Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkhoutkloof Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Arie V
1 nag
5.0
Okt 2024

Aangename verblyf met 'n uitstekende ligging en wonderlike see uitsig! Ek het heerlik gebly. JB het my onmiddellik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie. Vriendelike groete. JB en Adri.

Eugene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename ervaring by vriendelike mense. Vriendelike gasheer wat uit hul pad gaan om alles keurig en stylvol aan te bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie Eugene. Dit was regtig lekker om julle hier by ons te gehad het. Vriendelike groete JB en Adri

Rachelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik, gerieflik, gasvry en vriendelik. Het heerlik gebly en die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak. Die kamer was netjies en ontbyt was smaaklik. Ongelooflik gasvry en kon lekker gesels. Die eienaars is besonderse mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie Rachelle. Dit was lekker om julle hier te gehad het. Vriendelike groete, JB en Adri.

Henry` P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gebly. Heel lekker gebly. Dankie JB en Adri vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie vir die lekker kuier Henry. Sterkte vir jou. Groete. JB en Adri.

Lizette D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Netjiese kamers en heerlike ontbyt. Baie netjiese en ruim kamers met 'n pragtige see-uitsig. Ontbyt van hoogstaande gehalte. Vriendelike eienaars sonder om oorweldigend te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie, Lizette. Vriendelike groete, JB & Adri Melkhoutkloof Gastehuis

Christo C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gemaklik en lekker oorslaap. Baie gemaklik en baie vriendelike ontvang. Ontbyt is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie Christo. Vriendelike groete JB & Adri Melkhoutkloof Gastehuis

Heinrich V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekend! Puik verblyf met uitstekende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie vir jou lekker kuier, Heinrich. Vriendelike groete. JB en Adri. Melkhoutkloof Gastehuis.

Wendy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful. It was amazing and the hosts were great. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Thank you so much Wendy. Kind regards JB and Adri

John F
1 nag
5.0
Feb 2024

My second visit still perfect. See below. I was delighted to return for a second visit and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Thank you, John. It was nice having you here. Kind regards, JB & Adri.

Phillip V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Beste ontbyt en lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JB
Melkhoutkloof Guest House
Baie dankie, Phillip. Groete, JB en Adri, Melkhoutkloof Gastehuis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JB Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ganslaan 3, Outeniekwastrand, Glentana, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMzhiNjRlLTM1ZWItNDJkOS1hMTEwLWIxMzRlMDhkNTg2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 3 Gans Ave Outeniqua Beach, Glentana 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047876955836 22.283127307892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang