Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meloding Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ruth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 39 resensies vir Meloding Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Lerato N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato N

Wonderful.

My stay was the best. I really loved it a lot. The place is wonderful, and the service was good too.

Mildah K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildah K

Place made me feel like my other home. We wished to extend our stay but time was not on our side. What a welcoming and relaxing place. Can't wait to come again.

Lovely and welcoming place with amazing multi tasked and talented staff. Cleanliness excellent, comfort of beds and and cleanliness of bedding superb! The only turn off is the road, especially on a rainy it was muddy but its not far from the tar road. We enjoyed a lot. The breakfast also fantastic and warm. Liked it.

Dorcus M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorcus M

Satisfied about everything.

We enjoyed our stay at Meloding Guest House. Their hospitality was very good, perfect dinner, and the place itself is so beautiful. Two days was really not enough for our stay. We will definitely visit the place again very soon. It's a very nice place with good staff members.

Cecilia S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia S

Baie netjiese gastehuis, verblyf fantasties, geen probleme ondervind.

Gerieflike kamers, ons het baie lekker gebly. Personeel baie hulpvaardig.

Lerato R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato R

It was pleasant.

The place was very quiet and relaxing. The staff was friendly.

Petronella H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petronella H

Netjies.

Goeie kwaliteit bed. Net een koffie vir elk, nogal min vir die prys wat jy betaal. Netjies en mooi.

Megan B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Megan B

Nice place just needs some TLC and attention to detail.

You can see the place was good once upon a time; however, it is in need of some general upkeep, cracks on walls, sliding door getting stuck. The staff were incredibly friendly but seemed to be out of their depth with things like the breakfast and general items in the rooms. Has great potential but needs work.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Scarlett M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Scarlett M

It was just average.

Stay was good but I was disappointed. The jacuzzi was not working, The balcony was dirty, The sleeper couch was dirty and broken and it had stains on it The carpet and chairs need some deep cleaning as they had stains. Breakfast had the same menu for two days. Overall, I might still go back just to relax as the place is quiet, but I will definitely book a standard room and bring my own food.

Kgethego C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kgethego C

Friendly staff. Lovely premises. But maintenance needed.

I was incredibly heartbroken to find that the Jacuzzi in my room was not working as that was the primary attraction to the venue for me. The couch and chair were broken and the side lamp too. Overall, the staff is friendly and they're well equipped.

Koketso M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koketso M

Tranquil.

The place was beautiful, the staff very friendly and quite helpful. During loadshedding they had a generator to ensure we do not sit in the dark.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jerry M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry M

Was marvellous. I don't regret choosing the place. Welcome smiles. Good customer service.

Very impressive environment with a very clean, big pool. Nice breakfast and caring people.

Zelda E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda E

Heerlike, rustige atmosfeer en pragtige tuine.

Ons het die snoekertafel baie geniet, maar daar was 'n perdebynes reg bo die tafel wat ons senuweeagtig gemaak het. Die swembad was ook groenerig wat 'n teleurstelling was. Die bed was fantasties, met die lekkerste matras en was yslik groot. Die ontbyt was absoluut uit die boeke.

Jolandie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jolandie V

Niks spesifiek om oor te klaar nie, maar webtuiste skep bietjie 'n wanindruk.

Die kamers is met die minimum toegerus. Die webtuiste stel dit ook nie duidelik dat ontbyt nie ingesluit is nie.

Pamela M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

No regrets for choosing the venue.

The place is very welcoming. The staff very professional and, most of all, friendly. Food prepared and served was tasty. The chef knows his story.

Amanda L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda L

Mooi plek met baie potensiaal.

Ek was teleurgesteld, want die 2 redes hoekom ek daar bespreek het, het nie gerealiseer nie. Dit word geadverteer dat daar 'n verhitte swembad is. Dit was nie die geval nie. Dit word slegs verhit in die wintermaande. Dit sal help as dit so aangedui word op die webtuiste. Ek het die Honeymoon Suite bespreek vir die spa-bad ─ dit was egter buite werking en die bad het 'n kraak in. Die pragtige uitsig oor die bosveld was bederf omdat die balkon vuil was. Daar was ook 'n kragonderbreking, en dit het veroorsaak dat die drukpomp na die stort nie gewerk het nie, en terwyl ek gestort het, het die water verdwyn. Daar is ook nie 'n kragopwekker nie en ons moes 'n geruime tyd vir kerse wag. Die personeel is egter baie vriendelik en die ontbyt baie lekker. Die plek kort wel baie instandhouding, maar het die potensiaal om baie lekker verblyf te bied.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nqobani N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nqobani N

Relaxing.

Improvement of service, like room service phone.

Tinny R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinny R

The staff were friendly.

I love that place with all my heart, wouldn't mind coming back again. The staff was friendly, the place was clean they should just add some different meals for their breakfast.

Carla D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Gehalte en waarde vir geld!

Netjiese gastehuis met die ekstra aandag aan die klein detailtjies. Het waarlik lekker geslaap na 'n lang dag se werk. Die aanwysings na die gastehuis is net nie heeltemal so duidelik nie maar nie te min kon ek die plek vind. Ontbyt was heerlik!

Ncedile J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncedile J

Beautiful place and service.

The place is beautiful and clean as well. The food is out of this world, best service ever. It was indeed the best birthday surprise for my hubby. Zama helped me to organise a romantic dinner which was classy an beautiful. I will go there soon.

Ronel V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

It is okay for only 1 night's stay

Breakfast was good but not outstanding.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Macde S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Macde S

Ontevrede.

Wasbakkraan stukkend. Swak waterdrukking in stort. Moes vra vir melk en toiletpapier in kamer. Moes vra vir alles tydens ontbyt. TV-stasies in kamer oorheersend ander tale en kon geen nuus kyk nie. Personeel het opleiding nodig en badkamers kort loodgieter diens.

Hannelize G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hannelize G

Ontbyt was goed, maar kamers is nie skoon nie.

Ons is goed ontvang. Die kamers se matte is vol kolle, ligskakelaars is vreeslik vuil. Ons bed se laken het 'n groot winkelhaakskeur in gehad toe ons die bed ooptrek om te gaan slaap. Badkamers is vol stof en kolle op die seephouers ens. Ontbyt was netjies en aangenaam. Staf was vriendelik en hulpvaardig.

Kgomotso M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso M

Very very nice and neat place.

It is a very nice place, new and fresh. Closer to shops. Gorgeous place.

Jabulani M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jabulani M

I recommend Meloding Guest House as a nice place to visit by couples for enjoyment.

Enjoy relaxation without any disturbances, listening to nature, birds whispering, singing nicely.

Clerise R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clerise R

Die verblyf was gerieflik en aangenaam.

Sien asb. die sterre.

Lizzy M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy M

THE BEST!

Meloding is the most beautiful place, the service is great. Koos is the best manager. We will definitely come back.

Ella O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella O

Baie aangenaam.

Mense baie vriendelik. Sal hulle aanbeveel vir ander gaste was daar wil tuis gaan.

Wessel L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel L

Gerieflik en ontspannend.

Meloding sal my weer sien.

Patrick M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Patrick M

Slegte diens.

Ontbyt was aangebied, maar nie voorberei nie. Ons is aanbeveel om ons eie ontbyt te maak as ons wil. Bestuurder het eers laat ingekom en aangebied om vir ons toebroodjies te maak. Vir die bedrag wat mens per nag betaal, verwag mens tenminste 'n ordentlike ontbyt. By alles het die toilet ook nie gewerk nie. Sal glad nie weer oornag by Meloding Guest House nie.

Meloding Guest House se terugvoer

Good day Patrick,

Our deepest apology for the unprofessional service you received, it is not how we do things at Meloding Guest House.
Unfortunately we were not aware of the toilet that was not working but we have since maintained all toilets.
We would like to offer you a free night as our way of apologising.

Kind regards,
Meloding guest house Management

Meloding Guest House
Dolores A - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores A

I thoroughly enjoyed my stay and Meloding Guest house execeeded my expectations

Phumlani, the guest manager is the perfect person for his position. From our arrival to our departure he was kind, efficient, and made all the guest feel right at home. The restaurant staff were just as efficient. The establishment is spotless and well maintained. We engaged with the other guests during breakfast and everyone indicated that they would come back and inform family and friends of this great find in Bela Bela. You have set the bar high Meloding. Keep it up.

Nomphelo M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomphelo M

Fantastic

We enjoyed our stay at the guest house will certainly visit the place again.

Georgina M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Georgina M

Good

Good service, very clean.

Julius L - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Julius L

Not bad at all - quite comfortable

Thanks, had a nice comfortable stay. Disappointing that the DStv service was not functioning especially for the price of the stay. Otherwise, not too bad.

Phumudzo M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phumudzo M

The place is so nice

I really enjoyed my stay. I will definitely come back.

Refiloe M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Refiloe M

Very peaceful environment.

Loved the hospitality. The host was very respective and accommodating. I will definitely recommend to friends and family.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 59, Bospoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA610edec6cdb97eecfbc794fdb8b50806dcd013cf0f76412bf0af91ebd2cbbb652295f23d46d577481558053ed7aa81ca5321?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 Plot 59 Bospoort Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.866668007635 28.293077945709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang