Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mellivora Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Hannes P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Awesome. Had an awesome time, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Vreeslik lekker en mooi. Die kuier was vreeslik lekker. Alles het gewerk en was in plek. Baie diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie baie lekker gebly, nice groot huis. Was baie lekker gewees! Andy was baie hulpvaardig en baie vriendelik. Die huis is lekker ruim en baie naby die hek, ons sal definitief weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2024

My gevoel was dat die eienaar nie regtig omgee vir sy gaste se gerief nie. Ongelukkig nie lekker gebly nie. Ek het die eienaar persoonlik gekontak voor ons vertrek om seker te maak of daar sonkrag en 'n gasstoof is vir loadshedding tye. Sy het my verseker dat hulle nie loadshedding kry by die huis nie en derhalwe was ons glad nie voorbereid toe ons wel deel vorm van die loadshedding skedule nie. Ons kon nie vensters oopmaak as lugverkoeling afagaan nie, want daar was nie muskietgaas voor die vensters in die slaapkamers nie en was dit dus baie warm. Die muskietgaas wat op badkamervensters en deure was, was stukkend en van geen nut. Die huis is vir 8 mense, maar die potte in die huis kan glad nie vir die hoeveelheid mense kook nie, slegs klein potjies. Die een pot wat groot genoeg is, was so gebrand ek kon dit nie gebruik nie. Het 'n pot by opsigter gaan leen om vir my gesin kos te maak, maar dit was ook stukkend met net een oor. Geen privaatheid as jy buite op stoep braai nie, want die opsigter sit twee meter van jou af op sy stoel voor sy huisie. Baie akward. Die opsigter parkeer sy motorfiets saam met jou in die enigste onderdak parkering en omdat ons 'n groot bus ry, moes die passassier by die agterdeur uitklim, anders stamp jy aan die motorfiets. Die huis was glad nie skoon nie. Drie verskillende kleure seep was in die tweede badkamer op die seepbakkie toe ons daar aankom, en tandepaste merke in die boonste badkamer. Ek moes self eers die badkamers ordentlik skoonmaak. Die vloere maak jou voete vuil as jy kaalvoet loop en die bank ruik vuil en vol stof. Die beddens was ongemaklik en het nie lekker geslaap nie. Die hangmat op die buite dek was gebreek. Die plastiekware wat die eienaar vir gaste se gebruik in die huis het, lyk asof dit goed is wat iemand anders weggegooi het en ons kon dit nie gebruik om piekniek goed te pak nie. Die gasstoof werk met 'n aansteker, want die stoof se aansteker werk nie. Die opsigter moes ons wys hoe die stoof werk, want daar is 'n sekere tegniek om die stoof aan te steek. Die huis kort 'n goeie skoonmaak, nuwe plastiekware, muskietnette en 'n gasstoof. Die eienaar kan gerus loadshedding ligte/gloeilampe in die huis sit. Die houtdek is verskriklik hard tov geraas as iemand daar bo beweeg, veral met die pooltafel. Die trappe na die boonste vloer is verskriklik smal, steil en onveilig. Die WiFi in die hoofslaapkamer was verskriklik sleg.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hester B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2023

Uitstekende ligging. Alles wat moontlik nodig is, was beskikbaar. Baie diere wat plek besoek. Sal weer en weer besoek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marion
Mellivora Lodge
Thanks for your feedback. The tenants renting the cottage are also the caretakers but when she works she is collected in the morning and dropped in the afternoon by a driver as she doesn’t have her own transport. If having people on the premises is a problem then you could have enquired beforehand. When the Open View decoder was stolen we decided to replace it with Netflix, Disney and Amazon Prime. We have removed all references to Open View from our website.

Robyn K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Lovely. I would definitely recommend this place to anyone going to Marloth Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
Mellivora Lodge
Thanks. We are so happy you enjoyed your stay.

Morne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Perfect destination. We really enjoyed our stay. Will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
Mellivora Lodge
Thank you. I am so glad you enjoyed your stay.

Faiza H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Happiness. Perfect location, only downfall was the power outages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marion
Mellivora Lodge
Thanks for the feedback. Electricity supply at Marloth is a huge problem especially during peak times. We are planning a backup solar system for the future depending on funds.

Sharon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Lovely. We enjoyed our stay. Everything was in a good condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat 4428, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b15a8a914e84f87aa6ff1f6e14b973746e92c149fa264cabf90a09fd1c82624e0d2309f5ff907c22448e825c0b3747ab52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 4428 Buffel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3620756 31.8080743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang