Dit was vir ons 'n baie spesiale tydjie. Voorspoed met julle gastehuis! Glentana is 'n pragtige en rustige omgewing.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Ben en Joa vir julle vriendelikheid en lekker kuier. Mooi 2021 vir julle. Groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Joye N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joye N

Huis weg van huis.

Wat 'n heerlike bederf gastehuis. Die eienaars het alles gedoen om ons te laat welkom voel en ontspan. Die ontbyt was 'n koningsmaal en ons beveel hierdie gastehuis met vertroue aan vir 'n heerlike ontspan en bederf. Ware rus is hier. Baie dankie.

Roelf B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf B

Uitstekende verblyf, pragtige omgewing en heerlike ontbyt.

Ons het heerlik gekuier by JB en Adri, die perfekte gashere. Ons verblyf was in alle opsigte 'n mooi ervaring, met 'n pragtige kamer en uitsig, en 'n heerlike ontbyt. Uitstekende waarde vir geld, en hoogs aan te beveel!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Roelf vir die lekker kuier. Alles wat mooi is vir julle en vir die Kersseisoen. Groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Pieter G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Exceptionally clean. Friendly service. Magnificent breakfast.

Highly recommended. Lovely view.

Stephen P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

'n Ware gastehuis, waar ons soos eregaste gevoel het!

Die vier dae saam met JB en Adri as ons gashere het verby gevlieg! Elke oggend 'n ander, heerlike en inspirerende ontbyt ─ ons mis dit! Ons kamer was so gemaklik, skoon met 'n pragtige see-uitsig en boonop 'n groot verskeidenheid pragtige voëltjies in die tuin voor die kamer. Ek beveel Melkhoutkloof Guest House met groot vrymoedigheid aan.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Stephen. Dit was so lekker om vir jou en Adel hier te gehad het. Alles wat mooi is vir julle vorentoe. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Elizma V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V

Ongelooflik!

Sal enige tyd weer gaan! JB en Adri, dankie vir die huislike dog spesiale tydjie saam julle. Het ons vakansie goed begin!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Elizma. Sterkte met die lockdow.
Vriendelike groete. JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Eugene B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B

Dit was heerlik! Warm ontvangs. Ons het dadelik tuis gevoel. Sal definitief weer in Melkhoutkloof. 10/10 definitief!

JB en sy vrou het lekker met ons gesels en ons regtig tuis laat voel. Dit was 'n heerlike ervaring al het die weer nie lekker saam gespeel nie. Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap en elke vriend verwys wat daar wil gaan uitspan.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Eugene. Vriendelike groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Jannie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Baie vriendelike diens.

Uitstekende verblyf. Netjiese plek, in 'n goeie posisie met pragtige see-uitsig. Mens kan heeldag net daar kuier.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Jannie, dit was lekker om julle hier te gehad het.
Vriendelike groete,
JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Mari D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Wat 'n juweel!

Die verblyf en gasvryheid was uit die boonste rakke. Dankie JB en Anrie. Ons sien julle en maak verseker weer gebruik van julle gastehuis wanneer ons afgaan.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Mari,

Dit was lekker om julle hier te gehad het. Mooi jaar vir julle.

Groete

JB & Adri

Melkhoutkloof Guest House
Ina L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L

Perfek.

Die eienaars doen uiterste moeite om mens se verblyf aangenaam te maak. Elke moontlike detail is op sy plek - tot 'n kleine skêrtjie om die koffie- en melkpoeiersakkies mee oop te knip. Baie goeie waarde vir geld.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Ina.
Groete,
JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Andre B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Melkhoutkloof het aan meer as die verwagting voldoen.

Ontbyt meer as die normale. Ruim, netjiese kamer met pragtige uitsig. Persoonlike aandag van gasheer en gasvrou.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Andre en Maretha vir julle kuier. Groete. JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Jolanda W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda W

So lekker dat ek wil teruggaan.

Die gastehuis is baie goed toegerus, absoluut netjies en het asemrowende uitsigte - die voorreg om met die geluid van voëltjies en die see wakker te word is een wat mens nie aldag kry nie, geen verkeer en ander geraas-besoedeling nie. Die eienaars is werklik aangename mense wat duidelik 'n liefde vir mense het en geniet om 'n gastehuis te bedryf. Die ontbyt was voortreflik. Ons sal hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Jolanda. Ook vir julle lekker gesels.
Groete,
JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Wilfred C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred C

Enjoyed the peacefulness.

Host are the most lovely people you can meet. We felt so spoiled with our visit to Melkhoutkloof Guest House. Really nice place to stay and beautiful surroundings. Thank you so much.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you very much. It was nice having you here.
Kind regards,
JB and Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Irmgard N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irmgard N

Aangenaam.

Dit is 'n baie rustige omgewing om te bly. Ons is baie hartlik verwelkom. Sal beslis weer daar gaan bly.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Irmgard. Groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Marie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Awesome!

Wat 'n wonderlike plekkie! Gasvryheid en ontbyt was onbeskryflik! Sal beslis weer gaan!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die lekker saam kuier en gesels.
Vriendelike groete.
JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Kobus V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie aangenaam!

Dankie vir julle gasvryheid. Mens kon sien dat julle al 23 jaar in die gastehuis-bedryf is. Vir ons was die voëls is omtrent 'n plesier Sterkte vir nog 23 jaar!

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Kobus. Vriendelike groete. JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Tom K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom K

'n Aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs, netjiese geriewe en mooi uitsig oor die see.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie, Tom. Mooi jaar vir julle.

Groete.
JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Estian C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estian C

Uitstekende diens, wonderlike ontbyt, baie gerieflike kamer met balkon.

Ideaal vir rustige en gerieflike verblyf. Gasheer en gasvrou baie toeganklik, vriendelik en professioneel. Heerlike en kunstig voorbereide ontbyt. Lekker stapgeleenthede in die woonbuurt en langs die strand.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Estian en Karin. Dit was lekker om julle hier te gehad het.
Vriendelike groete,
JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Yvette S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Alles wat jy nodig het en meer.

Ons het die gastehuis besoek omdat ons eie huis in Outeniqua Strand herstelwerk ondergaan het. Die eienaars was besonders gasvry en die kamer amper beter as ons eie huis, definitief aanbeveelbaar.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Yvette, dit was lekker om julle hier te gehad het.
Vriendelike groete,
JB & Adri

Melkhoutkloof Guest House
Ernie J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie J

Stunning area, guesthouse and hosts.

Attention to detail in the small things. We are still raving about the different breakfasts. Very good view of the ocean. The owners are friendly and will gladly assist.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you very much Ernie.
Kind regards
JB & Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Annamarie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N

Ongelooflik.

JB en Adri het ons onmiddelik tuis laat voel. Die kamer en stoepie het die mooiste uitsig en stylvol versier. Die ontbyt was smaaklik en mooi voorgesit. Ons kon ook nie ry sonder om van Adri se tuisgemaakte konfyt te koop nie. Heerlik.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Annamarie. Dit was lekker om julle hier te kon hê. Groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Daniel V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

A superb view on the ocean, very attentive hosts, clean rooms, a great variety in breakfasts.

I had a wonderful time in Melkhoutkloof Guest House. The room was large and very comfortable in a green surrounding with an amazing view on the ocean. The hosts, JB and Adri, were very attentive and helpful. Every day the different sort of breakfast was always a pleasant surprise.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Thank you very much, it was nice having you here.

Best regards,
JB and Adri

Melkhoutkloof Guest House
Pieter V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Stunning, professioneel, detail-georiënteerd en gasvry in die oortreffende trap!

Julle is sterre. Dit was heerlik! Sien julle definitief weer.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Pieter. Mooi jaar vir jou.

Groete.
JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Stephan N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N

Werklik uit die boonste rakke - van begin tot einde!

Melkhoutkloof Guest House het alle verwagtinge oortref. Die ontbyt alleen is genoeg om ons te laat teruggaan. Die eienaars het die kuns vervolmaak om behulpsaam en betrokke te wees wanneer nodig, sonder om indringerig te wees.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie Carina. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Vriendelike groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Cecilia L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia L

Heerlik rustig en jy slaap lekker.

JB & Adri is twee wonderlike mense wat jou van dag een af laat tuis voel, hulle bederf jou met die wonderlikste ontbyt elke oggend en elke dag wag daar 'n heerlike verassing op jou bed. Hulle diens is absoluut uitstekend en hulle is super netjies, wat 'n fees om twee sulke pragtige mense te kon ontmoet.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie julle. Vriendskap kom van twee kante af en dit was vir ons net so lekker om julle hier te gehad het. Vriendelike groete. JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
John O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Wow! Aan te bevole.

Baie skoon en netjies. Ontbyt om oor huis toe te skryf! Eienaar baie betrokke.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie ook, vir julle vriendelikheid.

JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Alan S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan S

'n Wonderlike ervaring in 'n pragtige omgewing.

Melkhoutkloof Gastehuis is 'n pragtige huis met netjiese en goed toegeruste kamers. Die ontbyt is 'n unieke ervaring en elke oggend word iets anders voorberei. Die kamers het 'n mooi uitsig oor die see en die ontvangs en kuier word aangenaam gemaak deur outydse gasvryheid.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die lekker kuier. Groete, JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Lizette P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Wat 'n stukkie hemel!

'n Pragtige kamer met see-uitsig en die rustigheid van die branders in jou ore! Die geriewe is baie netjies en keurig. 'n Gasvrye gasheer en gasvrou wat heerlike ontbyt bedien! Aan te beveel vir 'n heerlike kuier te Groot-Brak.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Groete,
JB en Adri.

Melkhoutkloof Guest House
Wilhelm F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm F

Melkhoutkloof Gastehuis is uitstekende waarde vir geld, rustig, uiters netjies en gasvry!

Ons is by aankoms baie gasvry ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Die kamer is ruim en baie smaakvol. Ontbyt is absoluut vyfster en die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Nogmaals dankie dat julle by ons gebly het.

Groete,
JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Marilyn S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S

Service excellence at its best.

Friendly personalised service, relaxed atmosphere enhanced by a beautiful bird friendly garden. Breakfasts delicious and beautifully presented. A definite revisit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

Vriendelike, persoonlike diens, ontspanne atmosfeer wat beklemtoon word deur die pragtige, voëlryke tuin. Heerlike ontbyt wat pragtig voorgesit is. Sal definitief weer hier besoek aflê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Dit was 'n uitstekende vakansie. Dankie aan JB en Adri wat dit ekstra spesiaal gemaak het. Sal dit aanbeveel aan enigiemand .Well done!

Gasvryheid en uitstekende diens. Só 'n rustige plek, en uiters netjies. Dankie JB vir die geselskap elke oggend by ontbyt, en dankie aan Adri wat die heerlikste ontbyt voorberei het en die kamers so netjies gehou het. Julle is regtig die 2 mees aangename mense wat ons al ontmoet het. Julle gastehuis is sommer 'n plesier om in te bly. Dankie.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Nogmaals dankie. Dit was vir ons ook lekker om julle hier te hê. Alles wat mooi is vir julle.

Groete,
JB en Adri

Melkhoutkloof Guest House
Roelien K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien K

Fantasties!

Ons het so welkom gevoel en die diens was fantasties! Die kamer was pragtig, ons s'n het balkon met see-uitsig gehad. Kloof langs gastehuis met vele voëls. Ontbyt was heerlik. Rustige sitkamer. Werklik iets besonders.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier by ons te kon huisves.

Melkhoutkloof Guest House
Errol D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol D

'n Wonderlike en rustige verblyf in skoon en netjiese kamer met 'n fantastiese gasheer en -vrou.

Die week verblyf in die gastehuis was 'n baie aangename en rustige ervaring. Die kamer en badkamer was netjies en skoon. Ons het die see uitsig vanaf die balkon baie geniet. Die Loerie besoeke aan die kos- en waterbakke was 'n hoogtepunt. Die gasheer en -vrou het ons op ons gemak laat voel. Die gaste huis is rustige en veilige area geleë en besienswaardige is binne 'n klein radius van die gastehuis. Ontbyt was vars en voortreflik. Baie dankie.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering en baie dankie dat julle by ons gebly het. Dit is lekker om aangename mense by ons te hê.

Melkhoutkloof Guest House
Alta V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

'n Uitstaande gastehuis. Ontbyt was ongelooflik lekker. Beste nog!

Die gastehuis was baie gerieflik, skoon en smaakvol ingerig. Ontbyt was uitstekend en absoluut waarde vir geld.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Baie dankie. Julle maak ons dag.
JB en Adri
Melkhoutkloof Gastehuis

Melkhoutkloof Guest House
Wynand H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand H

Dit was 'n wonderlike plek om by te oornag.

Die plek is regtig aan te beveel. Ons het die gastehuis baie geniet, die eienaar en sy vrou het ons regtig laat tuis voel.

Myra C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Myra C

Oornagverblyf en ontbyt.

Pragtige plek, wonderlike uitsig. Bietjie ver van strand en restaurante om te stap. Vriendelike, hartlike ontvangs en huislike atmosfeer. Verwelkoming met koffie was spesiaal. Miskien sal modernisering van kamerdekor 'n pluspunt wees.

Marie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie P

Heerlike verblyf, vriendelike mense en heerlike ontbyt.

Dit is 'n baie lekker gastehuis. Mense was vriendelik en ontbyt was heerlik. Sal graag net meer toiletitems wil sien soos tissues en shampoo.

Melkhoutkloof Guest House se terugvoer

Hallo Marie. Baie dankie dat julle by ons gebly het. Julle het nie dalk die sjampoo en tissues misgekyk nie? Seep, sjampoo, badskuim, tissues, watte ens. is standaarditems in al die badkamers en word daagliks opgevul indien dit gebruik is. Mooi jaar vir julle. Groetnis.

Melkhoutkloof Guest House
Hannetjie B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B

Rustige nag gehad

Was net daar vir een nag, maar diens was vriendelik en ontbyt heerlik. Gasheer en gasvrou gesels graag met gaste.

Belinda G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G

Een groot bederf.

Sien sterre.

Renier B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B

Pragtige kamer en badkamer met alles wat mens nodig het vir 'n nag se oorslaap.

Ons kamer, badkamer en stort was pragtig skoon en gerieflik. Die gasheer en -vrou was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het ons aand daar geniet en sal vir seker weer daar gaan oornag.

Elene L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene L

Beslis beste plek om te oornag. Ek kan dit aanbeveel.

Skitterend JB en Adri!

Maureen M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen M

Clean rooms. Service was excellent. Breakfast was special (excellent hosts). Would stay there again in a heartbeat

Clean rooms. Service was excellent. Breakfast was special (excellent hosts).Would stay there again in a heartbeat .

Neels R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels R

'n Wonderlike wegbreek by gawe gasmense in 'n wonderlike ongewing.

Definitief die plek om te bly as jy in die omgewing van Glentana is!

Andrew H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Vyf-ster verblyf .

Vyf-ster verblyf met vriendelike diens.

Tracey D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D

We enjoyed our stay and JB and his wife were great.

The Guesthouse is outstanding as well as clean and neat. I will definitely go there again.

Mj D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mj D

Lieflike somervakansie!

Ontbyt effe laat - maak inbreuk op dagbeplanning.

Julia L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Julia L

The guesthouse is ideal

We enjoyed our stay. Perfect place to stay at for holiday makers and business travellers.

Elzette H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette H

Pragtige area, vriendelike diens en lekker kos.

Alles was heerlik, ons het net die dekor en linne as baie verouderd ervaar.

Eric P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric P

Wonderlik!

Fantastiese diens en ongelooflike gasvryheid. Verseker sal ons weer daar bly.

Lida S - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida S

Huge potential

The guesthouse has got huge potential and is very comfortable, but the owners did not make me feel at home (felt as if I was invading their space).

Hanna V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanna V

Goeie verblyf vir 'n nag of twee.

Netjiese verblyf met aandag aan detail. Sou nie langer as 'n nag of twee bly nie. Sou graag koffie/tee en iets ligs te ete wou geniet het op die dag van vertrek, omdat ons vlug eers laatmiddag was.

Rory M - Apr 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory M

Very pleasant stay

The only problem was that the directions to the guest house were not adequate. More signage is required

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ganslaan 3, Outeniekwastrand, Glentana, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMzhiNjRlLTM1ZWItNDJkOS1hMTEwLWIxMzRlMDhkNTg2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 3 Gans Ave Outeniqua Beach, Glentana 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047876955836 22.283127307892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang