Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mellow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Baard-singel 22, Trekoskraal-weg, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mellow is 'n rustieke, plaasstyl-vakansiekothuis op die gasheer se kleinhoewe, 9 km vanaf Vredenburg aan die Weskus, en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n binnenshuise kaggel. Beurtkrag gloeilampe en sonkrag flesse word voorsien. Perdry is beskikbaar indien gereël.

Die opwaskamer om skottelgoed te was is buite op die onderdakdek geleë wat oor die landerye uitkyk. Die kothuis beskik oor 'n plonspoel, 'n Bush Baby buite-kaggel en stoele. Gaste het ook toegang tot die hoof gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Beverley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Sarel Baard-singel 22, Trekoskraal-weg, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mellow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Baard-singel 22, Trekoskraal-weg, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe715deb06655bdab2027ed0e5d7abf61e11e9e85f5ddc5b53e80dbbda13ecd0a393c4e37831802c708ae34f4a00ee4857569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 22 Sarel Baard Crescent Trekoskraal Road 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -32.891948759917 17.928825938037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang